Die Bontebok April 2022

Page 50

50

DIE BONTEBOK

Namakwa-tak

Evan Lategan - Voorsitter SKIET KALENDER VIR 2022: 21 Mei - Groeperingskiet 25 Junie - Handwapen Social 23 Julie - .22 Social 6 Aug - Baan Safari 3 Sep - Chasa Baan Skiet 1 Okt - Span Gong Challenge ( veld ) 19 Nov - Gong Challenge ( baan )

Die .22 PRS Ghongskiet wenners - Johan Strauss (middel) het as wenner weggestap, met RW Basson, Jean Laubscer, Deon Agenbag en Jaco Gagiano kort op sy hakke

B

y Namakwa-tak het ons vanjaar vroeg weggespring en op 29 Januarie, voor almal moes padrat sit om die druiwe-oes in die kelder te kry, begin met ‘n AJV en ‘n .22 PRS gong skiet. Gou is die AJV afgehandel en ‘n nuwe bestuur onder leiding van Evan Lategan is gekies om die klub op koers te hou. NUWE BESTUUR: • Voorsitter - Evan Lategan • O/Voorsitter - Sybrand Laubscher • Sekretaresse - Leandi Kotze • Tesorier - Francois de Villiers ADDISIONELE LEDE: • Kallie Louw • WJ Brand • Francois Griebenouw • Lodi Griebenouw • Rupert van Zyl • Braham van Zyl • Jean Laubsche • Landre van Niekerk • Francois Retief • Jaco Gagiano • Deon Agenbag

Die skietdag se wenner geborg deur Quenet’s

Die lede van die nuwe Namakwa-tak bestuur


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.