Die Bontebok April 2021

Page 46

46

DIE BONTEBOK

Boesmanland-tak vir skiet, ‘n goeie skeut adrenalien en ‘n lekker bloukol as bewys van haar kleiduif prestasie en ondervinding. Aan die ander kant van die skiet-spektrum het Anthony Swift ‘n taktiese pistoolbaan aangebied wat die skuts se fiksheid getoets het, deur tyd aan

die kompetisie te koppel. Dit het veroorsaak het dat die manne so ‘n bietjie moes draf en vinniger skote afvuur indien hulle kompeterend wou wees. Die dag is gewen deur Anthony Swift. In die 2de plek was nog ‘n Ramskop-nuweling, Theo Schutte, wat sy stempel

Anthony Swift - Voorsitter

O

p 13 Februarie 2021 het Boesmanland Jag se Seisoen amptelik afgeskop met ‘n lekker Kleiduif skiet kompetisie en Taktiese pistoolbaan. Die Kleiduif skiet was oudergewoonte deur Matt Relihan behartig. ‘n Klompie nuwe skuts het die dag saam met ons kom aanpak, en buiten vir die nuwe ervaring, het ‘n heelwat skuts ook weggestap met ‘n paar blou kolle. Die Kleiduif wenner was bepaal deur ‘n uitskiet tussen Matt Relihan en Anthony Swift, waar Matt Relihan sy staal gewys het en koning gekraai het. Groot was die verbasing toe van die nuweling skuts hul hand aan ‘n kleiduif skiet probeer het, en ‘n totaal van 9 uit die 12 kleie raakgeskiet het – werklik ‘n prestasie! Een van hierdie nuwelinge was Mariëtta van Rooyen, wat skietbaan verlaat het met ‘n nuutgevonde entoesiasme

Deelnemers staan reg vir die haelgeweer en pistool skiet uitdaging

Anthony Swift lê aan op Ghongbaan


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.