
1 minute read
WESKUSJAG-TAK
by Die Bontebok

Adri Basson - Voorsitter
Advertisement
Die nuwe jaar is volstoom aan die gang, maar ongelukkig het ons byeenkomste tot dusver in die slag gebly weens die tweede vlaag van die Covid pandemie. Ons het intussen nog ‘n paar nuwe lede ingeskryf en wil almal hartlik welkom heet en ons hoop om u by ons aktiwiteite te sien.
WESKUS JAARPROGRAM 2021
DATUM AKTIWITEIT 13 Maart Chasa Gong challenge en ALG Jaarvergadering Handwapen 27 Maart Kaapjag Intertak skiet 17 April Familieskiet Haelgeweer Handwapen 15 Mei Multi geweer Handwapen 12 Junie .22 Chasa Haelgeweer Handwapen 10 Julie Pretskiet Handwapen 21 Augustus Nagskiet 18 September Chasa slenterslag Handwapen 16 Oktober Pretskiet Haelgeweer Handwapen 27 November Afsluitskiet Weskus groete Danie Truter en Giepie Engelbrecht konsentreer hard

Letitia Potgieter op die .22 baan


Weskusjag-Tak



Henno Viljoen mik mooi vir die teikens

Michael Basson skiet na gongs terwyl Thys Basson kyk waar skote tref Danie Truter skiet uit staande posisie na teiken

Koos Engelbrecht ontvang Skut van die dag trofee, en is dan ook in eerste plek onder veterane

