Die Bontebok April 2021

Page 42

42

DIE BONTEBOK

Weskusjag-Tak

D

Adri Basson - Voorsitter

ie nuwe jaar is volstoom aan die gang, maar ongelukkig het ons byeenkomste tot dusver in die slag gebly weens die tweede vlaag van die Covid pandemie. Ons het intussen nog ‘n paar nuwe lede ingeskryf en wil almal hartlik welkom heet en ons hoop om u by ons aktiwiteite te sien.

WESKUS JAARPROGRAM 2021 DATUM AKTIWITEIT 13 Maart Chasa Gong challenge en ALG Jaarvergadering Handwapen 27 Maart Kaapjag Intertak skiet 17 April Familieskiet Haelgeweer Handwapen 15 Mei Multi geweer Handwapen 12 Junie .22 Chasa Haelgeweer Handwapen 10 Julie Pretskiet Handwapen 21 Augustus Nagskiet 18 September Chasa slenterslag Handwapen 16 Oktober Pretskiet Haelgeweer Handwapen 27 November Afsluitskiet Weskus groete

Danie Truter en Giepie Engelbrecht konsentreer hard

Letitia Potgieter op die .22 baan

Skuts maak gereed vir skiet na die gongs


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Die Bontebok April 2021 by Die Bontebok - Issuu