1 minute read

FOTOALBUM: MNR AP STEMMET

kokende pot se deksel gesit, om tyd te wen vir die politici om 'n toekoms vir die RSA uit te werk –tyd wat hulle nie gebruik het nie. Onbekwaamheid en 'n bakleiery om posisies was aan die orde van die dag. Stratkom en komops het tyd geskep vir hernuwing en dikwels gewaarsku teen die stadige slakkepas veral op die staatkundige magsbasis. Die politici het ons blykbaar nie verstaan nie of kon deur vrees om stemme te verloor nie vinniger beweeg nie.  Driekamer-parlementêrestelsel

Ons waarskuwings vooraf dat die driekamer-parlementêrestelsel onvoldoende sou wees het net veroorsaak dat ons taai klappe gekry het. Dan moes ons ook uiters versigtig wees om nie op die partypolitieke gebied te beweeg nie.

Advertisement

As gevolg van die politici het ons nie ons doel bereik nie. Die geploeter by Kodesa en die tragiese toestand waarin die RSA vandag verkeer, was die gevolg.

AP STEMMET (10-12-2015) (Skrywe is geredigeer).

Kol AP Stemmet en sy seun Francois