1 minute read

POLISIEGESKIEDENIS | POLICE HISTORY

Click here from 7 November 2021 https://tinyurl.com/7myyxyde

Advertisement

DIE WIT PERDE

Hallo David Hierdie wit perde het my op baie snaakse paaie geneem. Tydens ’n besoek aan Oxford verlede jaar nooi my vriend Jaco Hoffman my uit om een aand saam met hom en sy vrou Amanda aan huis te kuier. Jacobus Cilliers, Rhodesbeurshouer, kuier saam. Dit blyk dat ek sy ouers ken. Ek vertel toe vir Jacobus watter intieme verhouding sy ouers met die witperdfoto gehad het. Hulle het die foto saam met ’n klomp ander agterop hulle toiletdeur geplak! Hulle het nie geweet dat ek die ou in die middel is wat hulle so stip vanuit my ruitersaal dophou nie. Toe ons een Sondag by die 47