Advertisement
The "OVK Groep" user's logo

OVK Groep

Ladybrand, South Africa

https://www.ovk.co.za

Die OVK Groep, met sy hoofkantoor in Ladybrand, is ‘n vooruitstrewende landboumaatskappy in Suid Afrika. Die OVK Groep streef deurentyd na die uitbreiding en verbetering van sy dienste aan alle belangstellendes. Die maatskappy is goed gediversifiseer met werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer 'n wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Verder is die mandjie van produkte wat OVK vanaf sy produsente aankoop of hanteer, ook goed gediversifiseerd (bv wol, sybokhaar, lewende hawe, graan, lusern, ens). Hierdie produkte word in uitgebreide droëland-, besproeiings- en ekstensiewe weidingsgebiede geproduseer en voorsien OVK volle ondersteuning in hierdie waardeketting.

Publications

Skaapkursus 2022


August 5, 2022

OVK Nuus / OVK News


September 13, 2021

OVK News March 2020


March 19, 2020

OVK Blitz


February 7, 2020

OVK Blitz


December 13, 2019