Karoo Winter wolfees 2023_Kompetisies

Page 1

Karoo Winter Wolfees

Innovasie Kompetisie

WEN KONTANT PRYSE

ter waarde van R35 000

OVK in samewerking met die Karoo Winter Wolfees bied aan ‘n kompetisie waar jy as deelnemer groot pryse kan wen deur jou kreatiewe genialiteit met wol as medium te gebruik en ‘n funksionele item te vervaardig van wol (nie kuns item nie).

debbieb@ovk.co.za of 041 406 7500 VIR ENIGE NAVRAE, INSKRYWINGS & REËLS SKAKEL GERUS
Gebruik jou verbeelding! Enige bruikbare item van wol!
Sluitingsdatum: 20 Mei 2023
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.