Nuusflitse 9 Junie 2019

Page 1

Bid asseblief saam met ons vir die volgende mense: Hanlie Stieler en familie met die afsterwe van haar ma Danie Müller met die afsterwe van sy swaer Ina Pollard wat aansterk na operasie Beryl van Niekerk wat in die hospitaal opgeneem is Philip Vivier wat ’n knievervanging ondergaan het Magriet Botha met haar gesondheid Marietjie Bellingan wat ‘n knievervanging ondergaan het Polly Gouws wat heupvervanging ondergaan het Trienie Fourie se pa Gert Frey se gesondheid Herman van Onselen wat operasie ondergaan het Annarine Geyser wat herstel na knievervanging Driekie Strauss se gesondheid Anna Schoeman se gesondheid Marie Louw se gesondheid Ron Wirth se gesondheid Alicia Rossouw (13jr) se gesondheid Corrie Cilliers se gesondheid Karin de Beer se gesondheid Jan-Hendrik de Beer se gesondheid Alex van Graan (5jr) wat met ’n breingewas gediagnoseer is Fritz Willmot se gesondheid en herstel na ‘n operasie Rita Furstenburg se ma se gesondheid Debbie Oosthuizen wat chemoterapie ontvang Indien jy weet van iemand wat ‘n besoek verlang, kontak ons asb. Amanda by 012 662-1708 of Gert Jordaan by 082 737 8111. • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • •

WAT GEBEUR VANDAG 08:00 : Familiediens – Ouditorium Stephan Joubert 08:00 : Mosterdsaadjies – Jeugsaal 09:00 : Bybelblits – Ouditorium 09:00 : Kinderbediening (Gr 1-6) 09:00 : Tee drink onder die Afdak

Eredienste in vakansie Oggenddiens om 09:00

Kantoorure in vakansie Weeksoggende van 08:00-13:00 Tel: 012 662-1708 admin@pvr.co.za

10:00 : Tienuur Diens - Ouditorium Stephan Joubert 10:00 : DKGG Werkswinkel Kerksaal 17:00 : Tienerbediening (Gr 7-12) 18:30 : Pinkster en Kinderpinkster

Bankbesonderhede NGK Pierre van Ryneveld ABSA Centurion Rek no.: 600 591 355 finansies@pvr.co.za

9 Junie 2019

Onvernietigbaar. #DKGG. Nou vir die REGTE LEWE Die afgelope maande het ons as Geloofsfamilie ‘n besondere pad geloop. Deur die lydenstyd het ons stilgestaan by die feit dat die lyding en sterwe van Christus ons in ‘n sekere sin “onvernietigbaar” maak. In Christus word ons herskep tot mense wat nie in magteloosheid en aangeleerde hulpeloosheid vasgevang bly nie. Ons word nuut gemaak om te LEEF! met volle oorgawe. Ons word bekragtig om te word wat ons in Jesus kan wees. In die #DKGG veldtog is ons op ‘n baie praktiese manier herinner dat ons IN Christus IN staat gestel word om die wêreld om ons te verander. Ons het geleer dat ons, gewoon gesien, reeds bates en talente het wat God KAN en WIL gebruik. Ons moet Jesus net vertrou en in beweging kom! Nou gaan hierdie wonderlike boodskap STRATE TOE! As dit net bly waar ons nou is, help dit weereens niks. Tydens PINKSTER vanjaar, stap ons uit …. saam met Jesus in die regte lewe.


Droom Klein Gaan Groot (#DKGG) werkswinkels. Ons sĂŞ dankie aan elkeen wat die afgelope paar Sondae die werkswinkels bygewoon het. Daar is navraag vir nog bywoning en die volgende werkswinkels vind plaas op Sondae 28 Julie en 25 Augustus vanaf 10:00 - 15:30. Skryf asb elektronies in of kontak Amanda vir enige navrae

Hekel en brei groep Ons nooi almal wat kan brei en/of hekel en/of wat graag wil leer, na ons byeenkomste elke Dinsdag om 10:00, direk na Bybelstudie. Vir meer info kontak asb vir Jannette Bode by 0827895646 of Amanda by die kerkkantoor.

‘n Paar van die dames met die groep se handewerk. Dit word nou geskenk aan ouetehuise soos Rusoord, aan persone waar daar behoefte is.

DKGG IN AKSIE

Sop Hulp Pinkster 2019 Sop en broodjies word Maandag tot Woensdagaand vanaf 18:00 bedien. Hulp word gevra met sop skenkings. As jy bereid is om sop te maak, kontak Riana by die kerkkantoor 012 662-1708 of admin@pvr.co.za Stoor die nommer en stuur jou naam na 0763491501 om Gemeentenuus per Whatsapp te ontvang.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.