Nuusflitse 14 Julie 2019

Page 1

Bid asseblief saam met ons vir die volgende mense: • • • • • • • • • • • • • • • • • • •

Ben Marais wat hartomleiding gehad het Pieter van der Merwe wat heupvervanging ondergaan Herman Bodenstein en familie met die afsterwe van sy pa Beryl van Niekerk se gesondheid Magriet Botha met haar gesondheid Polly Gouws wat herstel na heupvervanging Herman van Onselen wat operasie ondergaan het Driekie Strauss se gesondheid Versorgingspan Anna Schoeman se gesondheid Marie Louw se gesondheid Byeenkoms Ron Wirth se gesondheid Maandag Alicia Rossouw (13jr) se gesondheid 22 Julie om 18:30 Corrie Cilliers se gesondheid Karin de Beer se gesondheid Jan-Hendrik de Beer se gesondheid Alex van Graan (5jr) wat met ’n breingewas gediagnoseer is Fritz Willmot se gesondheid en herstel na ‘n operasie Rita Furstenburg se ma se gesondheid Debbie Oosthuizen wat chemoterapie ontvang

Indien jy weet van iemand wat ‘n besoek verlang, kontak ons asb. Amanda by 012 662-1708 of Gert Jordaan by 082 737 8111.

Kerkkantoor Ma: 14:00 –16:00 Di - Do: 08:00 –16:00 Vr: 08:00 –13:00 Tel:

012 662-1708

admin@pvr.co.za

Stoor die nommer en stuur jou naam na 0763491501 om Gemeentenuus per Whatsapp te ontvang.

http:/vleiskombuis.co.za Bestel voor 4 Augustus aflewering in die week van 5 Augustus. Vir navrae kontak Nic 0832868212 hendriksnic@gmail.com

14 Julie 2019 Laat U koninkryk kom... Die tweede helfte van die jaar het aangebreek en dalk voel jy nog nie gereed daarvoor nie. Dalk voel jy oorweldig dat die jaar so vinnig loop? Ons vier nou ‘n spesiale tyd in ons Christelike jaar. Dit is Koninkrykstyd! Ons het Pinkster en die uitstorting van die Heilige Gees gevier – en nou met Koninkrykstyd is dit tyd waar ons as gelowiges help bou aan die koninkryk van God, orals waar ons beweeg en onsself bevind. Ons gaan hierdie kwartaal saam as Geloofsfamilie nadink oor wat dit prakties beteken om Jesus te ontdek en te leef. Die Heilige Gees maak ons vaardig om ‘n verskil te maak. God se Gees werk in ons, sodat ons ander kan help. Wanneer ek dit besef en as verloste mens leef, leef ek ‘n verlossende lewe met die mense rondom my. Paulus herinner ons in Filippense 2:12-16 aan die woorde: “Julle moet julle met eerbied en ontsag daarop toelê om as verloste mense te lewe, dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer. 14Doen alles sonder kla of teëpraat. 15Sorg dat julle bo alle verdenking staan en opreg bly, onberispelike kinders van God te midde van ontaarde en korrupte mense. Tree onder hulle op as ligdraers in die wêreld 16deur die woord van die lewe uit te dra.” 13want

Ons nooi jou om saam met ons hierdie kwartaal te leer wat dit beteken om Jesus prakties te leef.

WAT GEBEUR VANDAG

Bankbesonderhede NGK Pierre van Ryneveld ABSA Centurion Rek no.: 600 591 355 finansies@pvr.co.za

08:00 : Familiediens – Ouditorium Prof Jan vd Watt 08:00 : Mosterdsaadjies – Jeugsaal 09:00 : Kinderbediening (Gr 1-6) 09:00 : Tee drink onder die Afdak

10:00 : Tienuur Diens - Ouditorium Prof Jan vd Watt 16:00 : Doopgesprek 1 17:00 : Tienerbediening (Gr 7-12) 18:30 : Pause


Bybelreis deur Nuwe Testament

Die volgende DKGG werkswinkels vind plaas op Sondae 28 Julie en 25 Augustus 2019. Registreer asb deur 'n epos te stuur na Amanda by bediening@pvr.co.za

Ons begin Sondag 28 Julie om 18:30 by Dieper@PvR met ’n sewe weke saamlees van die Nuwe Testament. Registreer by die kerkkantoor. Die Bybelreis is gratis. Vir navrae, kontak Henk by 0823367555 of henk@pvr.co.za.

WOORD EN AKSIE KAMPE Hekel en brei groep

HUWELIKS VERRYKINGSKAMP 19 tot 21 Julie

Ons nooi almal wat kan brei en/of hekel en/of wat graag wil leer, na ons byeenkomste elke Dinsdag om 10:00, direk na Bybelstudie.

VROUEKAMP 26 tot 28 Julie

Iets wat ons brei/hekel word aan behoeftige ouetehuise versprei.

Doopgesprekke

Ons Trou! Gesprekke

Vir meer info kontak asb vir Jannette Bode by 0827895646 of Amanda by die kerkkantoor.

As julle wil doop in Augustus of September, begin ons Doopkursus vanmiddag om 16:00 by die kerk. Registreer by die Kerkkantoor.

As julle op trou staan, dan begin ons volgende Ons Trou! Gesprekke op Dinsdag 6 Augustus. Registreer by Riana by die kerkkantoor.

MANNEKAMP 2 tot 4 Augustus Kontak Louise 010 065 0881 0782099437 of kampe@wia.org.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.