PvR Geloofsfamilie Nuusflitse - 18 Augustus 2019

Page 1

Bid asseblief saam met ons vir die volgende mense: Lindi van der Watt en familie met die afsterwe van Matt Christi Botha en familie met die afsterwe van sy Pa Eben Saunders wat rugoperasie ondergaan het Pieter van der Merwe wat herstel na heupvervanging Danie Müller wat operasie ondergaan het Beryl van Niekerk se gesondheid Magriet Botha met haar gesondheid Versorgingspan Herman van Onselen se gesondheid Byeenkoms Anna Schoeman se gesondheid Maandag Marie Louw se gesondheid Ron Wirth wat herstel na operasie 19 Aug om 18:30 Alicia Rossouw (13jr) se gesondheid Corrie Cilliers se gesondheid Karin de Beer se gesondheid Jan-Hendrik de Beer se gesondheid Alex van Graan (5jr) se algemene gesondheid Fritz Willmot se gesondheid en herstel na ‘n operasie Rita Furstenburg se ma se gesondheid Debbie Oosthuizen wat chemoterapie ontvang  Kleintjie de Lange wat herstel na rugoperasie  Jan Marais se gesondheid                   

Indien jy weet van iemand wat ‘n besoek verlang, kontak ons asb.

4 AUGUSTUS 2019

Trap vas… en maak jou terugkeer!

Die laaste slierte van die (amper) winter vanjaar is besig om stadig maar seker weg te trek en ‘n mens voel die bruising van lente-lewe. Beleef jy nog die winter-greep in jou hart en menswees? Die skaaf en skuur van ‘n rowwe jaar veroorsaak baie keer dat ‘n mens deur die donkerte van ‘n wintertyd ook jou toewyding aan die Here Jesus en jou Geloofsfamilie verloor. Hier is ‘n uitnodiging en aanmoediging uit die Woord aan jou. “Laat ons gedurig maniere soek om mekaar opgewonde te maak om goeie dinge vir mekaar te doen en lojaal teenoor mekaar te wees. Juis daarom moet ons gereeld bymekaarkom en nie sommer wegbly nie, al doen party van julle dit moedswillig. Laat ons mekaar se hande vat en mekaar daarmee help, veral as ons daaraan dink dat dit nie meer lank is voor die Here weer kom nie.” (Hebr 10:24-25) Alhoewel dit instinktief gebeur dat ‘n mens onttrek en “hiberneer” as omstandighede jou vasdruk, weet ons dat dit net verdere versukkeldheid veroorsaak. Staan weer nader! Kom loof die Here saam met ons. Tel die goeie motiewe waarmee jy die jaar begin het weer op. Die Here ontmoet selfs die brommerigste binneste en die seerste siel op ‘n baie spesiale manier wanneer ons saam is. Ons kyk uit vir jou.

WAT GEBEUR VANDAG 08:00 : Familiediens – Ouditorium Arline Meyer 08:00 : Mosterdsaadjies – Jeugsaal 09:00 : Kinderbediening (Gr 1-6) 09:00 : Tee drink onder die Afdak

10:00 : Tienuur Diens – Arline Meyer 17:00 : Tienerbediening (Gr 7-12) 18:30 : PAUSE 18:30 : Bybelreis deur Nuwe Testament


Bybelreis deur die Nuwe Testament Ons het begin met ’n sewe weke saamlees van die Nuwe Testament. Jy is steeds welkom om by ons aan te sluit. Die Bybelreis is gratis. Vir navrae, kontak Henk by 0823367555 of henk@pvr.co.za.

Die volgende DKGG werkswinkels vind plaas op 25 Augustus 2019. Registreer asb deur 'n epos te stuur na Amanda by bediening@pvr.co.za BeterEinders BeterEinders is ‘n reis waarop enigeen in ons Geloofsfamilie kan gaan om kop en hart skoon te kry, sodat jy jou hande kan vuil kry.

VLEISKOMBUIS Ons vleiskombuis gaan in die toekoms op Saterdagoggende begin varsvleis verkoop.

Ons begin hierdie reis met saampraat; oor moeilike goed, saam met mense wat graag wil ophou kla en iets wil doen om by te dra tot ‘n beter Pierre van Ryneveld, Pretoria en Suid-Afrika. Die onderwerp vir hierdie kwartaal se saampraat is “Ek en Pierre van Ryneveld, my buurman.”

Hiervoor het ons ‘n elektroniese skaal nodig wat minstens 5kg kan weeg . As jy dalk een het om te skenk, kontak Nic Hendriks 0832868212

Ons gaan gesels oor ons betrokkenheid, bekendheid, aktiwiteit, avontuurlustigheid, diversiteit en ons omgee vir ons buurt. Ons gaan ook gesels oor ons vrese, geslotenheid, gebrek aan omgee, ons oorweldigheid en ons onbetrokkenheid by ons buurt. Elke geleentheid gaan ‘n paar van hierdie sake as gespreksonderwerp hê. Ons gaan 4 keer saam wees: 18 en 25 Aug., 1 en 15 Sept. 17:00-18:30 by die kerkgebou. Registreer asb by Ryno 0824602103 of ryno@pvr.co.za

Stoor die nommer en stuur jou naam na 076 349 1501 om Gemeentenuus per Whatsapp te ontvang.

Bankbesonderhede NGK Pierre van Ryneveld ABSA Centurion Rek no.: 600 591 355 finansies@pvr.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.