Nuusflitse 12 Mei 2019

Page 1

Bid asseblief saam met ons vir die volgende mense: Eppo Broos en familie met die afsterwe van sy pa Hanta Grobler en familie met die afsterwe van haar ma Trienie Fourie se pa Gert Frey se gesondheid Johan van Vuuren wat operasie ondergaan het Annarine Geyser wat herstel na knievervanging Peet Kilian wat herstel na hartomleiding Gerdinand Burger wat herstel na voetbesering Betsie Goosen wat herstel na rugoperasie Driekie Strauss se gesondheid Versorgingspan Anna Schoeman se gesondheid Marie Louw se gesondheid Byeenkoms Alex van Graan (5jr) wat met ’n Maandag breingewas gediagnoseer is 20 Mei om 18:30 • Ron Wirth se gesondheid • Alicia Rossouw (13jr) se gesondheid • Corrie Cilliers se gesondheid • Fritz Willmot se gesondheid en herstel na ‘n operasie • Karin de Beer se gesondheid • Jan-Hendrik de Beer se gesondheid • Rita Furstenburg se ma se gesondheid • Debbie Oosthuizen wat chemoterapie ontvang • Johan Joubert met Steel Richardson Ozenzski Sindroom Indien jy weet van iemand wat ‘n besoek verlang, kontak ons asb. Amanda by 012 662-1708 of Gert Jordaan by 082 737 8111.

• • • • • • • • • • • •

Hekel en brei groep Die hekel en brei groep nooi almal wat kan brei en/of hekel en/of wat graag wil leer, om by hulle aan te sluit. Die doel is heerlike samesyn en hulle brei/hekel komberse, sokkies, musse, pantoffels, ens wat aan ouetehuise en kinderhuise geskenk word. Die volgende byeenkomste is op Dinsdag 21 Mei om 10:00, direk na Bybelstudie. Vir meer info kontak asb vir Jannette Bode by 0827895646 of Amanda by die kerkkantoor.

WAT GEBEUR VANDAG 08:00 : Familiediens - Oudotorium Prof Jan v d Watt 08:00 : Mosterdsaadjies – Jeugsaal 09:00 : Kinderbediening (Gr 1-6) 09:00 : Tee drink onder die Afdak 10:00 : Tienuur Diens - Ouditorium Prof Jan vd Watt

16:00 : Doopgesprek 2 17:00 : Tienerbediening (Gr 7-12) 18:30 : Pause - Kerksaal 18:30 : Dieper@PvR: Kompas Kursus Ouditorium

12 Mei 2019

Van SLAGOFFERS na GELOOFSTRYDERS Ons hoop werklik dat die #DKGG veldtog besig is om in jou hart en gedagtes wortel te skiet. Ons bid dat die impak hiervan op ons Geloofsfamilie diep, permanent en aardskuddend sal wees. Ons bid dat elke liewe een van ons daardeur in beweging gebring sal word.

dit tyd geword het dat ons afgewaterde “privaat” geloof oorgaan in lewenskragtige openbare aksie. En, soos ons hierdie Sondag sal sien, omdat die Here God ons geseën het met die rykdom van Sy liefde en genade, die opstandingskrag van Christus en die beste en keurigste seëning in Sy skatkamer.

Waarom is dit so belangrik? Omdat ons nodig Omdat die tyd het om te ontdek verby is waarin ‘n dat ons agente is mens ‘n “Christen van Christus se gelowige” kan nuwe wêreld; wat wees sonder dat die koms van jou daaglikse lewe nie tekens hierdie Koninkryk uit LEEF! in van dapper geloof toon nie. hierdie wêreld Omdat passiwiteit en ontkenning geen plek het in die lewe van ‘n Dis tyd. Droom Klein. Gaan Groot. volgeling van Jesus nie. Omdat


Verkies tot lede van die Gemeenteraad Die volgende persone is tot die Gemeenteraad verkies: • Philip du Plessis van Rooiribbokstr 269, Waterkloofrif en • Michael Johannes Hetzel van Queenstr 28, Irene, • Susanne Jacobs van Duke Ave 29 Irene Farm Village Bid asseblief vir hulle besluit. Indien daar enige besware teen hulle voorgenome bevestiging is, kan die besware skriftelik by Riana by die Kerkkantoor (admin@pvr.co.za) voor 17 Mei ingedien word.

Begrafnis Koördineerder Ons is opsoek na ’n persoon wat vir ons kan optree as koördineerder vir die begrafnis tee’s. Daar is flukse en gewillige hande in die span. As jy dit op die hart voel om hier te help, kontak Riana by die kerkkantoor 012 662-1708 of admin@pvr.co.za

Vleiskombuis Koördineerder Min moeite , groot geleentheid. Ons is opsoek na ‘n persoon wat vir ons die koördinering en bemarking van die Vleiskombuis wil doen. As dit op jou hart lê, kontak Riana by die kerkkantoor 012 6621708 / admin@pvr.co.za

VAKANSIE PROGRAM 17—21 JUNIE 2019 VIR INLIGTING KONTAK

behoort@pvr.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.