Afkondigings 19 Januarie 2014

Page 1

9:00 – Erediens Ds. Corneil du Plessis

19 Januarie 2014

09:00 LOFTJOKKERS 09:00

Direk na Oggend Erediens

Besoekers en nuwe intrekkers Baie welkom! Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Kerkraadsake Vandag word Mev. CM (Corrie) de Necker as ouderling bevestig om op die Kerkraad te dien. Vergaderings  Kerkraadsvergadering 20 Januarie 2014 in die Raadsaal om 19h00.


Leesrooster 2014 Bestellings Leesroosters is beskikbaar by kerkkantoor per bestelling @ R70.. Aan die hand van hierdie boekie kan jy en jou gesin verder in diepte delf in die tekste waaroor elke Sondag gepreek word. Familietuisblad – Teken in gratis! Die Familietuisblad is riglyne op een A4 bladsy om jou en jou gesin te help om gedurende die week vir Jesus al beter te volg na aanleiding van die week se fokusteks waaroor op Sondag gepreek is. Kry jou kopie in die voorportaal, of nog beter, teken in en kry dit weekliks in jou e-pos. Stuur ’n e-pos aan corneil@albertonsuid.com met “Familie Tuisblad” in die opskriflyn.

Inskrywings vir 2014 Tienerbediening Inskrywings vir die Tienerbediening vir 2014 vind na afloop van vanoggend se erediens in die DAK plaas. Inskrywings vir 2014 Lofland Sondag 26 Januarie sal daar voor kerk en na kerk geleentheid wees vir inskrywings vir Lofland. Ons benodig ouers om te help met die fasilitering van die kleiner groepe. Veral by die laer grade (Gr.1-3). Kontak Ds. Werner sou jy belangstel. 082 688 1562. Pille raai kompetisie Ons het ’n groot bottel pille wat ’n lidmaat vir ons gegee het vir fondsinsameling Jy kan skat hoeveel pille is in die bottel. Een poging kos R5. KOM MAAK JOU RAAI in die kerkkantoor.

Naskoolsentrum by kerk Een van ons lidmate begin 'n klein naskoolsentrum by die kerk vir Laerskool kinders. Tye 14h00 tot 17h30. Kontak Brenda 079 984 4011. Werksgeleentheid Blanke 52 jarige man(lidmaat) soek dringend werk. Ondervinding in soldeerwerk, loodgieter en algemene instandhouding. Kontak Andre 073 624 0721 Nuwejaarsuitreik: Neem asseblief kennis dat die gebruiklike “Maaltyd vir die Feestyd” uitreik gedurende die Kersseinsoen vervang is met die Nuwejaarsuitreik op Saterdag 1 Februarie 2014. ’n Lysie met die inhoud van die kruidenierssak en ook ander voorbereidings is apart (in Groen) beskikbaar. Plak die lysie teen jou yskasdeur om jou te herinner. Sakke plus die kontant koevertjies asook die handgemaakte kruisies en tekskaartjies kan nou reeds by die kerkkantoor afgegee word. By voorbaat baie danke vir almal se ondersteuning! Dooopvoorbereiding: Neem asseblief kennis dat daar van alle ouers wat ’n eersteling wil laat doop verwag word om ’n Doopvoorbereidingkursus by te woon, verkieslik voor die doopgeleentheid. Die kursus strek oor vier sessies wat op Dinsdagaande gehou sal word. Datums sal in oorleg met voornemende kursusgangers vasgestel word. Kontak asseblief die kerkkantoor om aan te meld.


Datum

Tyd

Gebeurtenis

19:00

Kerkraadsvergadering

10:00

Senior Selgroep

08:00 09:00 09:00 09:00

Gebedsgroep(Gebedskamer) Erediens – Ds. Werner Schroeder Lofland Loftjokkers

20 Januarie Maandag

23 Januarie Donderdag

26 Januarie Sondag

Susan van Zyl 011 869 1787, Tommie Dijzel 011 907-4009, Carin Mijne 072 202 7588, Hannes Jooste 082 412 2072, Lizanne Joubert 083 635 8442, Lynette Harman 082 544 0980, Jacinda van Zyl. Carin Mijne Is ontslaan na haar groot operasie en sterk aan by die huis. Tel no.: 072 202 7588 Marietjie en Andre van Zyl se dogtertjie is gediagnoseer met kanker. Klein Jacinda het al 3 sessies chemo ontvang. Hulle sukkel bietjie met haar koors maar onder omstandighede gaan dit goed met haar. Ons bid vir hulle. Tel No.: 083 227 0863 Angelique Symons is in die hospitaal gediagnoseer met Diabetes. Mamma Brenda (Tel No.: 079 984 4011)


19 Januarie Sondag 20 Januarie

Eleanor Almon, Christo Boshoff, Emmeliette Carr, Sandra Jordaan, Maaike Klut, Leani Labuschagne, Lisa Lourens, Edna Oberholster, Alexander Pienaar, Andries Vorster. Chris Bester, Ockert Coetzee, Marco Geldenhuis, Beatie Janse van Vuuren,

Maandag

Renee Kuhn, Martin Schutte, RiĂŤtte Watson.

21 Januarie

Cochie Cochrane, Clint Hefer, Sone Pieterse.

Dinsdag 22 Januarie

Mari Alberts, Rohan Jansen, Ernest Mouton, Pieter Myburgh, Terene

Woensdag

Oosthuizen, Johan Venter.

23 Januarie

Jorrie Bezuidenhout, Rita Botha, Anna Gildenhuys, Teunis Rooseboom,

Donderdag

Eddie Symons, Yolandi Venter. Ayden Beyers, Johan Botha, Annamarie Brand, CJ Calitz, Carina Castelyn,

24 Januarie Vrydag

Martie Coetzer, Ilnieke de Waal, Johan Fourie, Sonnika Jonker, Hannes Kruger, Tania le Roux, Martie Loggenberg, Francois Odendaal, Matthys van der Merwe, Frik van der Merwe, Christa van Dyk, MarinĂŠ van Staden, Hanru Vorster.

25 Januarie Saterdag

Johan Ceranio, Louw du Plessis, Ellen Engelbrecht, Carlos Reis, Kuan-Paul Schroeder, Jomarda van der Wal, Pieter van Niekerk, Elsie Verster.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.