Afkondiging 01 Februarie 2015

Page 1

9:00 Erediens Ds. Corneil du Plessis

01 Februarie 2015

09h00 LOFTJOKKERS 09h00

10h15

Besoekers en nuwe intrekkers Baie welkom! Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Vergaderings Bedryfsraad vergadering 09 Februarie 2015 om 18h30 in die Raadsaal. Kerkraadsake Op die Kerkraadsvergadering van 19 Januarie 2015 is volgende ouderlinge herkies om te dien as ouderlinge: IJ de (Izak) de Villiers H (Hennie) Dreyer Ouderlinge moet antwoord voor of op 01 Februarie om bevestig te word 08 Februarie 2015 en te dien tot 07 Februarie 2019.


Skole Voedingsprojek Ons benodig persone wat een maal per maand voedselbestanddele kan aankoop en aflewer by Suidheuwels Laerskool. Die fondse word voorsien. Ons benodig net jou tyd en wiele asseblief. Indien jy kan help kontak asb. vir Kobie du Plessis by 084 582 8630. Jeugwerker Dit is met groot opgewondenheid dat NGK AlbertonSuid ʼn Ontwikkelingspos beskikbaar stel vir ’n energieke dinamiese persoon(e) wat geroepe voel om werksaam te wees met die ontwikkeling van ‘n energieke Jeugbediening in die gemeente. Diensaanvaarding so gou moontlik na 31 Januarie 2015. Belangstellendes kan Ds. Werner Schroeder kontak by 0826881562 CV’s kan ge-e-pos word aan saakgelastigde@albertonsuid.com 'n Telefoon-oproep kan 'n verskil maak Baie mense in Alberton bly alleen en sommige het nie 'n ondersteuningsbasis nie. Ons wil graag met 'n daaglikse telefoonoproep seker maak dat hierdie mense veilig is. Sommige is bejaardes en ander verkies dit om nie te sosialiseer nie. Geen inbreuk sal op privaatheid gemaak word nie. Kontak Trix Willemse by 082 360 1025 of stuur 'n e-pos aan milwil@mweb.co.za Alberton Tuiste vir Bejaardes 40ste Verjaarsdag Dit is die Tuiste vir Bejaardes se 40ste bestaansjaar en hulle hou 28 Februarie 2015 'n groot basaar. Ons kerk gaan die boerewors stalletjie beman onder leiding van Christo Otto. Hy is op soek na vrywilligers om te kom help met die braai van die wors. Donasies en borgskappe sal ook baie welkom wees. Kontak Christo Otto by 082 903 8445.

Doopvoorbereiding: Neem asseblief kennis dat daar van alle ouers wat ’n eersteling wil laat doop verwag word om ’n Doopvoorbereidingkursus by te woon, verkieslik voor die doopgeleentheid. Die kursus strek oor vier sessies wat op Dinsdagaande gehou sal word. Datums sal in oorleg met voornemende kursusgangers vasgestel word. Ons eerste sessie begin 10 Februarie en daarna 17 Februarie, 24 Februarie en 3 Maart. Kontak asseblief die kerkkantoor om aan te meld.

Familietuisblad – Teken in gratis! Die Familietuisblad is riglyne op een A4 bladsy om jou en jou gesin te help om gedurende die week vir Jesus al beter te volg na aanleiding van die week se fokusteks waaroor op Sondag gepreek is. Kry jou kopie in die voorportaal, of nog beter, teken in en kry dit weekliks in jou e-pos. Stuur ’n e-pos aan corneil@albertonsuid.com met “Familie Tuisblad” in die opskriflyn.

Kollektegeld vergeet? Maak ’n bydrae met SnapScan!

  

Installeer SnapScan op jou slimfoon (App. Winkel) Registreer om die diens te gebruik (via SnapScan) Skandeer die kode hierbo en maak enige bydrae aan NGKAS, selfs jou maandelikse dankoffer!


Datum 03 Februarie Woensdag 05 Februarie Donderdag

08 Februarie Sondag

Tyd

Gebeurtenis

19:00

Volwasse Belydenis van Geloof kursus

10:00

Senior Selgroep

08:00 09:00 09:00 09:00 10:00 10:00

Gebedsgroep (Gebedskamer) Erediens - Ds. Werner Schroeder Lofland Loftjokkers Teeskink – Marina en Jacques du Plooy en Vernon en Emmeliette Carr Icon Jeugbediening

Susan van Zyl 011 869 1787, Tommie Dijzel 011 907-4009, Lynette Harman 082 544 0980, Rina Süpra 083 528 1789, Christine Coetzer 011 864-6077, Karretjie Verster Tel No.: 072 350 8766, Chris Stadler 082 597 5926.       

Erich Vosloo het goeie nuus gekry dat sy mediese fonds die pasaangeër goedkeur het en hy sal moontlik in die komende week hospitaal toe gaan sodat die pasaangeër ingesit kan word. Tel No.: 073 232 1562 Emil Killian is terug in die hospitaal nadat hy homself ontslaan het. Gaan op die oomblik nie goed met hulle nie. Dink aan hom en Lynette. Tel No.: 082 901 1677 Tannie Hannetjie Snyman is Donderdag geopereer. Sover ons kon vasstel het Tannie Hannetjie se heupvervanging goed afgeloop. Ons is bly saam met hulle. Tel No.: 072 287 2643 Oom Cas Badenhorst is maar nog baie siek. Ons dink aan hom en sy gesin. Oom Hennie Dreyer Hy klink beter en dit gaan sommer baie goed met hom na sy hartomleiding operasie. Tel No.: 011 908 3186 Rina Süpra Was meer as 'n week in die hospitaal en sy sukkel met ‘'n wond wat nie gesond wil word nie. Bid saam met haar. Tel No.: 083 528 1789 Veels geluk aan ds. Werner en Susan Schroeder met die geboorte van hulle tweede seuntjie, Reuvan. Dit gaan goed met Susan en Reuvan alhoewel hy nog in Intensiewe sorg is om seker te maak dat als reg is met hom. Mag julle baie vreugde ervaar!


01 Februarie Sondag

Marius Lourens, Lieze Malan, Chantelle Naude, Chivonne Naude, Linda Vermaak.

02 Februarie

Ciska Bezuidenhout, Carolene Botha, Christo Burger, Talita du Plessis, Johan

Maandag

Joubert, Herman Steyn, Anton Strydom, Christof van As, Philip van Rensburg.

03 Februarie

Trudie du Toit, Iona Kotze, Anneme Lindeque, Elden Maritz, Andrew van der

Dinsdag 04 Februarie Woensdag 05 Februarie

Merwe. Clive Basson, Hendro de Korte, Jaco Greeff, Zander Lombard, Liesl Moss, Truus Odendaal, Gavin Rayson, Stian van den Berg, Nicolette van der Westhuizen, Heinrich van Nieuwenhuizen, Reinach van Nieuwenhuizen, Mariska Wilkinson. Ilze Bosch, Milah Bosch, Ernst Ladendorf, Celeste Stock, DantĂŠ van Vuuren.

Donderdag 06 Februarie Vrydag 07 Februarie Saterdag

James Calitz, Storm Ciorovich, Daleen de Swardt, Maria Kotze, Anja Pieters, Susan Vorster, Ryno Wilkins. Riaan Breedt, Erika Fourie, Mia Schmidt, Tanya Sowden, Jean Pierre van Loggerenberg.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.