Afkondiging 18 Januarie 2015

Page 1

9:00 Erediens Ds. Corneil du Plessis

18 Januarie 2015

Inskrywings na Erediens LOFTJOKKERS 09h00

Inskrywings na Erediens

Besoekers en nuwe intrekkers Baie welkom! Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Vergaderings Kerkraadsvergadering 19 Januarie 2015 in die Raadsaal om 19h00. Raad van Ouderlinge en Diakens vergadering 26 Januarie 2015 in die Raadsaal om 19h00. Lidmaatskap Ontvang Dooplidmaat Dean Koch vanaf NG Alberton-Wes. Skole Voedingsprojek Ons benodig persone wat een maal per maand verantwoordelikheid kan neem vir voorbereiding en aflewerings van Hotdogs vir Suidheuwels Laerskool. Indien u sal kan help kontak asb. vir Kobie du Plessis by 084 582 8630.


Afskeid Theunis de Ridder Theunis de Ridders het reeds Maandag begin werk by NG Fairland. Ons hou vanmiddag om 12h00 vir hom 'n afskeid by die kerk. Almal is welkom om saam met hom te kuier om koek en tee. Inskrywings vir 2015 Icon Jeugbediening Vanoggend na die Erediens sal daar geleentheid wees in die kerk vir die Tieners om in te skryf vir 2015. Inskrywings vir 2015 Lofland Vanoggend na die Erediens sal daar geleentheid wees in die kerk vir inskrywings vir Lofland. Bestel Woord En Lewe vir 2015 2015 se Woord en Lewe kan nou bestel word by die kerkkantoor @ R95. Woord en Lewe is ’n handige gids om gebruik te word vir stiltetyd, huisgodsdiens en selgroep byeenkomste. Dit is opgestel aan die hand van die Leesrooster wat in die prediking gevolg word. Alhoewel die leraars gereeld kort reekse oor aktuele temas sal preek, bly die Leesrooster die ruggraat van die jaar se prediking. Woord en Lewe is ’n belangrike hulpmiddel vir jou geloofsgroei. Plaas asseblief bestellings so spoedig moontlik. Jeugwerker Dit is met groot opgewondenheid dat NGK AlbertonSuid ʼn Ontwikkelingspos beskikbaar stel vir ’n energieke dinamiese persoon(e) wat geroepe voel om werksaam te wees met die ontwikkeling van ‘n energieke Jeugbediening in die gemeente. Diensaanvaarding so gou moontlik na 31 Januarie 2015. Belangstellendes kan Ds. Werner Schroeder kontak by 0826881562 CV’s kan ge-e-pos word aan saakgelastigde@albertonsuid.com Tuinwoonstel vir enkel lopende persoon te huur in Randhart vanaf 1 Februarie. R3 800 per maand dit sluit in Elektrisiteit en water en onder dak parkering. Kontak 074 497 0960/074 894 9007.

Naaldwerk klasse Daar is naaldwerkklasse vir huishulpe elke Donderdagmiddag vanaf 14h00 tot 15h30 by die kerk. Skakel gerus Tannie Mina Becker 082 928 8925.

Dooopvoorbereiding: Neem asseblief kennis dat daar van alle ouers wat ’n eersteling wil laat doop verwag word om ’n Doopvoorbereidingkursus by te woon, verkieslik voor die doopgeleentheid. Die kursus strek oor vier sessies wat op Dinsdagaande gehou sal word. Datums sal in oorleg met voornemende kursusgangers vasgestel word. Ons eerste sessie begin 10 Februarie en daarna 17 Februarie, 24 Februarie en 3 Maart. Kontak asseblief die kerkkantoor om aan te meld. Belydenis van geloof: Volwasse persone wat graag lidmate wil word van die NG Kerk Alberton-Suid word genooi om te registreer vir die voorbereidende kursus met die oog op belydenisaflegging. Die kursus neem Woensdag 21 Januarie om 19h00-20h00 ’n aanvang en word op vyf agtereenvolgende weke 28 Januarie, 04 Februarie, 11 Februarie en 25 Februarie aangebied. Kontak asseblief die kerkkantoor om te registreer.


Datum 19 Januarie Maandag 21 Januarie Woensdag 22 Januarie Donderdag

25 Januarie Sondag

Tyd

Gebeurtenis

19:00

Kerkraadsvergadering – Raadsaal

19:00

Volwasse Belydenis van Geloof kursus

10:00

Senior Selgroep

08:00 09:00 09:00 09:00 09:00

Gebedsgroep (Gebedskamer) Erediens - Ds. Corneil du Plessis Lofland Loftjokkers Icon Jeug

Susan van Zyl 011 869 1787, Tommie Dijzel 011 907-4009, Lynette Harman 082 544 0980, Rina Süpra 083 528 1789, Christine Coetzer 011 864-6077, Karretjie Verster Tel No.: 072 350 8766, Chris Stadler 082 597 5926. 

Hennie Dreyer – dit het goed gegaan met sy hartomleiding Dinsdag en hy is steeds in hospitaal en sterk aan. Tel No.: 011 908 3186

Hennie Venter is ontslaan uit die hospitaal en sterk aan by die huis en sy been is nog maar seer. Tel No.: 071 470 6017

 

Tannie Johanna Burmeister is geopereer en daar is kliere verwyder, hulle wag vir uitslae asook wat volgende gaan gebeur. Tel No.: 011 869-0516 Erich Vosloo gaan komende week vir die operasie om sy pasaangeër terug te sit. Tel No.: 073 232 1562


18 Januarie Sondag 19 Januarie Maandag 20 Januarie

Chrissie de Bruyn, Annelie Jansen, Anna-Mart Myburgh, Gert Oelofsen, Shaun Oosthuizen, Zander Steenberg, Wiehan van Wyk, Anel van Zyl. Eleanor Almon, Christo Boshoff, Emmeliette Carr, Sandra Jordaan, Maaike Klut, Leani Labuschagne, Lisa Lourens, Edna Oberholster, Alexander Pienaar, Andries Vorster. Chris Bester, Ockert Coetzee, Marco Geldenhuis, Beatie Janse van Vuuren,

Dinsdag

Renee Kühn, Martin Schutte, Riëtte Watson.

21 Januarie

Cochie Cochrane, Clint Hefer, Sone Pieterse.

Woensdag 22 Januarie

Mari Alberts, Rohan Jansen, Ernest Mouton, Pieter Myburgh, Terene Oosthuizen,

Donderdag

Johan venter.

23 Januarie Vrydag

Zander Beukes, Jorrie Bezuidenhout, Rita Botha, Anna Gildenhuys, Theunis Rooseboom, Eddie Symons, Yolandi Venter, Clinton Warrington, Karen Warrington. Ayden Beyers, Johan Botha, Annamarie Brand, CJ Calitz, Carina Castelyn,

24 Januarie Saterdag

Martie Coetzer, Ilnieke de Waal, Johan Fourie, Sonnika Jonker, Hannes Kryger, Tania le Roux, Martie van Loggenberg, Francois Odendaal, Matthys van der Merwe, Christa van Dyk, Mariné van Staden, Hanru Vorster.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.