Afkondiging 08 Februarie 2015

Page 1

9:00 Erediens Ds. Willem Strauss

08 Februarie 2015

09h00 LOFTJOKKERS 09h00

10h15

Besoekers en nuwe intrekkers Baie welkom! Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Vergaderings Bedryfsraad vergadering 09 Februarie 2015 om 18h30 in die Raadsaal. Kerkraadsvergadering 16 Februarie 2015 om 19h00 in die Raadsaal. Lydenstyd 2015 Lydenstyd begin op Sondag 15 Februarie (1ste Lydensondag) met Aswoensdag op 18 Februarie. Dan hou ons ’n gewyde byeenkoms om 19h00 tot 19h30 in die kerk. Goeie Vrydag val op 3 April en Paassondag is dan op 5 April. Die week vooraf word Groot Lydensweek genoem en dan hou ons van Maandag tot Donderdagaand elke aand om 19h00 tot 19h30 ’n byeenkoms in die kerk. Teken asb. hierdie datums aan sodat jy kan beplan om hieraan mee te doen.


Skole Voedingsprojek Ons benodig persone wat een maal per maand voedselbestanddele kan aankoop en aflewer by Suidheuwels Laerskool. Die fondse word voorsien. Ons benodig net jou tyd en wiele asseblief. Indien jy kan help kontak asb. vir Kobie du Plessis by 084 582 8630. 'n Telefoon-oproep kan 'n verskil maak Baie mense in Alberton bly alleen en sommige het nie 'n ondersteuningsbasis nie. Ons wil graag met 'n daaglikse telefoonoproep seker maak dat hierdie mense veilig is. Sommige is bejaardes en ander verkies dit om nie te sosialiseer nie. Geen inbreuk sal op privaatheid gemaak word nie. Kontak Trix Willemse by 082 360 1025 of stuur 'n e-pos aan milwil@mweb.co.za Alberton Tuiste vir Bejaardes 40ste Verjaarsdag Dit is die Tuiste vir Bejaardes se 40ste bestaansjaar en hulle hou 28 Februarie 2015 'n groot basaar. Ons kerk gaan die boerewors stalletjie beman onder leiding van Christo Otto. Hy is op soek na vrywilligers om te kom help met die braai van die wors. Donasies en borgskappe sal ook baie welkom wees. Kontak Christo Otto by 082 903 8445. Graad 1 Ouers Alle ouers van gr.1’s by Lofland word opgeroep na ’n ontmoeting met ds. Corneil du Plessis op Sondag 22 Februarie net na die erediens in die Koffiekamer. Hierdie ontmoeting, wat gaan oor ’n baie belangrike faset in ’n gr.1 kind se ontwikkeling, sal nie langer as 20 minute duur nie.

Doopvoorbereiding: Neem asseblief kennis dat daar van alle ouers wat ’n eersteling wil laat doop verwag word om ’n Doopvoorbereidingkursus by te woon, verkieslik voor die doopgeleentheid. Die kursus strek oor vier sessies wat op Dinsdagaande gehou sal word. Datums sal in oorleg met voornemende kursusgangers vasgestel word. Ons eerste sessie begin Dinsdagaand10 Februarie om19h00-20h30 en daarna op 17 Februarie, 24 Februarie en 3 Maart. Kontak asseblief die kerkkantoor om aan te meld. Familietuisblad – Teken in gratis! Die Familietuisblad is riglyne op een A4 bladsy om jou en jou gesin te help om gedurende die week vir Jesus al beter te volg na aanleiding van die week se fokusteks waaroor op Sondag gepreek is. Kry jou kopie in die voorportaal, of nog beter, teken in en kry dit weekliks in jou e-pos. Stuur ’n e-pos aan corneil@albertonsuid.com met “Familie Tuisblad” in die opskriflyn.

Maak ’n bydrae met SnapScan!

  

Installeer SnapScan op jou slimfoon (App. Winkel) Registreer om die diens te gebruik (via SnapScan) Skandeer die QR-kode hierbo met jou foon en maak enige bydrae aan NGKAS, selfs jou maandelikse dankoffer!


Datum 09 Februarie Maandag 11 Februarie Woensdag 12 Februarie Donderdag

15 Februarie Sondag

Tyd

Gebeurtenis

18:30

Bedryfsraadvergadering

19:00

Volwasse Belydenis van geloof Kursus

10:00 10:00

Senior Selgroep Biduur Tuiste vir bejaardes – Ds. Corneil du Plessis

08:00 09:00 09:00 09:00 10:00 10:00 16:30

Gebedsgroep (Gebedskamer) Erediens - Ds. Werner Schroeder Lofland Loftjokkers Teeskink – Dirk en Anina Klut Icon Jeug Icon Jeug - Fliek

Susan van Zyl 011 869 1787, Tommie Dijzel 011 907-4009, Lynette Harman 082 544 0980, Rina Süpra 083 528 1789, Christine Coetzer 011 864-6077, Ria Nel 072 822 9140 Karretjie Verster 072 350 8766, Chris Stadler 082 597 5926.      

Erich Vosloo het infeksie op die oomblik en hulle kan nie nou die pasaangeër insit nie. Hy is geskeduleer vir Woensdag - kom ons bid saam met hulle dat die infeksie gou opklaar. Tel No.: 073 232 1562 Emil Killian dit gaan goed met hom - is ontslaan en sterk tans aan by die huis. Tel No.: 082 901 1677 Tannie Hannetjie Snyman is tuis en sterk aan. Sy is maar bleek maar sy sê sy voel goed. Tel No.: 072 287 2643 Oom Cas Badenhorst is in die rehabilitasie hospitaal en gaan vir 'n paar weke daar wees om weer te leer loop. Ria Nel is met kanker gediagnoseer. Hulle wag vir die uitslae van die dokters om die regte behandeling te volg. Tel No.: 082 579 7124 Flip Smith is uit die hospitaal. Dit gaan goed met hom. Hulle wag vir uitslae vanaf die dokters. Tel No.: 082 413 3958


08 Februarie Sondag 09 Februarie Maandag

Caleb Carr, Joshua Carr, Anel Ehrke, Louise Grobler, Linda Kroukamp, Liezl Miller, Natilie Nel, Rynhardt Rademan, Lizanne Swanepoel, Ashley van der Westhuizen, Karretjie Verster. Nico Douman, Benjamin Marais, Anzelle Maritz, Steve Pieterse, Stef Prinsloo, Theresa Roos, Lisa Strydom, Anzelle van Zyl. Keegan-Quinn Deuchar, Anton Ferreira, Lindie Janse van Rensburg, Kayle

10 Februarie Dinsdag

Jonker, Lizanne Joubert, Emil Oosthuizen, Fritz Reinke, Yolande Smalman, Raymond Sterley, Andrew Swanepoel, Shane van Graan, Anne van Wyk, Linda Vermaak.

11 Februarie

Harold Cooper, Johan Diederiks, Judith Germishuys, Alida Wilken.

Woensdag 12 Februarie

Wesley Bole, Grace Heyns, Johan Louw, Sarah Luiz.

Donderdag 13 Februarie

Lenie Appelgryn, Pieter Dafel, Henda Human, Elsie Jacobs, Stefan Jacobs, Sonia

Vrydag

Koekemoer, Eugene le Maitre, Myrna Martin, Fanie Strydom, Wil Viljoen.

14 Februarie

Courtney de Kock, Gustav Otto, Johan Pretorius, Nicoline Snyman, Bochule

Saterdag

Swanepoel, Nellie van der Ryst.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.