Afkondiging 25 Januarie 2015

Page 1

9:00 Erediens Ds. Corneil du Plessis

25 Januarie 2015

09h00 LOFTJOKKERS 09h00

10h15

Besoekers en nuwe intrekkers Baie welkom! Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Vergaderings Raad van Ouderlinge en Diakens vergadering 26 Januarie 2015 in die Raadsaal om 19h00. Bedryfsraad vergadering 09 Februarie 2015 om 18h30 in die Raadsaal. Kerkraadsake Op die Kerkraadsvergadering van 19 Januarie 2015 is volgende ouderlinge herkies om te dien as ouderlinge: IJ de (Izak) de Villiers H (Hennie) Dreyer Ouderlinge moet antwoord voor of op 01 Februarie om bevestig te word 08 Februarie 2015 en te dien tot 07 Februarie 2019.


Lidmaatskap Ontvang Belydende lidmaat Magdalena Jacomiena Maria Havenga (nou Henning) vanaf NG Alberton-Wes. Skole Voedingsprojek Ons benodig persone wat een maal per maand verantwoordelikheid kan neem vir voorbereiding en aflewerings van Hotdogs vir Suidheuwels Laerskool. Indien jy kan help kontak asb. vir Kobie du Plessis by 084 582 8630. Bestel Woord En Lewe vir 2015 2015 se Woord en Lewe kan nou bestel word by die kerkkantoor @ R95. Woord en Lewe is ’n handige gids om gebruik te word vir stiltetyd, huisgodsdiens en selgroep byeenkomste. Dit is opgestel aan die hand van die Leesrooster wat in die prediking gevolg word. Alhoewel die leraars gereeld kort reekse oor aktuele temas sal preek, bly die Leesrooster die ruggraat van die jaar se prediking. Woord en Lewe is ’n belangrike hulpmiddel vir jou geloofsgroei. Plaas asseblief bestellings so spoedig moontlik. Jeugwerker Dit is met groot opgewondenheid dat NGK AlbertonSuid ʼn Ontwikkelingspos beskikbaar stel vir ’n energieke dinamiese persoon(e) wat geroepe voel om werksaam te wees met die ontwikkeling van ‘n energieke Jeugbediening in die gemeente. Diensaanvaarding so gou moontlik na 31 Januarie 2015. Belangstellendes kan Ds. Werner Schroeder kontak by 0826881562 CV’s kan ge-e-pos word aan saakgelastigde@albertonsuid.com Tuinwoonstel vir enkel lopende persoon te huur in Randhart vanaf 1 Februarie. R3 800 per maand dit sluit in Elektrisiteit en water en onder dak parkering. Kontak 074 497 0960/074 894 9007.

Naaldwerk klasse Daar is naaldwerkklasse vir huishulpe elke Donderdagmiddag vanaf 14h00 tot 15h30 by die kerk. Skakel gerus Tannie Mina Becker 082 928 8925.

Doopvoorbereiding: Neem asseblief kennis dat daar van alle ouers wat ’n eersteling wil laat doop verwag word om ’n Doopvoorbereidingkursus by te woon, verkieslik voor die doopgeleentheid. Die kursus strek oor vier sessies wat op Dinsdagaande gehou sal word. Datums sal in oorleg met voornemende kursusgangers vasgestel word. Ons eerste sessie begin 10 Februarie en daarna 17 Februarie, 24 Februarie en 3 Maart. Kontak asseblief die kerkkantoor om aan te meld. Familietuisblad – Teken in gratis! Die Familietuisblad is riglyne op een A4 bladsy om jou en jou gesin te help om gedurende die week vir Jesus al beter te volg na aanleiding van die week se fokusteks waaroor op Sondag gepreek is. Kry jou kopie in die voorportaal, of nog beter, teken in en kry dit weekliks in jou e-pos. Stuur ’n e-pos aan corneil@albertonsuid.com met “Familie Tuisblad” in die opskriflyn.


Datum 26 Januarie Maandag 28 Januarie Woensdag 29 Januarie Donderdag

01 Februarie Sondag

Tyd

Gebeurtenis

18:30

Raad van Ouderlinge en Diakens – Raadsaal

10:001 19:00

Silwerkroon – Ds. Corneil du Plessis Volwasse Belydenis van Geloof kursus

10:00

Senior Selgroep

08:00 09:00 09:00 09:00 10:00 10:00

Gebedsgroep (Gebedskamer) Erediens - Ds. Werner Schroeder Lofland Loftjokkers Teeskink – Lukie en Anel Ehrke Icon Jeug

Susan van Zyl 011 869 1787, Tommie Dijzel 011 907-4009, Lynette Harman 082 544 0980, Rina Süpra 083 528 1789, Christine Coetzer 011 864-6077, Karretjie Verster Tel No.: 072 350 8766, Chris Stadler 082 597 5926. 

Hennie Dreyer – is Dinsdag ontslaan, hy is maar nog bleek en sukkel met die medikasie, hy sterk aan. Hulle dank die gemeente vir die oorweldigende ondersteuning wat hulle ontvang. Tel No.: 011 908 3186

   

Tannie Johanna Burmeister, is ontslaan maar dis ’n lang pad wat nog voorlê en sy sal meer weet as sy die 11de Februarie die steke laat uithaal en die dokter sien. Tel No.: 011 869-0516 Erich Vosloo wag nog dat die mediese fonds sy pasaangeër moet goedkeur.. Tel No.: 073 232 1562 Emil Killian is geopereer en dit was ’n groot operasie maar hy het dank die Here goed deur die operasie gekom en is al oorgeplaas na ’n gewone saal. Tannie Hannetjie Snyman gaan Maandag hospitaal toe vir 'n heupvervanging. Ons dink aan haar en bid dat dit sal goed gaan. Tel No.: 072 287 2643


25 Januarie Sondag 26 Januarie Maandag 27 Januarie Dinsdag 28 Januarie

Johan Ceronio, Louw du Plessis, Ellen Engelbrecht, Carlos Reis, Juan-Paul Schroeder, Pieter van Niekerk, Elsie Verster. Elsa Helberg, Andre Kemp, Johann Nel, Danielle Rosslee, Maryna Spies, Waldri Viljoen. Adriaan Bekker, Barend Botha, Arno du Plessis, Tracey-Ann Gerber, AmĂŠ Lombaard, Thinus Maritz, Hermien Odendaal, Leon Steinobel, Loraine Swanepoel, Giep van Eck. Andre Broodryk, Johan du Toit, Jacques Verster.

Woensdag 29 Januarie

Yvette Jooste, Chris Jordaan, Susarah Lues, William Moss, Karen Nienaber,

Donderdag

Susan Pretorius, Melissa Sutton, Karen van Heerden.

30 Januarie

Carol Bezuidenhout, Henry du Randt, Juan Theron, Madeleine van Wyk.

Vrydag 31 Januarie Saterdag

Natania Brand, CornĂŠ Calitz, Christine de Wet, Adele Louw, Ina van Antwerpe.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.