Afkondiging 04 Januarie 2015

Page 1

9:00 Erediens Ds. Corneil du Plessis

04 Januarie 2015

Geen LOFTJOKKERS Geen

Geen

Besoekers en nuwe intrekkers Baie welkom! Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor.


Bestel Woord En Lewe vir 2015 2015 se Woord en Lewe kan nou bestel word by die kerkkantoor @ R95. Woord en Lewe is ’n handige gids om gebruik te word vir stiltetyd, huisgodsdiens en selgroep byeenkomste. Dit is opgestel aan die hand van die Leesrooster wat in die prediking gevolg word. Alhoewel die leraars gereeld kort reekse oor aktuele temas sal preek, bly die Leesrooster die ruggraat van die jaar se prediking. Woord en Lewe is ’n belangrike hulpmiddel vir jou geloofsgroei. Plaas asseblief bestellings so spoedig moontlik.

Voertuig dringend gesoek: 'n Lidmaat is dringend op soek na ‘n 2de handse betroubare bakkie om mee te werk. Kan slegs R1 500 per maand bekostig. Het nie 'n deposito nie. Kontak die Kerkkantoor 011 869 9700.

Skole Voedingsprojek Ons benodig persone wat een maal per maand verantwoordelikheid kan neem vir voorbereiding en aflewerings van Hotdogs vir Suidheuwels Laerskool. Indien u sal kan help kontak asb. vir Kobie du Plessis by 084 582 8630. BELYDENIS VAN GELOOF KANDIDATE 2015 Indien jy belydenis van geloof wil aflê in 2015 en nie by die ontmoeting van 26 Oktober 2014 was nie, moet jy asb. met Ds. Werner Schroeder kontak maak om te registreer vir Confessio Seminarium 2015.

Kollektegeld vergeet? Maak ’n bydrae met SnapScan!

  

Installeer SnapScan op jou slimfoon (App. Winkel) Registreer om die diens te gebruik (via SnapScan) Skandeer die kode hierbo en maak enige bydrae aan NGKAS, selfs jou Tiende Maand Dankoffer!


Datum 08 Januarie Donderdag

11 Januarie Sondag

Tyd

Gebeurtenis

10:00

Biduur Tuiste vir Bejaardes – Ds. Willem Strauss

08:00 09:00

Gebedsgroep (Gebedskamer) Erediens - Ds. Werner Schroeder

Susan van Zyl 011 869 1787, Tommie Dijzel 011 907-4009, Lynette Harman 082 544 0980, Rina Süpra 083 528 1789, Karretjie Verster Tel No.: 072 350 8766, Chris Stadler 082 597 5926. 

 Lettie Burger was in intensief – dit gaan nou baie beter met haar en is nou in 'n gewone saal.


04 Januarie Sondag 05 Januarie Maandag 06 Januarie Dinsdag

Anne-Marie Ackerman, Desiree Almon, Carmia Barnard, Gerda beukes, Leonie Grobler, Jeanne Heystek, Japie van Helsdingen. Arno Botha, Dewaldt du Plessis, Nandre du Toit, Lulu Els, Hayley Hechter, Len Jansen, Daniel Lotriet, Stiaan Mouton, Clayton Nel, Tony Niemandt, Jayde Rosslee. Anja Barnard, Retha Barnard, Nicola de Wet, Kieran Fourie, Sonette Paulsen, Johan Pretorius, Mieke van Helden, Gerhard Viljoen.

07 Januarie

Bernhardt Engelbrecht, Mauritz Jacobs, Obie Oberholster, Esta Ross, Magda

Woensdag

Smit, Rika van Aswegen, Collin van Heerden.

08 Januarie Donderdag 09 Januarie Vrydag 10 Januarie Saterdag

Jacques Alblas, Andre Appelgryn, Petrie Barnard, Servaas Bouwer, Johan de Swardt, Linette Esterhuisen, Juan Kotze, Etienne Myburgh, Piet Nel, Lara Stock, Liesel van Wyk, Fred Bester, Etresia Bester, Ina Cloete, Annette Coetsee, Theo Kleynhans, Janke Klut, Ilse-Marie Pretorius, Evelyn van der Merwe, Helouise van der Merwe, LillieLou van Heerden, Amanda Viljoen. Matthew de Ru, Mia de Ru, Andre de Swardt, Juan FouchĂŠ, Ryan Oosthuizen, Adel van Wyk.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.