Afkondiging 11 Januarie 2015

Page 1

9:00 Erediens Ds. Willem Strauss

11 Januarie 2015

Geen LOFTJOKKERS Geen

Geen

Besoekers en nuwe intrekkers Baie welkom! Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Vergaderings FBK vergadering 12 Januarie 2015 om 18h30 in die Raadsaal. Kerkraadsvergadering 19 Januarie 2015 in die Raadsaal om 19h00. Raad van Ouderlinge en Diakens vergadering 26 Januarie 2015 in die Raadsaal om 19h00. Skole Voedingsprojek Ons benodig persone wat een maal per maand verantwoordelikheid kan neem vir voorbereiding en aflewerings van Hotdogs vir Suidheuwels Laerskool. Indien u sal kan help kontak asb. vir Kobie du Plessis by 084 582 8630.


Inskrywings vir 2015 Icon Jeugbediening Sondag 18 Januarie sal daar na die Erediens geleentheid wees in die kerk vir die Tieners om in te skryf vir 2015. Inskrywings vir 2015 Lofland Sondag 18 Januarie sal daar in die kerk na die Erediens geleentheid wees vir inskrywings vir Lofland. Bestel Woord En Lewe vir 2015 2015 se Woord en Lewe kan nou bestel word by die kerkkantoor @ R95. Woord en Lewe is ’n handige gids om gebruik te word vir stiltetyd, huisgodsdiens en selgroep byeenkomste. Dit is opgestel aan die hand van die Leesrooster wat in die prediking gevolg word. Alhoewel die leraars gereeld kort reekse oor aktuele temas sal preek, bly die Leesrooster die ruggraat van die jaar se prediking. Woord en Lewe is ’n belangrike hulpmiddel vir jou geloofsgroei. Plaas asseblief bestellings so spoedig moontlik. Jeugwerker Dit is met groot opgewondenheid dat NGK AlbertonSuid ʼn Ontwikkelingspos beskikbaar stel vir ‘n energieke dinamiese persoon(e) wat geroepe voel om werksaam te wees met die ontwikkeling van ‘n energieke Jeugbediening in die gemeente. Diensaanvaarding so gou moontlik na 31 Januarie 2015. Belangstellendes kan Ds. Werner Schroeder kontak by 0826881562 CV’s kan ge-e-pos word aan saakgelastigde@albertonsuid.com

Voertuig dringend gesoek: 'n Lidmaat is dringend op soek na ‘n 2de handse betroubare bakkie om mee te werk. Kan slegs R1 500 per maand bekostig. Het nie 'n deposito nie. Kontak die Kerkkantoor 011 869 9700.

BELYDENIS VAN GELOOF KANDIDATE 2015 Indien jy belydenis van geloof wil aflê in 2015 en nie by die ontmoeting van 26 Oktober 2014 was nie, moet jy asb. met Ds. Werner Schroeder kontak maak om te registreer vir Confessio Seminarium 2015.

Kollektegeld vergeet? Maak ’n bydrae met SnapScan!

  

Installeer SnapScan op jou slimfoon (App. Winkel) Registreer om die diens te gebruik (via SnapScan) Skandeer die kode hierbo en maak enige bydrae aan NGKAS, selfs jou Tiende Maand Dankoffer!


Datum 12 Januarie Maandag

Tyd 18:30

18 Januarie Sondag

FBK vergadering – Raadsaal

SKOLE BEGIN

14 Januarie Woensdag 15 Januarie Donderdag

Gebeurtenis

10:00

Senior Selgroep

08:00 09:00 10:00

Gebedsgroep (Gebedskamer) Gesinsdiens - Ds. Corneil du Plessis Inskrywings vir 2015 Kinder & Tienerbediening

Susan van Zyl 011 869 1787, Tommie Dijzel 011 907-4009, Lynette Harman 082 544 0980, Rina Süpra 083 528 1789, Karretjie Verster Tel No.: 072 350 8766, Chris Stadler 082 597 5926. 

Lettie Burger is ontslaan en sterk aan by die huis. Tel No.: 082 598 4041

Christine Coetzee ontvang nog chemo Januarie en Februarie. Ons dink aan haar. Tel No.: 011 864 6077

Susan Schroeder was opgeneem in die hospitaal vanaf Sondag met kontraksie, maar goeie nuus was dat daar darem nie iets ernstigs was nie. Hulle baba se datum is eers 2 Februarie. Sy is ontslaan maar is op bedrus.

Hennie Dryer word Maandag opgeneem om Dinsdag sy hartomleiding te ondergaan.

Hennie Venter het gegly en sy been sleg gebreek op 2 plekke.

Hy is Donderdag

geopereer om penne in te sit. Ons bid vir hom vir vinnige herstel. Tel No.: 071 470 6017


11 Januarie

Hansie Coetzee, Teneal de Jong, Esti de Wet, Willie Doman, Lynette Harman,

Sondag

Emille Kilian, Adriaan Pitout, Jacques Scriven, Johny Theodossion, Danie Wiesner.

12 Januarie

Kobus Ayres, Connor Delport, Ruan Mentz, Joey Schmidt, Caden van der Merwe,

Maandag 13 Januarie Dinsdag 14 Januarie Woensdag 15 Januarie

Jean-Dru van Rooyen. Bronwen Beukes, Jurgie Coetzee, SunĂŠ Ellis, Riaan Jonker, Sylvia Laubscher, Ria Nel, Kean Potgieter, Hester Rademeyer, Carla Volschenk. Doep du Plessis, Carla Kilian, Cardeon Korving, Hendre Kruger, Izeldi Kruger, Sanette Schoeman, Mariene van der Merwe, Erica van Schalkwyk, Christa van Zyl. Dirk Rosslee, Kaylee van den Bergh, Pieter van Heerden, Vanessa Vermaak.

Donderdag 16 Januarie Vrydag 17 Januarie Saterdag

Rina Barnard, DaniĂŤl Barnard, Diaan Herbst, Keegan Jansen van Rensburg, Pieter Swart, Bernie van Loggerenberg, Dian van Schalkwyk. Elize Brasington, Adri Louw, Christa Pienaar, Debbie Posthumus.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.