Afkondiging 28 Desember 2014

Page 1

9:00 Erediens Ds. Willem Strauss

28 Desember 2014

Geen LOFTJOKKERS Geen

Geen

Besoekers en nuwe intrekkers Baie welkom! Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Nuwejaarsdiens Daar is nie 'n middernagdiens nie maar wel 'n Nuwejaarsdiens, 01 Januarie 2015 om 08h00. VakansiereĂŤlings Kerkkantoor en Leraars Kerkkantoor: Die kerkkantoor sal gesluit wees tussen Kersfees en Nuwejaar (Skakel Ds. Willem 082 779 4389 of Ds. Corneil 082 772 8630 wanneer nodig). Verlof leraars: Ds. Werner Schroeder 08 Desember 2014 tot 04 Januarie 2015.


Bestel Woord En Lewe vir 2015 2015 se Woord en Lewe kan nou bestel word by die kerkkantoor @ R95. Woord en Lewe is ’n handige gids om gebruik te word vir stiltetyd, huisgodsdiens en selgroep byeenkomste. Dit is opgestel aan die hand van die Leesrooster wat in die prediking gevolg word. Alhoewel die leraars gereeld kort reekse oor aktuele temas sal preek, bly die Leesrooster die ruggraat van die jaar se prediking. Woord en Lewe is ’n belangrike hulpmiddel vir jou geloofsgroei. Plaas asseblief bestellings so spoedig moontlik.

Voertuig dringend gesoek: 'n Lidmaat is dringend op soek na ‘n 2de handse betroubare bakkie om mee te werk. Kan slegs R1 500 per maand bekostig. Het nie 'n deposito nie. Kontak die Kerkkantoor 011 869 9700.

BELYDENIS VAN GELOOF KANDIDATE 2015 Indien jy belydenis van geloof wil aflê in 2015 en nie by die ontmoeting van 26 Oktober 2014 was nie, moet jy asb. met Ds. Werner Schroeder kontak maak om te registreer vir Confessio Seminarium 2015.

Kollektegeld vergeet? Maak ’n bydrae met SnapScan!

  

Installeer SnapScan op jou slimfoon (App. Winkel) Registreer om die diens te gebruik (via SnapScan) Skandeer die kode hierbo en maak enige bydrae aan NGKAS, selfs jou Tiende Maand Dankoffer!


Datum 01 Januarie Donderdag

04 Januarie Sondag

Tyd

Gebeurtenis

08:00

Nuwejaarsdiens – Ds. Willem Strauss

08:00 09:00

Gebedsgroep (Gebedskamer) Erediens - Ds. Corneil du Plessis

Susan van Zyl 011 869 1787, Tommie Dijzel 011 907-4009, Lynette Harman 082 544 0980, Rina Süpra 083 528 1789, Karretjie Verster Tel No.: 072 350 8766, Chris Stadler 082 597 5926.


28 Desember

Cas Badenhorst, Brian Blignaut, Babs Engelbrecht.

29 Desember

Yolandi du Plessis, Jan Grobler, Leonard Hough, Rona Muller, Wayne Roux,

Maandag 30 Desember Dinsdag 31 Desember

Marianna van Rooyen. Rosalette Botha, Caitlin Fourie, Vasti Human, Clarice Pretorius, Flip Smith, Paul van der Wal, Jurgens van Wyk. Karla Dippenaar, Marina L端es, Dillon van Deventer.

Woensdag 01 Januarie

Anne Klut, Cecilia Kotze, Bennita Lombard, Charlotte Mouton(jr.), Chante

Donderdag

Rademan.

02 Januarie

Hester Beneke, Wilson Bole, Natashia du Plessis, Charmaine Grobler, Christiaan

Vrydag 03 Januarie Saterdag

Jansen, Annatjie Mouton, Hilda Sondow, Christie Vorster. Rione Bole, Thys le Roux, Maryna Norman, Iwan Pienaar, Suene Pretorius, Monique Steenberg, Burt van der Westhuizen, Johan Verster.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.