Nuusbrief 15 - 1 - 2017

Page 2

2 KENNISGEWINGS VERJAARSDAE - * = 70 en ouer / ** = 80 en ouer / *** = 90 en ouer / **** = 100 en ouer **16 Jan Coen DE BRUIN (83 jaar) Sel: 082 467 0308 Wyk: 0036 17 Jan Alex GRAHAM Wyk: 0027B **17 Jan Maggie LIT (84 jaar) Sel: 078 328 6808 Wyk: 0029B 18 Jan Ds Jun CHUN Sel: 076 642 9777 Wyk: 0016 **19 Jan Tienie MALAN (82 jaar) Sel: 072 089 2392 Wyk: 0024 **20 Jan Mak DU PLESSIS (81 jaar) Sel: 073 330 2771 Wyk: 0026 21 Jan Susan VAN WYK Sel: 083 230 2205 Wyk: 0029A KOLLEKTES: DIENSBEURT

In Erediens: BARMHARTIGHEID By die deure: TEOLOGIESE STUDENTEKAS Oudl. Dries de Jager Diak. Maryna Ludeke

VANAF DIE DIAKONIE 1.

2.

3. 4.

Baie dankie aan diegene wat maandeliks bydraes regstreeks in die Diakonie se rekening inbetaal. Dit blyk ook dat die kollektes Sondae vir barmhartigheid ietwat meer is as in die verlede Dankie ook vir skenkings van onbederfbare produkte vir die koskamer. Kospakkies word weekliks voorsien aan 10-12 gesinne wat dit werklik nodig het. Gaan asseblief daarmee voort Die klere wat ontvang word, word oordeelkundig aan persone beskikbaar gestel. Ons benodig tans klere vir dogtertjies tot ongeveer 10 jaar asook mansklere Ons sal u op hoogte hou van projekte vir fondsinsameling

WEEKPROGRAM Vandag: 9:00 Afrikaanse erediens en bevestiging van Dr Griffel van Wyk; Ete in die Saal; 11:30 Engelse diens in die kerkgebou Maandag: 8:15 Woordbediening by Sopkombuis; 9:00 Klassis Predikantebyeenkoms te Koster; 18:00 Jeugvergadering te GK Rtb-Wes Vrydag: Nuusbrief Sondag: 9:00 Erediens en Opening van Katkisasie TE HUUR Eenslaapkamer woonstel te huur in Rockcliff. Oopplan kombuis met groot leef-area. Dadelik beskikbaar. R5,500.00 per maand – water en ligte ingesluit. Deposito dieselfde. SKAKEL Susan: 0825566916. Uitsending van die Erediens oor die internet en beskikbaarheid van Nuusbrief en Preke Indien u of enige iemand wêreldwyd oor die internet (per rekenaar/selfoon) by die erediens Sondae om 9:00 wil inskakel, gebruik die skakel: http://www.twitch.tv/gereformeerdekerkrtb.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.