Nuusbrief 15 - 1 - 2017

Page 1

1

SERINGBOOM

NUUSBRIEF GEREFORMEERDE KERK RUSTENBURG JAARGANG: 29 NO. 1375 SONDAG 15 Januarie 2017

Baie welkom by ons Sondag erediens! ‘n Besondere woord van welkom aan Ds Griffel van Wyk, sy gesin - Gretha, Christie, Gerhard en Schalk - asook hulle familie en vriende. Ons kondig ook graag af die attestaat van die Van Wyk-gesin 9:00 AFRIKAANSE EREDIENS - Ds. Koos Venter en Ds Griffel van Wyk

1. Woord van God / Skriflesing: Efes.4:1-16 (Ds Koos) Fokusverse: Efes.4:1,10-13 en Hnd.6:1-6 Hoofboodskap: Bedien die Woord. Bedien Christus en Sy Liefde 2. Bevestiging van Ds Griffel van Wyk 3. Woord van God / Skriflesing: Teks: Markus 12:28-34 (Ds Griffel) Tema: Koers op 'n nuwe pad Oorsig: As mens loop waar jy nog nie was nie het jy rigting nodig. ‘n Kompas om elke nou en dan na te kyk om seker te maak jy is nog op die spoor. Die ou reisigers het die sterre gebruik. Die eenvoudigste is seker die son en windrigtings. Om koers te verloor... en dan te eindig waar jy nie wil wees nie kan maklik ook gebeur in gemeenskappe, in kerke, in gesinne, ...en in jou eie hart as mens. Waarmee sal ons koers hou in die nuwe fase wat vir Rustenburg voorlê? Liedere: Ps.146:1,2,8 (Totius); Geloofsbelydenis (12 Artikels) soos verwoord in Skrifb.12-2:1-5; Wet: Lees Skrifb.9-2:1-9 - Na die Wet Skrifb.2-4:1,3; Preke; Na die 2e preek - Skrifb. 14-1:1,3 11:30 ENGELSE DIENS (Multi-etniese middestad uitreik) in die kerkgebou - Ds Chun / Br Noah MEEGEVOEL EN MEELEWING Ons dink steeds aan die Hoogendoorn-familie in hulle hartseer na Marco se dood in ‘n motor ongeluk. Die begrafnis was reeds verlede Vrydag. Mag God julle troos en versterk! Theuns de Klerk sterk tuis aan na sy rugoperasie maar verduur baie ongemak en pyn.. Ons deel in Ds Gerrie en Hanlie se vreugde met die huweliksbevestiging van hulle dogter Anne-marie verlede naweek in die Kaap! GEE ASB INLIGTING MBT MEELEWING EN MEEGEVOEL DEUR AAN DIE KERKKANTOOR


2 KENNISGEWINGS VERJAARSDAE - * = 70 en ouer / ** = 80 en ouer / *** = 90 en ouer / **** = 100 en ouer **16 Jan Coen DE BRUIN (83 jaar) Sel: 082 467 0308 Wyk: 0036 17 Jan Alex GRAHAM Wyk: 0027B **17 Jan Maggie LIT (84 jaar) Sel: 078 328 6808 Wyk: 0029B 18 Jan Ds Jun CHUN Sel: 076 642 9777 Wyk: 0016 **19 Jan Tienie MALAN (82 jaar) Sel: 072 089 2392 Wyk: 0024 **20 Jan Mak DU PLESSIS (81 jaar) Sel: 073 330 2771 Wyk: 0026 21 Jan Susan VAN WYK Sel: 083 230 2205 Wyk: 0029A KOLLEKTES: DIENSBEURT

In Erediens: BARMHARTIGHEID By die deure: TEOLOGIESE STUDENTEKAS Oudl. Dries de Jager Diak. Maryna Ludeke

VANAF DIE DIAKONIE 1.

2.

3. 4.

Baie dankie aan diegene wat maandeliks bydraes regstreeks in die Diakonie se rekening inbetaal. Dit blyk ook dat die kollektes Sondae vir barmhartigheid ietwat meer is as in die verlede Dankie ook vir skenkings van onbederfbare produkte vir die koskamer. Kospakkies word weekliks voorsien aan 10-12 gesinne wat dit werklik nodig het. Gaan asseblief daarmee voort Die klere wat ontvang word, word oordeelkundig aan persone beskikbaar gestel. Ons benodig tans klere vir dogtertjies tot ongeveer 10 jaar asook mansklere Ons sal u op hoogte hou van projekte vir fondsinsameling

WEEKPROGRAM Vandag: 9:00 Afrikaanse erediens en bevestiging van Dr Griffel van Wyk; Ete in die Saal; 11:30 Engelse diens in die kerkgebou Maandag: 8:15 Woordbediening by Sopkombuis; 9:00 Klassis Predikantebyeenkoms te Koster; 18:00 Jeugvergadering te GK Rtb-Wes Vrydag: Nuusbrief Sondag: 9:00 Erediens en Opening van Katkisasie TE HUUR Eenslaapkamer woonstel te huur in Rockcliff. Oopplan kombuis met groot leef-area. Dadelik beskikbaar. R5,500.00 per maand – water en ligte ingesluit. Deposito dieselfde. SKAKEL Susan: 0825566916. Uitsending van die Erediens oor die internet en beskikbaarheid van Nuusbrief en Preke Indien u of enige iemand wêreldwyd oor die internet (per rekenaar/selfoon) by die erediens Sondae om 9:00 wil inskakel, gebruik die skakel: http://www.twitch.tv/gereformeerdekerkrtb.


3 Sien ook inligting op ons Facebookblad (Gereformeerde Kerk Rustenburg en Gospel Celebration Ministries). Die nuusbrief en die preke is op ons Facebookblad. CD’s met Preke is ook teen R10-00 by die kerkkantoor beskikbaar. BEROEPENUUS BEROEPE ONTVANG: Proponent DJ Malan (Danie) na Uitschot. ALGEMENE INLIGTING Predikante: Ds. Koos Venter. Tel. 014 592 9600/ 083 289 2668 E-pos: venterkoos@telkomsa.net Ds. Jun Chun 079 928 5383 / Proponent Noah Kim 076 853 2171 Kerkkantoor : Heilie du Plessis Tel 014 592 7938 E pos: gkrtb@mweb.co.za Koster en Admin : Chrissie Harmse Tel: 014 592 7938 / Sel: 072 758 4393 Bankbesonderhede : KERK - ABSA (Gereformeerde Kerk Rustenburg) Tipe rek. Tjekrekening Takkode: 334 246 Rek. No. 1220 340 100 DIAKONIE – ABSA (Gereformeerde Kerk Diakonie) Tipe rek. Tjekrekening Takkode: 334 246 Rek. No. 1220 280 825

JEUG BYEENKOMS Kontak: Thinus de Beer (084 207 3437) of Bertie Oosthuizen – 079 560 8357

Gereformeerde Kerk Rustenburg-wes


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.