
1 minute read
Betaal jou geloftes (4
from DWN Aug 2021
Augustus 2021 De Wildt Nuus BYBELSTUDIE 2021
Manie Lemmer In ons vorige bydraes het ons gewys op beloftes wat God aan die mens en mense oor eeue gemaak het en dan ook op enkele geloftes van die mens of mense aan God by geleentheid tevore en selfs vandag nog selfs in ons eie tyd. Dink maar aan tydens u huwelik waar u voor God trou beloof het aan u eggenoot/eggenote en ook tydens doopplegtighede waar die ouers te voed in Gods-kindwees. Kom u dit steeds na? Ons was sedert verlede jaar vanaf 26 Maart onder inperking vasgekluister in ons huise. Dit laat my terugdink aan ’n verstandelik gestremde volwassene wat soms in die mense wat aan hulle beddens “vasgepleister weet dat die Here wel haar pleidooi reg gehoor het en dit verhoor het. Terwyl hierdie siekte en die gevolge en voorsorgmaatreëls omtrent ook deel van ons lewens en gesprekke geword. Dit is natuurlik die ideale plek vir die satan om by ons vrees en twyfel rende inligting onder andere oor inenting teen die siekte. Waar kan ons ons verwarde gemoedere weer tot rus laat kom? UIT DIE WOORD is die antwoord. Ek lees onlangs in een van die sosiale media goeie raad van een van my Lemmer-familielede en ook dan kan slegs onthou word dat daar een Groot Geneesheer en Versorger is wat steeds sedert die skepping se begin in beheer van die hele skepping is. Om te weet wie Hy is en wat Hy alles doen leraars wat elke Sondag in ons kerke hierdie Woord verkondig. Die raad van my familielid: Kyk na al hierdie volgende verse en (ek voeg by) vind self nog talle meer wat op die beloftes van God wys. Ek wil juis graag hê dat ons lesers die volgende verse in die Bybel sal naslaan en dit duidelik merk vir naslaan later: Hier vind u nou ’n goeie beginpunt vir stelselmatige Bybelstudie: Kyk hoeveel ander tekste kan u vind wat soortgelyke gerusstellende beloftes inhou van hierdie grote God wat in Sy almag en alwetendheid altyd as genadige Beskermer ons aanhoor as ons die nood in ons harte en ons smekinge om vergiffenis aan Hom oordra. Lees ook altyd die betrokke teks binne die verband waarin dit gebeur het of gestel is.
Advertisement
