
1 minute read
VLU nuus
from DWN Aug 2021
Elma Human - Skakelbeampte
Teesakkies word kaartjies
Advertisement
Clarissa Stoltz, gee vir ons wenke oor hoe om handgemaakte kaartjies te maak. Sy demonstreer vir ons hoe om met ou, gedroogte teesakkies ’n 3D-kaartjie te maak. Wanneer jy die teesakkie vasgeplak het op die karton, decoupage mens ‘n prentjie of mooi stukkie servet daaroor en met ‘n bietjie verfafwerking, kan dit ‘n baie spesiale voorblad vir ‘n kaartjie word.


ADVERTEER IN DE WILDT NUUS
Voorblad in kleur
R1265.00 Agterblad in kleur R1125.00 Volblad binne in kleur R 950.00 Volblad binne in swart en wit R 665.00 Halfblad binne in swart en wit R 385.00 Kwartblad binne in swart en wit R 290.00 Agste blad binne in swart en wit R 200.00