
1 minute read
Potjie-kuier

Kerswense uit De Wildt -gemeenskap
Advertisement
Ons gee ‘n spesiale Kersgeskenk vir U almal: Mooi verpak in verdraagsaamheid, Blymoedig in goedhartigheid, toegedraai met papier van vergifnis en vasgebind met ‘n lint van liefde. Hierdie geskenk kom nie uit ‘n winkel nie, maar uit ons harte. Mag 2023 vir julle almal baie voorspoedig wees. - Wannie en Hanna Scribante Kom laat ons juig oor die grootste geskenk van alle tye, Jesus Christus ons Verlosser. Mag Hy opnuut in elkeen se hart kom woon hierdie Christusfees Liefde, Vrede, Vreugde en Seën vir almal. -
AKASIA / DE WILDT GELOFTEFEES
16 DESEMBER 2022
(59ste Jaar) By die Jopie Fourie Terrein

Jan Lemmer (083 256 8266) Rachelle Rossouw (072 768 0854) Gawie Rossouw (079 196 5445) 08:00 Vlagparade Sing: Lied van Jong Suid-Afrika Kanonsaluut: Gawie Rossouw Voorlaaierdemonstrasie:
Werner Theron
08:40 Verwelkoming 08:50 Verkiesing van Bestuur vir 2023 09:00 Samesang 09:20 Voorhou van Bloedrivier-gelofte 09:30 Voorhou van die Van Riebeeckgelofte 09:40 Spreker: Dave Christie
Tema: Oorwinning versus
versoening. 10:10 Geloftefeesdiens: Lourens Greyling
Tema: Die gelowige en geloftes. Skriflesing: Num. 21:1-10 Liedere: Gesang 141:1,2,4
(Liedboek 334)
Gesang 95
(Liedboek 266)
10:40 Sing van DIE STEM (al vier verse) 11:00 Piekniek en saamkuier
Potjie-kuier
Die De Wildt-gemeenskap het Saterdag, 3 Desember heerlik by die Jopie Fourie-terrein saamgekuier by Jou Ma se Mark en potjiekosdag ten bate van De Wildt se Koskas.



