1 minute read

Laerskool Vissershoek-nuus

Next Article
Africanisms

Africanisms

Oud-Vissies mak ons trots!

Al ons oud-Vissies maak Laerskool Vissershoek baie trots. Baie geluk julle. Mia Hennop hoofmeisie by Hoërskool Tuine. Sunéle Naude onderhoofmeisie by Hoërskool Pretoria-Noord. Mignon de Klerk leier by Hoërskool Pretoria-Noord. Kara Vermaak leier by Hoërskool Wonderboom. Carla Ferreira leier by Hoërskool Brits. En laaste maar nie die minste nie.... Dalicia Velloen en Fransie Burger leiers by Hoërskool Wagpos.

Advertisement

This article is from: