1 minute read

Rate en wenke

Next Article
TLU SA-nuus

TLU SA-nuus

Bly gesond met gemmer

Uit: Welstand Solidariteit Gemmer is beslis nie almal se gunsteling nie maar om gemmer te eet het baie gesondheidsvoordele, veral nou dat almal so gesond moontlik wil wees. Gemmer is van die gesondste speserye op die planeet. Jy hoef nie elke dag aan ’n stukkie te knibbel nie. Sny ’n groot stuk van ongeveer 1,5 cm in klein stukkies en meng dit met jou vrugteskommel (smoothie), tee of enige ander dis. Dis voordelig vir jou liggaam:

Advertisement

Gemmer bevat baie gingerol, ’n substans met sterk anti in die liggaam word vinnig beter as gevolg van die anti

help om verskillende tipes naarheid te voorkom. Dit geld vir seesiekte, chemoterapieverwante naarheid, naarheid na sjirurgie en oggendsiekte. As gemmer daagliks geëet word, sal die naarheid gou weggaan.

goeie uitwerking daarop hê. Die daaglikse inname van gemmer sal die pyn geleidelik verlig.

van die knie het dié wat gemmer gebruik het, minder pyn gehad en minder pynmedikasie nodig gehad.

Die daaglikse inname van gemmer is baie goed vir opelyf. Dit lyk asof gemmer lediging van die maag versnel, wat voordelig kan wees vir mense met slegte spysvertering en verwante maagongemak.

daagliks gemmer eet, kan dit jou help. Die spesery is soortgelyk aan pynmedikasie, wat kan help om akute abdominale pyn te verlig.

Daaglikse gemmerinname vir ’n maand kan help om “slegte” cholesterol in die liggaam te verlaag. Die hoe- veelheid trigliseriede in die bloed word deur die stowwe in gemmer verminder.

sterk die immuunstelsel. Word jy reeds deur ’n ver- gesond te word. Bly gesond en voed jou immuunstelsel.

Februarie/February 2021

Jaargang 30 No 1Webtuiste: www. dewildtnuus.co.za

Scribante-plaas, Silkaatsnek

BROILER - NOVA/AFGRI LAYER - NOVA/AFGRI PIG - NOVA DOG FOOD

ADVERTEER IN DE WILDT NUUS

Voorblad in kleur R1265.00 Agterblad in kleur R1125.00 Volblad binne in kleur R950.00 Volblad binne in swart en wit R 665.00 Halfblad binne in swart en wit R385.00 Kwartblad binne in swart en wit R290.00 Agste blad binne in swart en wit R200.00

This article is from: