
3 minute read
TLU SA se brief aan die President
TLU SA se ope brief aan die President Raad vir President Ramaphosa
Geagte mnr Ramaphosa
Advertisement
Met 2020 agter ons en die nuwe jaar in volle swang is dit ‘n goeie tyd om te evalueer waar ons in ons lewens staan - ten opsigte van ons persoonlike omstandighede, gesin en werk. Natuurlik ook in die konteks van Suid-Afrika. Mnr. Ramaphosa dit is tyd dat die regering ook bestek neem van wat verkeerd is en hoe dit reggemaak moet word. Ons het dit goed gedink om die grootste knelpunte wat die ontwikkeling van Suid-Afrika aan bande lê, vir julle uit te lig: straf bly. Waar is die res van die R20 miljoen wat op maskers en seep spandeer is terwyl die koste daarvoor R7 miljoen was? Dit kon op grootmaat selfs goedkoper gewees het. Wie word daarvoor verantwoordelik gehou en hoe gaan hulle daarvoor vergoed? dusver net ‘n paar mense verryk en geensins bygedra om Suid-Afrikaners te bemagtig nie, inteendeel, dit het mense juis benadeel. beleggers en binnelandse klein- en mediumgroottte besighede. Die land het beleggings dringend nodig – dit weet jy goed Mnr. Ramaphosa. wonge dans na die ander twee partye se sosialistiese en kommunistiese pype en dit skep onsekerheid by beleggers. as om die land na behore te regeer. Daar is geen optrede teen ryking nie. Dit lyk dus asof julle hierdie optrede kondoneer. Is dit die geval? loosheid. Dit is verregaande om mense eerder van staatstoelae afhanklik te maak om bloot ‘n punt te bewys oor ‘n minimumloon. Die land beskik nie oor die ekonomiese vermoë om minimum lone te betaal nie. duur te staan gekom. Die gebrek aan kundigheid by die Landbank plaas voedselsekerheid in gedrang. Die wanbestuur van die Landbank dwing die kommersiële landbousektor op die knieë ten op telkens in die ry staan vir ‘n reddingsboei wat uiteindelik niks red nie. die landbousektor is kortsigtig. Julle hulpprogramme om voedselsekerheid te waarborg is ‘n groot leuen. Die hulp word aan bestaansboere wat maar 1% van Suid-Afrika se voedsel produseer, gegee. Die regering is heeltemal afwesig wanneer dit kom by ondersteuning aan die kommersiële landbousektor tydens ernstige droogtes. maar slegs vir die kaders wat naby julle vuur staan. ‘n Beter lewe vir almal is hol woorde. Die massas sal nog agterkom hoe bitter moeilik almal in die land kop bo water gaan hou as julle die staat TLU SA en ons lede is ernstig om ‘n positiewe bydrae tot die toekoms van ons land en inwoners te maak. Die hartseer is egter rolspelers om die beginsels te implementeer wat juis ekonomiese groei teweeg kan bring. Dalk moet jul almal ‘n paar lesse oor basiese ekonomie bywoon. Daar is sekere beginsels wat nie deur enige wet of standpunt verander word nie. Die ekonomie werk onverpoosd voort en ‘n individu, besigheid en ook ons land word deurlopend aan daardie beginsels geëvalueer. Geen aankondiging wat nie in lyn is met hierdie beginsels nie, sal die toets slaag nie. Weinig van jul aankondigings slaag die ekonomiese toets. rigting van Afrika se ashoop van ekonomiese mislukking. Indien julle die volgende aspekte nie so spoedig moontlik implementeer nie, sal Suid-Afrika net nog verder in rommelstatus wegsak en met meer armoede te doen kry. bevoordeling (SEB). Stel kundige persone aan. vlakke. weer kan vertrou. moorde. enigste meganisme wat welvaart kan skep en laat vaar die beleid van onteiening sonder vergoeding. Die regering moet dit openlik as beleid verklaar en enige vorm van sosialisme of kommunisme verwerp. herstel het, gegewe Suid-Afrika se hoë werkloosheidsyfer. Laat die mark die arbeid reguleer. Werkloosheid is erger as ‘n lae salaris. dra om misdaad te bekamp. en laat vaar julle rassistiese ondertoon. bewerkstellig. En indien julle nie daarmee regkom nie, laat dit dan aan die privaatsektor oor om die ekonomie te versterk. Mnr. Ramaphosa dit is julle keuse om hierdie voorstelle te implementeer en sodoende vir almal in Suid-Afrika die geleentheid tot ‘n goeie toekoms te skep of eerder voort te gaan op die vernietigende pad waarop julle nou is. ID-toespraak beëindig: Mag God ons land seën. TLU SA erken dat alle gesag van God kom en dat die regering ook onder hierdie gesag staan. Ons rig ons volgens die Woord van God – Die Bybel. Daarom wil ons u ook versoek om Die Bybel se voorskrifte in gedagte te hou wanneer regulasies uitgevaardig word en in u dagtot-dag handelinge. TLU SA en ons lede sal voortgaan om aan hierdie land te bou na die beste van ons vermoë en in God-Drie-Enig se opdrag. Die uwe