
1 minute read
TENS-pynverligting
Marius en Sonja Muller
Tens is ’n Engelse term wat ‘transcutaneous electrical neural stimulation‘ beteken.TENS het betrekking op ’n klein elektroniese toestelle- tjie wat aan die lyf gedra word vir pynverligting. TENS is ’n klein elektriese stroom teen ’n spesi die senuwee daaronder te stimuleer. Die tipe behandeling word gebruik vir verskeie doeleindes maar is hoofsaaklik om pyn te verlig en in sekere gevalle die mikro-bloedsirkulasie te bevorder. Sommige pasiënte wat kronies pyn verduur en nie meer pynmedikasie kan gebruik agv die skade wat dit kan aanrig nie kry permanente inplantings in die brein met ’n klein verstelbare elektriese toestel wat ’n impuls genereer wat dan die pyn verlig.Tens is soortgelyk maar nie so permanent of indringend nie,daar is geen inplanting nie. Die doel van elektriese stimulasie is om die pynimpuls vanaf die bron na die brein te blokkeer.
Advertisement
’n Klein draagbare toestel word aan die liggaam gedra met twee of vier elektrodes wat op die vel geplak word soortgelyk aan EKG
plakkers (nie presies dieselfde nie). Die plakkers word weerskante van die bron van pyn geplak en die stroom vloei dan deur die vel van een plakker na die ander. Penetrasie is diep genoeg om die onderliggende senuwee te stimuleer wat die gevolg het om die pynimpuls te onderbreek sodat die sensasie van pyn minder waarneembaar is. ’n Tweede gevolg is dat soos die senuwee jy skielik jou vinger of hand verloor jy nie dadelik pyn voel nie, reaksie. Tens kan ook help met wondgenesing agv die feit dat mikro-sirkulasie bevorder word wat dan weer wondgenesing bevorder. Tens moet met versigtigheid gebruik word om nie skade aan te peut of dokter te raadpleeg. Tens is uitstekend as alternatief of hulpmiddel vir mense op kroniese pynmedikasie en wat maag- ongesteldheid ervaar agv al die medikasie - raadpleeg ’n dokter. Tens help net wanneer dit in gebruik is, ’n verdowende effek hou vir ’n wyle maar die pyn kom vinnig weer terug. Tens word aanbeveel vir mense met kroniese pyn wat bv golf wil speel, wil stap of langafstande moet bestuur of net minder afhanklik van pynmedikasie wil wees. Verdere inligting is geredelik beskibaar


Dienste en herstelwerk van motors en bakkies Gawie Rossouw 079 196 5445 Hoewe 1, Patryshoek, Akasia ggmotors89@gmail.com Besigheidsure: Ma-Vry 07:00-17:00