
1 minute read
VLU nuus
Elma Human - Skakelbeampte
MY SELFOON IS ’N REKENAAR!?
Advertisement
STUDIERIGTING: Die vrou en tegnologie

Lize Venter, ‘n lid van ons tak, bring al die dele van haar ta- felrekenaar (desktop), haar skootrekenaar, tablet en selfoon en stal diè tegnologiese wonders vir ons uit. Dit blyk dat meeste dames maar effens skrikkerig is vir ‘n rekenaar. Lize wys ons daarop dat daar baie ooreenkomste tussen ‘n slimfoon en ‘n rekenaar is en dat mens met bietjie oefening jou ongebruikte rekenaar kan leer benut. OOREENKOMSTE:
REKENAAR SELFOON
- monitor skermpie - sleutelbord “keypad” - eksterne/interne hardeskyf vir geheue, interne geheue/ eksterne SD-geheuestokkie kaart -“desktop” is staties, skootrekenaar vervoerbaar altyd vervoerbaar tablet is vervoerbaar -battery met laaier battery met laaier
FUNKSIES VAN REKENAARS:
- Dokumente opstel, stoor of stuur - Foto’s neem, stoor en stuur - Telefoonoproepe, ‘skype’, video-oproepe - Sosiale media
De Wildt-tak neem afskeid van Hester Kilian
veelkleurige blomme en aangename geur sal ons altyd bybly en daarom was dit gepas om die VLU-roos as afskeidsgeskenk aan haar te gee. daarna lid by verskeie takke. Elke keer as hulle moes trek, het sy geweet die VLU sou daar wees om haar nuwe vriendinne te help maak. In 1997 sluit sy by De Wildt-tak aan en beklee die volgende ampte: Taksekretaresse 2000-2011 Skakelbeampte 2010 Addisionele lid 2012-2020 Sy was ook hulpsekretaresse by die Jakarandastreek van 2001-2002. Sy ontvang haar 50-jaar knopie in 2020. Ons allerbeste en geurigste wense vergesel jou na julle aftreeplekkie in Midstream.
