Bloemhof Brokkies Uitgawe 2/2024

Page 1

Amptelike Nuusbrief van die Hoër Meisieskool Bloemhof | 9 Februarie 2024 (2/2024)

2

7

4 BLOEMHOF VEREER IN WES-KAAP

GRAAD 11KAMP ‘N HOOGTEPUNT

HMSB TENNIS FLOREER

BLOEMHOF WEER NO.1 IN DIE WES-KAAP

Nie net is HMS Bloemhof die top-skool onder Afrikaanse en dubbel-mediumskole in die WesKaap gebasseer op onderskeidings per kandidaat nie, ons Afrikaanse departement spog met ‘n eerste plek in Afrikaans Huistaal in die provinsie. Hier spog dié departement se me. M. van Wyk, me. I. Kritzinger, me. L Joubert (vakhoof), me. S. van Vuuren en me. O. Lategan met hul toekenning.

/HMBloemhof

@hms_bloemhof

bloemhofschool.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Bloemhof Brokkies Uitgawe 2/2024 by Hoër Meisieskool Bloemhof - Issuu