4M-SWEMGALA & SKAAKBYEENKOMS | 25 Februarie 2025 | HMS Bloemhof
Let asb. daarop dat die 4M-swemgala regstreeks via Supersport Schools uitgesaai word.
Please note that the 4M Gala is broadcast live via Supersport Schools.
https://supersportschools.com/
Welkom
Baie welkom by vanjaar se 4M-swemgala! Dit is vir die Hoër Meisieskool Bloemhof ’n voorreg om vanjaar die gasvrou van hierdie groot geleentheid op ons swemkalender te wees. 2025 is ’n spesiale jaar vir al ons skole: Rhenish en La Rochelle vier 165 jaar van uitnemendheid, by Bloemhof hou ons in Maart makietie om ons 150ste bestaansjaar te herdenk en die HMS Paarl stof reeds die partytjieskoene vir hul 150-feesvieringe in 2026 af. Dis daarom gepas om vanjaar vir die eerste keer ook ’n kragmeting oor die skaakbord aan te bied.
Swimming is a sport that demands both physical endurance and mental resilience. Every stroke is a testament to discipline and dedication; every finish, a triumph of hard work. But beyond the swimmers in the pool, there is an energy that fills the air – the unwavering support of teammates and spectators alike. The cheers from the stands remind us that success is not just measured in medals, but in the passion, the effort, and the unity that define this event. May the silence that surrounds each of the 20 chess players speak of the same passion and mental prowess.
Vandag is bowenal ’n viering van susterskap. As jong vroue staan ons leerders saam – nie net as mededingers nie, maar as vriende wat mekaar ophef en inspireer. Mag hierdie gala, en vir die eerste keer ook die 4M-skaak, ’n weerspieëling wees van sportmangees, vreugde en die gedeelde trots om deel van iets groter as onsself te wees.
MARÉ BOSCH
SKOOLHOOF: HMS BLOEMHOF
From our captains
Dit is ’n groot voorreg om al die deelnemende skole vir die 4M-swemgala in Stellenbosch welkom te heet. Ons sê ook spesiaal welkom aan die personeel en afrigters, want sonder u sou hierdie dag nie moontlik wees nie.
Swimming is more than just a sport; it is a test of perseverance, discipline, and courage. Every stroke, every dive, and every lap is a step toward becoming stronger, not just in the pool but in life. In Isaiah 40:31, we are reminded: “But those who hope in the Lord will renew their strength; they will soar on wings like eagles; they will run and not grow weary, they will walk and not be faint.”
Vandag moedig ek elkeen van julle aan om met selfvertroue te swem –koester die wete dat jou krag nie net uit jou voorbereiding kom nie, maar uit jou veerkragtigheid. Of jy nou wen of nie, wees trots op jouself, moedig jou spanmaats aan, en vier elkeen se deelname.
Sterkte aan almal! Kom ons geniet ’n wonderlike dag in die swembad en maak dit ’n 4M-swemgala om te onthou!
JANA LOMBARD
SWEMKAPTEIN:
HMS BLOEMHOF
Van ons kapteine
Jaar na jaar is die 4M-kompetisie tussen die Hoër Meisieskool Bloemhof, die Hoër Meisieskool Paarl, die Hoër Meisieskool La Rochelle en Rhenish Girls’ High School ’n groot hoogtepunt vir deelnemers en toeskouers. Vanjaar het die kompetisie uitgebrei – dit strek nou verby die atletiekveld en swembad tot binne-in die skoolgebou.
This year, for the first time, a new type of 4M competition will be held: 4M Chess. Five players from each of the schools have been invited to play during this event, which will take place during the 4M gala in the Bloemhof School Hall.
Ons hoop dat hierdie geleentheid nie net as ’n kompetisie beskou sal word nie, maar ook as ’n opwindende gebeurtenis om sterker bande tussen ons susterskole te smee en om die 4M-gees verder uit te brei.
VERA VAN DER MERWE
SKAAKKAPTEIN: HMS BLOEMHOF
Program
14:15 – 15:00
OPWARMING | WARM UP
Baan 2 – HMS Bloemhof
Lane 3 – Rhenish GHS
Baan 4 – HMS Paarl
Lane 5 – La Rochelle GHS
14:50
BEAMPTEVEGADERING | OFFICIALS’ MEETING
15:10
OPTOGTE | PROCESSION
Hoër Meisieskool Bloemhof Paarl Girls’ High School
Hoër Meisieskool La Rochelle Rhenish Girls’ High School
15:20
VERWELKOMING | WELCOMING
15:30
SWEMITEMS | SWIMMING EVENTS
17:30
PRYSUITDELING | PRIZE GIVING
Beste swemmer: Ope-item | Best swimmer: Open Event
Beste swemmers: o.14, o.16 & o.19
Best age group: u/14, u/16 & u/19
Aankondiging van die algehele wenner
Swemitems
Officials
Announcer: Zelda Botha
Starter: Tim Morton
General referee: Johan Kat
Head timekeeper: Anneke Boschoff (RHEN)
Turn judges: Antoinette Hugo (GHS), Jacques Dreyer (HMSB), Tracey Meyer (LAR), Lizanne van Rooyen (HMSB)
TYDHOUERS
BAAN 2:
1. Anthea Louw (LAR)
2. Caitlyn Baxter (RHEN)
3. Annemarie White (GHS)
LANE 3:
1. Andreleen van der Merwe (HMSB)
2. Melina Smit (LAR)
3. Su-Marie Fourie (GHS)
BAAN 4:
1. Tania Lombard (HMSB)
2. Taryn Harbour (RHEN)
3. Cindy Mc Farlane (LAR)
LANE 5:
1. Heather Ortelee (RHEN)
2. Etienne Gerber (HMSB)
3. Karen Wild (GHS)
NOODHULP: HMS Bloemhof / External
Meet Manager Operators: Beryl Guy (Head)
Lindsey Gillet (HMSB)
Amy Davids (RHEN)
Rentia Saayman (LAR)
ORGANISEERDER: Illse Davids (HMSB)
Punte
Puntetoekenning sal geskied soos uiteengesit in die tabel. Die beste o.14-, o.16- en o.19-swemmer is die swemmer wat die meeste aantal punte aangeteken het. Die beste o.14, o.16 en o.19-span is die ouderdomsgroep wat saam die meeste aantal punte aangeteken het.
Points will be allocated as shown in the table below. The best u/14, u/16 and u/19 swimmer is the swimmer in that age group who scored the most points. The best u/14, u/16 and u/19 team is the age group who scored the most points.
INDIVIDUELE ITEMS | INDIVIDUAL ITEMS
Chess Program
15:30 | HMS Bloemhof-skoolsaal
Elke skool het vyf skaakspelers wat in elk van drie rondtes speel. Die wenner van die bord teken vir haar skool een punt aan. Wanneer twee spelers gelykop speel, verwerf elk ’n halwe punt.
Each school has five chess players who will play in each of the three rounds. The winner of the board scores her school one point. When a game ends in a draw, each player will score half a point.
15:30-16:00 1
16:05-16:35 2
16:40-17:10 3
Skoolkaart
Ingang/Uitgang by die swembad
Entrance/Exit at the swimming pool
Rocco & Riley, ons snoepwinkel, is binne-in die klubhuis, maar hulle het ook ’n kostrokkie reg buite die swembadarea.
Rocco & Riley, our tuck shop, is housed in the club house, but their food truck is right outside the pool area.
Toilette
Toilets
Vandag is bowenal ’n viering van susterskap. As jong vroue staan ons leerders saam – nie net as mededingers nie, maar as vriende wat mekaar ophef en inspireer.