Amptelike Nuusbrief van die Hoër Meisieskool Bloemhof | 27 Januarie 2024 (1/2024)
2
MATRIEKS WEER TOPS IN SA
9
16 WELKOM GRAAD 8'S!
JUFFROU SKEIDSREG INTERNASIONAAAL
MATRIEKS WEER PUIK
Die klas van 2023 se 50 A-kandidate is die afgelope week vir hulle harde werk en puik prestasies by die Pêrelhangertjieseremonie vereer.
/HMBloemhof
@hms_bloemhof
bloemhofschool.co.za