Solidariteit Tydskrif Uitgawe 5 2012

Page 12

Veldtog teen plaasmoorde

Gaan jy verslae toekyk of aktief deelneem?

In die komende jaar gaan dié wat van mening is dat plaasmoorde handuit geruk het in twee groepe verdeel wees: dié wat kwaad is, maar nie veel daaraan doen nie, en dié wat kwaad is, maar inspring en aktief deel word van die landwye en selfs internasionale beweging teen plaasmoorde, skryf Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum.

12

05/2012 • www.solidariteit.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.