19-Mei-2013

Page 1

Diensnuus NG Quellerina

- ons leef bybelse liefde -

19 Mei 2013

Welkom by vandag se ontmoeting met die Here! Vandag se program 09:00 - 09:30 09:00 - 10:00 09:00 - 10:00 15:00 - 16:00 17:30 - 18:30 17:30 - 19:30 Deurkollekte:

Die Heilige Gees verras ons keer op keer. Rom. 8:9-11;14-17 JIK (3jr - Gr3) in die kategese klasse KFC (Gr4 - 6) in die Jeuglokaal Multikulturele Afrikataal Erediens in die Grot Selgroep in die Grot JAM (kinders vanaf Gr7 - studente - 20jariges) Geopende Deure

Almal word hartlik uitgenooi na die viering van die Nagmaal Sondag 26 Mei 2013 Kerkraadsvergadering Maandag 27 Mei 2013 om 19:00 in die Jeuglokaal

Barnyard - We are the Champions 31 Mei 2013 ten bate van Jeugfonds Alle persone wat tafels geneem het, kaartjies bespreek het, moet asseblief die gelde begin inbetaal.


Quellerina Fees 31 Augustus 2013

Basaarvergadering is 20 Mei 2013 om 19:00 in die konsistorie Ons Gemeente het hierdie groot kuier nodig, maar dis nog lekkerder as jy kan saam werk! . Quellerina Fees Donasiekoeverte is beskikbaar. Enige kontant bydrae kan reeds nou al hierin geplaas word. Dit sal baie help om by ons Mikpunt uit te kom! . Bring asb nou reeds eiers, margarien, koekmeel en suiker kerk toe! Om by ons teiken van R100 000 uit te kom, wil ons nou reeds al koekies bak en verkoop! . Vir die Wit Olifanttafel, kan almal ook reeds kaste begin regpak en al wat nie gebruik word en stof opgaar na die kerk bring. . Alle tweedehandse boeke is ook BAIE WELKOM!

Verjaarsdae vir 19 Mei - 25 Mei 2013 19 Mei Marie Bekker (082 509 2602, Anouske Erwin (084 871 8420), Rina Grobler (082 854 2628), Ronél Nel (082 925 9945) 20 Mei Goosen Thompson jnr (082 824 6670) 21 Mei Maryna Bezuidenhoudt (084 486 2736), Jana Botha (084 777 2202), Anchonet Henning (083 611 5511), Neill van Loggerenberg (082 560 3249) 22 Mei Esmaré Malherbe (083 556 5668), Sonja Pieterse (082 575 2332), Blackie Swart (083 302 7529), Ruth Theron (073 231 8655), Rensie van Loggerenberg (083 321 6733), Sheldon van Vuuren (083 262 0658) 23 Mei Edmund du Toit (078 803 6954), Danie Janse van Rensburg (083 391 3444), Gerrie Kok (011 888 1445), Elize Maree (082 561 3524), Elna Reyneke, Wynand vd Merwe (082 883 9809) 24 Mei Karin Joubert (083 564 7587), André van Biljon (074 158 3136), Benjamin Vosloo (079 898 3705) 25 Mei Maria Kotzé (011 477 2318), Quinten Wessels (011 477 6188)

Mannekamp 21 - 23 Junie 2013

- n Kamp vir mans wat sterker wil word GELOOFSTERK Kontak Henk Theart (083 449 5510

happy@home


Baie welkom aan al ons besoekers en/of nuwe intrekkers! Vul asb 'n vorm (op toonbank by ingangsportale) in en gooi dit in die bussies by die deure (of skakel die kantoor 011 477 7198). Ons leraars wil graag kom kuier en beter leer ken. Skakel gerus 'n leraar as jy persoonlik met hulle wil gesels, siek is of hospitaal toe gaan. Dr Henk Gous 0832670108, Ds Henk Theart 083 449 5510

? Dalk kan

Opsies om jou Dankofferbydrae te kan maak Koeverte Koeverte in die voorportaal beskikbaar. Gee dit aan jou kerkraadslid of plaas op Sondae in die kollektebord. Debietorder Vorms is in die voorportaal beskikbaar Internetoorbetalings ABSA Florida Takkode: 630341 Rekeningnommer: 01003961211 (tjek) U kan ook u bydrae toewys aan enige saak van u keuse.

jy help!

Hier is 'n paar kanse: ? Vir die koue winter wat voorlĂŞ, vra ons skenkings van komberse wat dan via ons Claremont-projek uitgedeel sal word (selfs ou komberse of duvets, of lakens en ? kussings). Bring Sondae kerk toe of kerkkantoor toe in die week. ? GELETTERDHEIDSKLASSE vir huishulpe in kinderkerklokale: Vlak 1 Lees+skryf Di.+ Do. 18:00, Vlak 3 Ma., Do.+Vry, 18:00. ? OPNAMES van eredienste op CD is beskikbaar @R20. Bestel direk by Magda 0826080407 of by Kerkkantoor. ? NAALDWERKKLASSE vir huishulpe elke Do.16:00 by die kerk KONTAKNOMMERS VAN DIE VERSORGINGSPAN Skakel asb been van die volgende nommers of epos u versoek as u die dienste van die Versorgingspan benodig: Dr Henk Gous

011 672 1115/083 267 0108 henkgous@mweb.co.za Liezel Bredenkamp 011 672 7198/082 338 2896 Bestuurder@quellerina.co.za Sjaas Reyneke 011 672 5880/084 057 5549 Sjaas.reyneke@gmail.com Janna Erasmus 083 352 0839 Janna.erasmus@gmail.com Sally de Villiers 011 726 6282/079 874 7155 Ons sal onmiddelik na ontvangs van u oproep/epos met u kontak maak en die nodige reĂŤlings tref om aan u versoek uitvoering te gee.


Kom ons bid vir... ? Bid asb vir beterskap na siekte of operasie: Tinus Potgieter (082 440 7570), Christo van

Coller (011 477 0645), Dalene Duvenhage (083 280 8653), Merlyn vd Merwe (082 443 8428), Liesbet Diedericks (082 852 9740), Joey Massyn (082 800 5627), Herbert Doeleman (011 673 8204), Gerda Potgieter (082 498 4262), Ida Maree (082 825 6777), Elsa Bezuidenhoudt se dogter Amelia, Kobus Koen (Leonette 082 465 5563) Waterval Village gebedslys: Judy Pieterse, Beatrice Botha

Gebedsbediening gebed is ons kragbron Saambid is inspirerend. Kom skakel in by hierdie gebedsgeleenthede! ? Mannegebed Vrydae 6:00 by die kerk ? Gebed-vir-almal Saterdae 8:00 by die kerk ? Sondae oggende word daar voor die erediens in die konsistorie saamgebid en almal is welkom om hier in te skakel.

Vandag is WêreldBiddag Kom sluit by ons aan vanaf 14:00-16:00 by NG constantiakruin en bid saam met Christene oor die hele wÊreld Vakansieplanne! Dr Henk en Ansie Gous is met langverlof vanaf 18 Mei - 12 Junie en gaan in hierdie tyd 300km van die Camino Pelgrimsroete in Spanje stap.Die doel hiervan is om jou eie lewensreis te deurdink terwyl jy stap.

“LIKE” ons facebook page!

http://www.facebook.com/NgKerkQuellerina

“[AL DIE GELOWIGES] HET HUL HEELHARTIG TOEGELê OP…GEBEDE” HANDELINGE 2:42 NV Die vroeë gelowiges het gebed ernstig opgeneem. Die Nuwe Testamentiese kerk is ontvang in die moederskoot van gebed. Na tien dae van verenigde gebed in die bokamer, is ''almal [vervul] met die Heilige Gees…” (Hand. 2:4NV). Wat het volgende gebeur? Hulle het 'n kerk gestig wat steeds na tweeduisend jaar 'n impak op die wêreld het. Het hul gebedslewe afgeneem toe die kerk gestig is? Nie in die minste nie! “[Al die gelowiges] het hul heelhartig toegelê op… gebede.” Dit het 'n gebedsgedrewe g e m e e n s k a p g e b l y. H u l l e h e t d i e bemagtigende Bybelse beginsel aan ons nagelaat dat niks belangrik en blywend sonder gebed gebeur nie. As jy vandag 'n klein skare in die kerk wil kry, roep net 'n gebedsbyeenkoms bymekaar! Hoeveel bid jy? Wat maak jou 'N vreemdeling van gebed? Is dit die mite dat gebed harde werk is? Gebed sal die moeilike stukkies van jou lewe makliker en meer vrugbaar maak. Deurlopende gebed lig jou na 'n hoër, positiewe plek waar jy leer hoe om meer te bereik, terwyl jy 'n diep vrede in jou hart en siel ervaar. Jesus het gesê: “Kom na my toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle…. Want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir jul gemoed. My juk is sag en my las is lig.” (Matt 11: 28 – 30NV) Kan daar werklik 'n beter manier wees om te leef?


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.