Issuu on Google+

Diensnuus NG Quellerina

- ons leef bybelse liefde -

17 Maart 2013

Welkom by vandag se ontmoeting met die Here! Vandag se program 09:00 - 10:00 09:00 - 10:00 09:00 - 10:00

Doopdiens saam met optrede deur Jannie du Toit. Gerhard en Adelyn Jacobs (011 534 1363) doop hulle dogtertjie Leah. JIK (kinders vanaf 2jr - Gr3) afsluiting KFC (kinders vanaf Gr4 - Gr6) afsluiting

10:00 - 11:00

Kom drink tee na kerk en kuier met nuwe en ou vriende

15:00 - 16:00

Multikulturele Afrikataal Erediens in die Grot

17:30 - 19:30 studente - 20jariges)

JAM (kinders vanaf Gr7 afsluiting

Paasfees 2013

Goeie Vrydag en Paassondag is die belangrikste feestyd in die Christendom! Benut dit deur: AANDNAGMAAL

-

Donderdag 28 Maart 2013 om 19:00

STILTENAGMAAL

-

Goeie Vrydag 29 Maart 2013 08:00 - 10:00

PAASSONDAG

-

Sondag 31 Maart 2013 om 09:00

GESINSDAG

-

Maandag 1 April 2013 - doen iets wat julle as gesin en familie weer gaan saambind.

Neem asb kennis dat die Kerkkantoor Vrydag 22 Maart gesluit sal wees


Gebedsbediening gebed is ons kragbron Saambid is inspirerend. Kom skakel in by hierdie gebedsgeleenthede! Mannegebed Vrydae 6:00 by die kerk Gebed-vir-almal Saterdae 8:00 by die kerk ? Kom ons bid vir... ? Bid asb vir beterskap na siekte of operasie:

Christo van Coller (011 477 0645), Ria de Beer (011 673 8294) Dalene Duvenhage (083 280 8653), Merlyn vd Merwe (082 443 8428), Elsa Bezuidenhout se dogter Amelia, Isaac Bosman, Kips du Randt (Ben 011 673 3248), Martie Wolfaardt (Sonja 083 950 8313) Waterval Village gebedslys: Judy Pieterse, Beatrice Botha, Mienie van Zyl Bid vir Suid-Afrika God se Gees help ons Rom 8:26-27. Intussen het God sy Gees aan ons gegee om ons in ons swakhede te help. Ons grootste swakheid is is dat ons nie aldag weet wat ons moet bid nie. Maar in sulke tye bid die Gees self vir ons. Hy bvertaal al ons swaarkry in hemelse taal. Hy gaan sug en kla namens ons daar by God. En omdat God die Heilige Gees deur en deur ken, weet Hy presies hoekom sy Gees so ernstig vir ons bid. En God weet ook dat die Gees altyd volgens sy wil vir al die gelowiges bid. ? Dankie Hemelse Vader dat U gees ons bystaan as ons vir ons land intree. ? ons land het probleme op soveel gebiede. Soms weet ons nie waar ons moet bid nie

en soms is daar twyfel in ons hart of daar verandering sal kom. Maak ons asseblief sterk in ons geloof en help ons om sonder ophou te bid! ATKV QUELLERINA bied aan PAASMUSIEKAAND JAN DE WET & RANDBURGSE MANNEKOOR NG KERK QUELLERINA H/v Lange- & Sneeulaan Vrydag, 12 April om 19:00 Kaartjies : R70 per persoon Kontak: DIRK 082 578 4153 /JANNA 083 352 0839


Opsies om jou Dankofferbydrae te kan maak Koeverte Koeverte in die voorportaal beskikbaar. Gee dit aan jou kerkraadslid of plaas op Sondae in die kollektebord. Debietorder Vorms is in die voorportaal beskikbaar Internetoorbetalings ABSA Florida Takkode: 630341 Rekeningnommer: 01003961211 (tjek)

Baie geluk aan ons saakgelastigde, Gerda Day - die ouditering van ons gemeente se boeke is binne twee weke na jaareinde, suksesvol afgehandel

U kan ook u bydrae toewys aan enige saak van u keuse.

Raak hier betrokke... Die Here roep ĂŠlkeen van ons om ietsie iewers te doen en nie net te ontvang nie. Hier is 'n paar kanse: ? Volgende kwartaal is weer vol nuwe aktiwiteite waar ons kan inskakel! 1) Basaarspan Vergadering Maandag 15 April 2013 om 19:00 2) Wykskerkraadsvergadering Dinsdag 16 April 2013 om 19:00 3) Versorgingspan vergadering Woensdag 17 April om 19:00 4) Wykskerkraadsvergadering Donderdag 18 April 2013 om 19:00 ? Bybelstudie Woensdag 09:00 in die Jeuglokaal is vir geloofsgroei en lekker vriendskap. Ons sluit Dinsdag 19 Maart af met Bybelstudie in die Botaniese Tuine (gratis toegang op Dinsdae vir pensionarisse). Ons ontmoet mekaar 09:00 by die hoofingang van die tuine. ? Om blomme vir eredienste in die kerk te sit, bel Suzette by 082 442 0086 ? Vriesvriende is maklik: as kos na ete oorbly, skep in polistireenbord, vries en bring kerk toe. Daar is baie hongeriges wat gereeld aanklop vir 'n bord kos. ? Wanneer julle huis skoonmaak, bring ou klere en gebruiksartikels kerk toe vir die behoeftiges in ons Claremont-projek. ? GELETTERDHEIDSKLASSE vir huishulpe in kinderkerklokale: Vlak 1 Lees+skryf Di.+ Do. 18:00, Vlak 3 Ma., Do.+Vry, 18:00. ? OPNAMES van eredienste op CD is beskikbaar @R20. Bestel direk by Magda 0826080407 of by Kerkkantoor. ? NAALDWERKKLASSE vir huishulpe elke Do.16:00 by die kerk.


Lydenstyd 2013 Kruisstasies om Jesus se Kruisdood te Beleef Die stasies is uitbeeldings van gebeure in Jesus se lydensweg. Wanneer jy alleen binne die afskortings ingaan, kan jy iets lees, sien en doen wat jou naby aan Jesus gaan bring. Dit werk soos volg: Gedurende die tye (soos hieronder aangetoon), sal die kerk oop wees met slegs rustige musiek. In die stasies is ‘n paar items uitgestal. Jy gaan alleen in die afskorting in, lees die riglyn en neem soveel tyd as nodig om dit persoonlik te beleef met ‘n handeling, nadenke en gebed. Datum: 3 - 24 Maart 2013 Weekdsdae tydens kantoorure 08:00 - 11:30 Woensdae 17:00 - 19:00 Saterdae 08:00 - 11:00 Sondae 07:00 - 8:00 en 10:30 - 12:00 Maandag 25 Mrt - Woensdag 27 Mrt Vrydag 29 Mrt (Goeie Vrydag)

17:00 - 19:00 08:00 - 11:00

Verjaarsdae 17 Maart Chris Pretorius 18 Maart Joey Delport André Uys 19 Maart Daan Mostert Tersia Troskie Anchen van der Merwe 20 Maart Koot Barnard Cobus de Beer Charl Slabbert 21 Maart jean-Dré Cilliers Colin Hamner Koos Jordaan Dané Nel

083 281 3949 072 981 0329 082 920 1737 082 881 8521 082 833 3786 082 891 9762 082 888 2664 081 568 3378 082 320 6288 072 577 1649 072 316 4277 083 481 7724 011 534 1611

Christo Niemand Janrie Theart Henk Wierenga 22 Maart Harry Cronjé Stephen Havenga Lize-Marie Krige Charlize Nel Linda Rautenbach Sonja Remy David van Coller 23 Maart Corné Erasmus Danie Goosen Linda J van Rensburg Marlize Koch Logan Naudé Daniel Pretorius

083 265 8987 011 477 2390 084 764 0363 082 493 5913 082 462 8623 073 520 9940 011 673 8404 076 543 2975 083 512 7368 083 600 5225 082 375 0204 083 473 0239 082 305 8142 082 628 0612 011 672 7880 083 301 9628

Baie welkom aan al ons besoekers en/of nuwe intrekkers! Vul asb 'n vorm (op toonbank by ingangsportale) in en gooi dit in die bussies by die deure (of skakel die kantoor 011 477 7198). Ons leraars wil graag kom kuier en beter leer ken. Skakel gerus 'n leraar as jy persoonlik met hulle wil gesels, siek is of hospitaal toe gaan. Dr Henk Gous 0832670108, Ds Henk Theart 083 449 5510.


17-Maart-2013