PETRUS STEYN REKORD

Page 1

Reitz Rekord

072 757 0514

@rekordmedianow

RDE10

15 April 2019

072 757 0514

editor@rekordmediafs.co.za

Reitz wys New Horizon wie’s baas…

REITZ: Hoërskool Reitz het sy 2019 Oos-Vrystaat Liga seisoen op ‘n hoë noot begin deur New Horizon Harrismith oortuigend te klop. Uitslae is as volg: 0/15 wen 25-14, 0/16 wen 50-5, 1XV wen 43-0. Op die foto verskyn die skool se Eerste span.

Adverteer vir so min as R100 vir 4 weke in Reitz of Lindley of Petrus Steyn Rekord! Skakel 072 757 0514

THIS ADVERT IS PAID BY THE POLITICAL PARTY CONCERNED


072 757 0514

02

www.rekordmediafs.co.za


072 757 0514

03

God

www.rekordmediafs.co.za

eer!


072 757 0514

05

www.rekordmediafs.co.za


072 757 0514

05

www.rekordmediafs.co.za


06

072 757 0514

www.rekordmediafs.co.za

VIR DIE ● FOR THE

Thursday 17:00

Advertising 072 757 0514

News

rekordads@gmail.com

061 593 4581 rekordnews@gmail.com

Carla Viljoen van Ficksburg se miniatuur worshond.Chocolate word vreeslik bederf. Stuur jou troeteldier foto na editor@rekordmediafs.co.za of per whatsApp na 072 757 0514 . waar middelmatigheid nie net meer geduld word nie, maar beloon word; waar uitnemendheid en prestasie die uitsondering word en nie meer die reël nie; waar gemiddelde insette met die grootste salarisse en bonusse beloon word as die SABC en Eskom as kriteria geneem word; waar prestasie en meriete nie vir bevordering belangrik is nie, maar wel velkleur en politieke konneksies; waar ons verheug is as die krag aangaan en nie dat dit aanbly nie; waar die meerderheid van ons staatsinstellings wat noodsaaklike dienste lewer, maar gemiddeld is in dienslewering en die dienste al hoe meer geprivatiseer word en al hoe meer onbekostigbaar is; waar munisipale status gemeet word aan die duurste en spoggerigste motor vir burgemeesters en stadsbestuurders, terwyl hul munisipaliteite onder hulle in bankrotskap bestuur word; waar kandidate op die kieslyste van die regerende party vir almal behalwe vir die party self, ʼn verleentheid is as gevolg van hul betrokkenheid in staatskaping, korrupsie en totale onvermoë; en waarin die bedrae ter sprake in die omvang van korrupsie, mense nie meer skok nie en Ace Magashule se lof nog steeds besing word. Die strewe na middelmatigheid moet gesoek word in die kultuur van toeëiening (entitlement) wat toegelaat is om ons samelewings te oorheers. Kenners beskryf die kultuur van toeëiening (Culture of Entitlement) as volg: ‘n Houding waar mense glo dat hulle nie deur verdienste iets hoef te kry nie; Dit is aan hulle verskuldig as gevolg van wie hulle is, nie as gevolg van wat hulle doen nie; In ‘n kultuur van toeëiening neem mense dit wat hulle het, as vanselfsprekend, bly vra vir meer, en is nooit tevrede nie; en Om goed te lyk is meer belangrik as om goed te doen. Daarom is dit dringend noodsaaklik dat ons moet beweeg na ʼn stelsel van verdienste en meriete in die werkplek en besigheid, verdienste en meriete in die samelewing en verdienste en meriete in die politiek. Meriete vra nie of jy wit of swart is nie. Meriete vra slegs of jy gedrewe en bevoeg is om die werk te kan doen en uit te blink daarin. Meriete vra nie die kleur van jou vel nie dit vra net of jy die beste is in wat jy doen op die sportveld, in die openbare sektor, die privaat sektor, in die politiek en in die kabinet. Slegs meriete en verdienste sal die Suid-Afrikaanse samelewing, onder meer die staatsdiens, verhef tot ʼn aanvaarbare standaard van uitnemendheid waar ons behoort te wees. Geskryf deur Jan Bosman. Met toestemming van Maroela Media gepubliseer

Editor:

Gerhard Olivier editor@rekordmediafs.co.za

Manager: Simonè Swanepoel News Editor: Amanda Cilliers Marketing: Youlandie von Benecke Graphic design: Wayne Vorster Social Media: Voilet Mokone Subscriptions: Voilet Mokone

Publisher

Deadline for Adverts/News

The team

Contact us

Verlede maand het Suid-Afrika erg onder beurtkrag deurgeloop. Eskom steier van die een krisisbestuur na die ander en nog steeds is daar nie antwoorde nie. Ons ʼn nasie geword wat te dankbaar is as ʼn dag verbygaan sonder kragonderbrekings. Die vereiste van 100% krag wat 24 uur per dag, sewe dae per week, elke dag van die jaar beskikbaar is, is ondenkbaar. Eskom het die simptoom eintlik baie duidelik gediagnoseer as dat ons maar met die minimum standaard, middelmatige dienste, middelmatige regering en middelmatige prestasie tevrede geraak het. Ons het die strewe na uitnemendheid al lankal verloor. Middelmatigheid is te bespeur in elke sfeer van ons samelewing en kan op een hand getel word as daar eilande van uitnemendheid te voorskyn kom: Ons sien dit in die swak leierskap wat ons op plaaslike, provinsiale en nasionale sfere van regering ervaar; Ons beleef dit in gebrekkige dienslewering waar sypaadjies nie in stand gehou word nie en slaggate die norm begin raak; Ons sien dit waar moorde en ander ernstige misdaad soms nie meer in die media gerapporteer word nie en indien wel, dit weggesteek word tussen berigte van korrupsie en onbevoegdheid; Ons sien en hoor dit elke dag as ons teenoor mekaar kla oor die toue mense by die plaaslike lisensiekantoor, binnelandse sake en die poskantoor; Ons skud maar net ons kop as ons hoor dat die begunstigdes van maatskaplike toelaes elke dag meer word terwyl die een werkskeppingsprogram na die ander nie die mas opkom nie en korrupsie en selfverryking toeneem; Ons beleef dit as nog ʼn blouligbrigade die een of ander belangrike persoon by die volgende laat afspraak moet kry en in die duurste en mees luukse motors by ons verbyjaag; Ons spring uit ons velle van vreugde as ons sportspanne darem kwaliseer om na ʼn volgende ronde deur te dring. Ons troos ons darem daaraan dat ons spelers in soveel internasionale spanne kan speel omdat hulle as gevolg van kwotas tuis nie plek kry of eers oorweeg word nie. In ons reeds bedenklike onderwysstelsel word die verlaging van taaltoelatingsvereiste vir ’n BAgraadkursus na 30% allerweë toegejuig terwyl standaarde reeds op skoolvlak verlaag word om dit moontlik te maak. Ons is nie vreeslik bekommerd met die verkiesingsveldtog van ʼn sukkelende land met 49% werklose jeugdiges (18 tot 34 jaar) nie, maar fokus eerder op emosionele kwessies soos grond en rassisme. Suid-Afrika het ʼn land geword:

Publisher Digitally published by the publisher Livero Media Pty. Ltd, Tinnie van Rooyen Street nr.3, Clocolan. No advertisement will be published if the full amount is not paid in full by deadline. No reproduction without written consent.

Code of Conduct

This publication is obligated to report news truthfully, accurately and fairly. Should you feel we do not adhere to the Press Code you can submit a complaint to the Press ombudsman at pressombudsman@ombudsman.org.za All rights and reproduction material published in this publication are hereby Reserved In terms of the copyright act.


072 757 0514

07

www.rekordmediafs.co.za


08

072 757 0514

www.rekordmediafs.co.za

■ Danie Cronjè

■ Willem Botha Don't sweat the small stuff As jy my vra watter woorde die afgelope tyd die meeste gebruik is, sou ek sê dis: Eskom, beurtkrag, misdaad, verkiesing, geweld, staats kaping en vele meer waaroor ek nie eers lus is om te dink nie. En nou is die vraag: "So what?" Nog nie een gloeilamp het langer gebrand nie, en nog geen staats kaper het in die tronk beland nie. En nie een van ons voel een aks gelukkiger nie. Inteendeel, dis juis die teenoorgestelde. Wat my toe aan die volgende herinner. In 2013 sterf 'n bekende akteurspaar se jong seun in 'n fratsongeluk, iets wat ek

Our What’s On column is published in all 66 Rekord newspapers. The listing is free but keep it short ant to the point. Send your listing to rekordnews@gmail.com

■ FOURIESBURG – 12 – 14 April 2019 Maluti Mighty Men 2019 sien advertensie in die uitgawe vir meer inligting

■ WELKOM 13 April: Matjhabeng-publisiteitsvereniging vlooimark word in Noordpark, Welkom, aangebied. Skakel 057 352 9244 vir meer inligting

■ WELKOM 17 April: Die Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr tree om 19:00 in die Ernest Oppenheimer-skouburg op. Skakel 057 357 1214.

glo elke mens vrees. So 'n ruk gelede het iemand met die ma 'n onderhoud gevoer op televisie en sy sê sy het een groot ding in die lewe geleer na hierdie insident: "Don't sweat the small stuff." Ons is besig om daagliks oor onbenullige sake te tob en te baklei, en dit maak nie 'n blou duit verskil nie. Ons "sweat the small stuff" so erg dat ons nie eers meer tyd het om by belangriker dinge uit te kom nie. Ek bely dat ek Jesus se Naam baie baie minder gebruik as hierdie ander goed. Ek bid nie eers meer juis oor hierdie goed nie, ek kla net hieroor. Ek word egter nou die oggend wakker en besef met groot

dankbaarheid wat dit beteken om in my eie warm bed, in my eie huis, langs my vrou, met goeie gesondheid wakker te word. Is dit nie belangriker as die "small stuff" nie? En weet jy hoe dikwels "sweat" ek boonop ander mense se "small stuff"? Spr. 14:10 "Net 'n mens self ken die bitterheid van sy eie gemoed, en ook in sy vreugde kan niemand anders voluit deel nie." Dalk, net dalk, as ons probeer om 'n verskil te maak in ander se lewe, sal ons self gelukkiger wees. Miskien moet ek dit regtig bedoel as ek sê: "Nee wat, voor die wind dankie", as iemand vir my vra hoe dit met my gaan.

■ CLARENS: 19-22 APRIL

Trail Run Championship, takes LUSH 2019 Noah's Cheese place at 07:00 in Tielman Roos Farm, Clarens More info on Street, Bloemfontein. Contact www.lushfestival.com 083 302 2784 for more information LADYBRAND 3 Mei Hoërskool Ladybrand bied hul FICKSBURG 10 Mei jaarlikse Knipmes Spitbraai Hoërskool Ficksburg se Manneaand aan om 18:00 by gewilde Ondersteunersklub die Hoërskool. R250 per Steak Braai word weer gehou. persoon en sluit 'n knipmes in. Skakel Elsabè 083 576 7137 Skakel die skool vir meer VREDE 10 Mei: inligting 051 924 1452 NG Kerk Wes “Around the WELKOM 4 Mei: World” basaar met Kristi Kat Die NG Kerk in Jan Cillierspark en Helene Bester. Pretdraf bied ‘n 5km Pretdraf om 07:00 vind ook plaas. aan. Vir die wat belangstel CLARENS: 10 May skakel 082 21 3330 Clarens Combined Schools BETHLEHEM 4 Mei: Golf Day More info contact 058 Die Affi-Aarde-familiemark 256 1270 word langs die Preekstoelpad BOTSHABELO 26 May: buite Bethlehem, Begin 08:00 tot 12:00. Navrae 084 606 The Town to Town trail run of 7007 25 km takes place at 08:00. It covers the distance BLOEMFONTEIN 5 May: from Botshabelo to Thaba Interstate Bus Lines Glen half Nchu. Contact 084 923 4642. marathon trail run, incorporated in the Free State

■ BETHLEHEM: CLASS OF 2009 HOèRKSOOL WITTEBERG 21 September 2019 Contact Pieterdelporte@yahoo.com or 079 632 8417

■ FICKSBURG: Reunie word beplan vir alle oud Hoërskool Ficksburg leerlinge en onderwysers wat in die skool was tot 1992. Dit word beplan vir die eerste naweek in Oktober 2019. Kontak asb vir Nico Bester by nicobester45@yahoo.com of 0828706710 vir enige verdere navrae. Indien enige iemand naamlyse met kontakbesonderhede het van jou jaargroep, e-pos dit asb na my of stuur die uitnodiging uit. Hierdie is 'n Oud Kanne reunie vir persone wat in die skool was voordat die twee skole saamgemelt het.


072 757 0514

Harriston is an English-medium, independent school with Boarding, situated in Harrismith, Free State, providing quality education from Grades 0000 to 12. The school is a member of ISASA and writes the Independent Examining Board NSC.

We invite applications for the following position (commencement date 15 July 2019):

MATHEMATICS GRADE 6-7 AND COMPUTER LITERACY GRADES 00-7

The applicant must have: 1. A deep understanding of and ability to teach grade 6-7 Mathematics. 2. Must have a high level of computer literacy. Knowledge of Scratch would be an advantage. 3. Must be able to develop a computer literacy curriculum for Grades 00 to 7. 4. An appropriate academic and professional qualification from a recognized tertiary institution. 5. Appropriate teaching experience in the required subjects. 6. Current SACE registration. Brief applications (maximum three pages) for this post should be directed to: The Head of School, at office@harriston.co.za Closing Date for Applications: Friday 26 April 2019 Visit us a www.harriston.co.za Harriston reserves the right not to fill this post. Only short-listed candidates will be contacted.

09

www.rekordmediafs.co.za


10

072 757 0514

Klitsie verstaan bloed is dikker as water en dat familie eerste moet kom. Maar hoe gemaak as ‘n familielid van jou verwag om parte en toerusting by jou werkgewer te steel? Regverdig die antwoord dat dit jou broer is en jy vir hom enige iets sal doen dit? Sal jy regtig vir hom tronk toe gaan? So kry iemand die geleentheid om vir ‘n bekende besigheid in die dorp te werk. Werk is skaars en die geleentheid is regtig een wat opgepas moet word maar raai wat maak die jong man? Boetie is een van daai backyard mechanics en die kort parte. Jong man huiwer nie om op ‘n gereelde basis parte en toerusiting te “leen” en dan later terug te sit sodra Boetie hom betaal vir die part. Boetie het hom nog nooit betaal nie maar hey, dis okay boetie sal hom een of ander tyd sien. So kom dit dat boetie ‘n deur vir ‘n Audi nodig het wat moet klaar. Nie ‘n probleem nie sal sommer vanaand inkom en die deur op een van die voertuie wat daar al vir ‘n rukkie staan afhaal en dan kan boetie die Audi reg maak en verkoop en dan kan hy al die parte en die deur se geld vir mos betaal en dan is alles okay. Die jong man wag nou nog vir die geld wat boete belowe het om te betaal. Klitsie verstaan die jong man het “bedank” omdat hy glo vreeslik sleg betaal word en die lang ure tussen hom en sy black label kom. Klitsie dink dit het te doen met die stock take wat die volgende dag sou plaasvind. En dis okay om so te wees die baas het mos insurance is word die gewete gestil. Dit is nie en sal nooit wees nie. Die sad ding is dat die mense weer en weer werk kry terwyl die wat eerlik is elke aand met worries waar môre se kos vandaan kom moet gaan slaap.

www.rekordmediafs.co.za

Rustic roasted tomato soup

Serves 4 Ingredients 1.5 kg ripe tomatoes 5 cloves of garlic 3 medium carrots, peeled & grated 3 red peppers 1/2 cup fresh basil leaves 500ml warm vegetable stock 1 tablespoon olive oil chilli flakes to taste Method Preheat oven to 180C. Score the tomatoes across the bottom and place

Week 2 Terwyl die Nissan Hardbody by die plaaspad indraai luister Johan Pieterse met 'n halwe oor na wat sy dogter sê alwetend 'n herhaling sal binnekort volg sodra die by die huis is. In die spieëltjie gewaar hy sy seun se bekommerde frons en wonder wat nou fout is. Dis dalk liefde, of skool of die feit dat hy die Hoofseun is. Johan glimlag, sy dogter glimlag en straal

by haar nuwe skool. Hy is bly sy is gelukkig. Dit maak die skelm kyke en geskinder in die dorp oor jy ook nou een van daai is wat sy kind nie na die plaaslike Hoërskool toe stuur nie is. God het Zani 'n talent vir hokkie gegee, Dirk speel rugby en beide beurse het dit finansieël baie beter by die huis gemaak. Te hel met die wat hom nou beskinder. Dis in sy kinders se belang... Dirk was glad nie gelukkig dat sy sus nou saam in dieselfde skool is nie. Dit complicate dinge vir hom. Miskien moet hy net met alles uitkom. Whatever hy sal maar net om sus te werk moet gaan en wanneer die tyd reg is sal hy die nuus deel. Nie nou nie. Nie nou nie. Zani sou eerder in die Koshuis wou wees en vanaand iewers saam met Paul-Ryk die liggies wou gaan kyk. Dis al wat sleg is as jou ou in 'n ander dorp bly. Wel, sy vertrou hom 100%. Hy sal tog nie op haar cheat nie, soos wat hy met haar op Belinda gecheat het nie? Hy't so ver nog alles gekry wat hy by haar wou hê. Sy weet darem hoe om haar man gelukkig

with the scored side facing up on a baking tray along with the whole red peppers and cloves of garlic (with skins on). Roast for 30 minutes, remove and let cool slightly before peeling and de-seeding tomatoes & peppers. Heat olive oil in a medium sized pot and squeeze roasted garlic from their skins into oil. Add the tomatoes, red peppers, grated carrot, chilli flakes and stock and simmer for 10 minutes. Remove from heat and add the fresh basil leaves. Puree using a stick blender until smooth (be careful of the hot liquid when using the blender!) Return to heat and season to taste. Serve warm with crusty white bread.

te hou... Na ete gaan sit Zani en Dirk buite op die stoep met 'n koppie koffie in koue wintersaand. Die stilte skep 'n ongemaklike atmosfeer tussen die twee. Zani hou Dirk dop. "En as jy so stil is?' Dirk kyk weg " Dink net dis al" "Is dit liefde?" Dirk word rooi 'Dalk" Zani se nuuskierigheid wys duidelik op haar gesig. "Dalk..Dalk! dis goeie nuus ek is so bly! Begin dink jy is 'n hasie!" Dirk verstik aan sy koffie ' ...'n mof! ek! Is jy gerook?" Zani lag "Vertel my van jou dalk!' "Nee, wat jy moet wag tot die dalk iets meer permanents word. Genoeg van my wat van jou en Jacques?" Zani bloos " Dis nie nuus nie jy weet ons is 'n item" Dirk knik sy kop "Ja ek weet en 'n maand terug het Belinda nog aan sy lippe gehang" "Ja en so what?" :Dirk vererg hom "Niks so what nie jy't het agter Belinda se rug 'n move op hom gemaak. Wat dink jy dink die anders girls van jou. Weet jy wat noem hulle jou. Die seuns dink nou jy is losser as 'n stukkende wasgoedmasjien" Lees volgende week verder aan Carpe diem!


072 757 0514

11

www.rekordmediafs.co.za


072 757 0514

12

www.rekordmediafs.co.za


072 757 0514

30/3/19: TUINPLAAS, LIMPOPO. 1 male and 1 female victim attacked by 5 suspects. Attackers took 2 cellphones and R500.00. 28/3/19: KAMEELDRIFT WEST, GAUTENG. 05:00 2 elderly victims assaulted by unknown amount of suspects. Female victim raped. 2 cellphones stolen. 28/3/19 LAEZONIA, GAUTENG. 5 armed attackers shot elderly female victim in stomach and hand close to Northern Farm. She has already undergone an operation and is in hospital. The same gang attacked a neighbouring victim in Sunrella too. 27/3/19: BON ACCORD, HONINGNESTKRANS, GAUTENG. One female victim assaulted and tied up. Tv and phones stolen. No serious injuries, no arrests. Unknown amount of suspects. 27/3/19: SUNRELLA, GAUTENG. 5 armed Attackers broke lock of front door and assualted male victim. House was ransacked. This was the second attack by the same gang in one night. 27/3/19: PAULPIETERSBURG, KZN. One 77yr old male victim hacked with machete and assaulted by 3 masked attackers. 1 attacker forced his finger into victims eye and strangled him. Suspects fled in victims vehicle after which the burnt it and fled further on foot.24/3/19: Dunbrody, Kirkwood, Eastern Cape. One male (51) stabbed in the back several times. Other family members had no serious injuries. 4 suspects, 3 masked, fled on foot. @SAPoliceService has launched manhunt for the perps. 14/03/2019: TARENTAALRAND, LIMPOPO. 3 armed attackers tied up the workers and ransacked the house. Vehicle taken, suspects fled into the field. Follow-up operation underway. 14/03/2019: DE DOORNS, WESTERN CAPE. 5 attackers forced owner to open the safe and fled with his bakkie and guns, abducting the owner’s son. Bakkie with guns and son inside abandoned near Worcester. Owner injured, son slightly injured. No arrests. 13/03/2019: BARNARDSVLEI, NORTH WEST. Male victim (89) and female victim (57) assaulted with a hammer by three attackers. Bakkie, mobile phones, motorbike, firearms and solarpanels stolen. Victims taken to hospital. No arrests, bakkie with stolen goods recovered. Courtesy: Ian Cameron - Afriforum

To support AfriForum in the fight against farm attacks and farm murders, SMS your name to 45353 and join as a member

13

www.rekordmediafs.co.za

VKB en verskaffers span saam om rekordbedrag vir VL se veiligheid te skenk VKB het ’n rekordbedrag by sy sesde Plaasveiligheid-gholfdag in Clarens ingesamel en aan die VKB VL Veiligheidslessenaar geskenk. Van links is Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou (VL), Jakkals le Roux, Voorsitter van die Landelike Veiligheidskomitee by VL, dr Jane Buys, Veiligheidsrisikoanalis van VL, Gerhard Kriel, Hoof Uitvoerende Beampte van VL, en Koos Janse van Rensburg, Besturende Direkteur van die VKB-groep. Foto: Vrystaat Landbou Die geld wat ingesamel is, is nie uit landbouers vir landbouers nie. Dit is uit die ondersteunende industrie ter wille van landbouers se veiligheid. So sê Koos Janse van Rensburg, Besturende Direkteur van die VKB-groep, oor die rekordbedrag wat op 11 April 2019 vir Vrystaat Landbou (VL) se veiligheid ingesamel het. Volgens hom vat VKB, wat ook sy 100ste bestaansjaar vier, met sy Plaasveiligheid-gholfdag in Clarens “hande met sy verskaffers” om produsente te ondersteun. “Dit is ’n groot voorreg om deel te wees hiervan,” sê Gerhard Kriel, Hoof Uitvoerende Beampte van VL. “Maar wat nog groter is, is om die harte van die mense te sien vir veiligheid en georganiseerde landbou. Ons wil altyd daarop voortbou.” Janse van Rensburg en sy span hou die laaste ses jaar die gholfdag waar hy geld vir die VKB VL Veiligheidslessenaar insamel en het ’n allemintinge R755 000 aan VL oorhandig. Dié VKB-bydrae is dus R 145 000 meer as in 2018. Altesaam 39 spanne het aan die gholfdag deelgeneem en meegeding om pryse ter waarde van sowat R90 000. Funksie van lessenaar Volgens dr Jane Buys, Veiligheidsrisiko-analis van VL, het die VKB VL Veiligheidslessenaar ’n tweeledige doel. “Eerstens is dit om interne veiligheidstrukture op grondvlak te bemagtig en uit te brei om voorkomend misdaad en veiligheid aan te spreek,” sê sy. Die ander funksie is ekstern om skakeling met alle rolspelers, waarvan die Suid-Afrikaanse Polisiediens die hoofrolspeler is, binne die Landelike Beveiligingstrategie uit te brei. Deur die lessenaar word daar onder meer gehelp om plaasaanvalle te voorkom, dit samel belangrike inligting in om misdaad te bekamp en opleidingsessies word aan VL se lede aangebied. Afhanklik van landbouers “Vrystaat Landbou is baie dankbaar dat ons hierdie goeie verhouding met VKB kan hê,” sê Kriel. Volgens Janse van Rensburg is die gholfdag een wat VKB na aan die hart lê. “Ons voortbestaan is afhanklik van die produsente – ons landbouers in die gebiede wat ons bedien. En uit daardie oogpunt is hul veiligheid vir ons kardinaal belangrik. Sonder hulle het ons nie ’n industrie nie en sonder hulle het ons nie ’n besigheid nie.” Hy het groot verskaffers, Total, Standard Bank, BCX en Nashua uitgesonder. Hulle het ’n reuse bydrae gemaak om ’n groot bedrag aan VL te oorhandig. Oresti Christodoulou, Algemene Handelsbestuurder by Total Suid-Afrika, sê veiligheid is een van Total se belangrikste waardes. “Die veiligheid van landbouers is noodsaaklik om die volhoubaarheid van die bedryf te verseker. Daarom ondersteun ons alle inisiatiewe wat die veiligheid in hierdie land bevorder en ook die veiligheid van landbouers.” Volgens Danie Retief, Streeks-lanboubestuurder in die Vrystaat en Noord-Kaap by Standard Bank, is voedselsekuriteit belangrik vir verbruikers en die Suid-Afrikaanse ekonomie. Daarom moet landbouers voedsel in ’n veilige omgewing kan produseer. “Met dit in gedagte is dit vir Standard Bank van Suid-Afrika belangrik dat produsente in ’n veilige finansiële- en fisiese omgewing hulle bedryf beoefen en wil die bank ’n positiewe bydrae maak. Ons glo dat ’n land wat vir sy landbouers sorg, sorg vir sy toekoms.”

Help die Burre Burger Droogte Hulp fonds om boere te bly help regoor Suid-Afrika... DROOGTE HULP MET BURRE FNB ACCOUNT (cheque) ACCOUNT: 62721858522 BRANCH: 200406 SWIFT: FIRNZAJJ REF: DROOGTE HULP burre@droogtehulp.co.za

Landbousake Landbousake word in al 67 Digitale Rekord koerante gepubliseer. Die perfekte geleentheid om jou volgende veiling in te adverter. Skakel 073 847 2468


072 757 0514

Bosch Valley hou suksesvolle veiling

MEMEL/VREDE: Draughtmasters behaal top pryse op veiling van Bosch Valley Farms gehou deur Vleissentraal Ermelo op 3de April 2019. Die hoogste prys van R170 000 is betaal vir dragtige vers BV 16 0030, die koper Mnr Henning Pretorius van Skeerpoort. Die tweede hoogste prys van R130 000 is vir 2 diere betaal die een BV 160035 Dargtige vers koper Henning Pretorius van Skeerpoort, en C11513 Dragtige koei koper Dr J.M. Fourie van Malmesbury. Die gemiddelde prys van dragtige verse was R87 000, gemiddelde prys dragtige koeie R72 428 en gemiddelde prys koeie met kalwers R45 666. Die Veiling is in Rekord geadverteer.

14

www.rekordmediafs.co.za


072 757 0514

15

www.rekordmediafs.co.za

Barber maak amok op sosiale media

Franco on his way to Italy? BLOEMFONTEIN: The TOYOTA Free State Cheetahs will have to start looking for a coach soon as head Coach Franco Smith has been offered a lucrative position as Head Coach of the Italian National side. In a statement the Management of the Free State Cheetahs (Pty) Ltd stated they are aware of the offer made to the Franco Smith, Head Coach of the Toyota Cheetahs, to coach the Italian National side as from 1 January 2020. The situation will be handled at the highest level with the Board of Directors of the Free State Cheetahs (Pty) Ltd. Management wish to assure stakeholders, suite holders and supporters that the coaching structures will be properly structured to ensure success. Management of the Free State Cheetahs (Pty) Ltd will swiftly deal with the situation and the Board of Directors will see to it that the Cheetah teams perform at the highest levels in all the competitions that they participate in. The Toyota Cheetahs won their Guinness Pro14 game on Saturday against the Dragons. It has been a dismal season for the Cheetahs who will play against the ISUZU Southern Kings this coming Saturday in their final Guinness Pro14 match for the season.

Rekord Sport is bewus van ‘n paar groot menere wat al uit die water getrek is maar ‘n Barber wat die skaal tot op 32kg trek nie sommer nie. Die Facebookblad “Raw Cast Fishing” het die foto Vrydag, 12 April 2019 gedeel. Waar of wie die Barber gevang het kan nie bevestig word nie. Stuur jou hengelfotot na editor@rekordmediafs.co.za en vertel vis ons waar, met wat die vis gevag is en indien moontlik hoeveel dit geweeg het.

Skole Sport uitslae Bethlehem Voortrekker vs Welkom Gimnasium – Voortrekker uitslae eerste genoem NETBAL: 19A wen 38-35, 19B wen 26-21, 19C wen 3815, 16A wen 20-13, 16B wen 33-1, 15A wen 20-13, 15B wen 12-6, 15C wen 9-8, 14A wen 23-16, 14B verloor 16-21, 14C verloor 1113 RUGBY: 14B wen 15-10, 14A wen 22-5, 15B wen 19-7, 15A wen 19-10, 16A wen 6-5, 3des wen 54-5, 2des wen 43-18 1ste verloor 93-20 Witteberg Bethlehem vs Hentie Cilliers Hoërskool – Witteberg uitslae eerste RUGBY: 14 A verloor 19-14, 15 A wen 31-7, 16 A wen 38-10, 2e span wen 33-12, 1e span wen 52-17 Witteberg Bethlehem vs Wessel Maree – Witteberg uitslae eerste NETBAL: 1stes wen 36-24, 2des verloor 20-28, 16 A wen 26-14, 15A wen 27-11, 14A verloor 14-25 Bothaville Hoërskool vs Welkom HTS – Bothaville uitslae eerste RUGBY: 0/15 wen 33-12, O/16 wen 49-0, 2des wen 3415, 1stes wen 19-13


072 757 0514

16

Latest voter survey predicts big gains for the EFF Results of the latest voter preference survey, conducted by the Centre for Social Development in Africa (CSDA), exemplify the fierce political battle which will take place on election day, 8 May. The survey, overseen by the University of Johannesburg (UJ), asked respondents a host of questions relative to their confidence in political parties ahead of South Africa’s general election next month. Questions regarding socioeconomic wellbeing versus democracy, faith in state institutions, corruption and land expropriation without compensation all formed part of the questionnaire. With the upcoming election touted as being the most critical since South Africa’s transition to democracy in 1994, it’s the voter preferences – particularly on a provincial scale – which reveal a massive political shift; one which has the propensity to alter the course of the country. Nervous elections for DA and ANC The CDSA report follows a Wave 1 survey, which was completed in October 2017. The Wave 2 report, released on 2 April 2019, tracks the variances in voter confidence. For both the African National Congress (ANC) and the Democratic Alliance (DA), these surveys have been damning. In the last general election, the ANC managed to secure 62.15% of the national vote. According to the CDSA survey, the ruling party currently has between 53% and 56% of the national vote; a considerable drop from the previous election result. While a predicted drop in support for the ruling party would usually signify jubilation amongst the ranks of the official opposition, the CDSA survey paints a grim picture for the DA, too. In 2014, the DA managed to capitalise on the ANC’s downturn, securing 22.23% of the national vote; recent predictions put the party down to around 13%. The Western Cape is predicted to prove an especially testing battleground for both parties. Current voter confidence rests at 31.64% for the ANC and 31.41% for the DA. EFF expected to increase its voter share While predictions point to the top two parties losing votes in the upcoming elections, the Economic Freedom Fighters (EFF), currently third on the log, are expected to show good gains. This was reiterated by the CDSA survey, which shows that the party is likely to better its 2014 performance, in which it received just over 6% of the national vote. It’s estimated that the EFF will up its tally to around 9% come 8 May. While national expectancies sit at a 3% increase, it’s the provincial predictions which will surely elicit glee from Commander in Chief Julius Malema and his band of radical revolutionaries. According to the survey, the EFF has made massive inroads in the Eastern Cape, Northern Cape and Mpumalanga, with predicated gains upwards of 7%.

www.rekordmediafs.co.za

The window period for applications by voters to cast special votes opens There are two categories of special votes cast inside of South Africa, special votes cast during home visits and special votes cast at a voting station. Special votes cast during home visits: These are only available to voters who are unable to reach a voting station because of physical infirmity, disability or pregnancy. A voter may apply to be visited at an address outside of his/her registered voting district. These hone visits will be conducted between 09H00 and 17H00 on Monday, May 6, 2019 and May 7, 2019 (if necessary). Special votes cast at a voting station: These are available to any voter who is unable to cast his / her ballot on voting day. These votes can be cast at the voting station where voters are registered, between 09H00 and 17H00 on Monday, May 6 and Tuesday, May 7, 2019. Applications for special votes cast during a home visit can be made: By submitting an application online via https://www.elections.org.za/IECOnline/Special-Vote-Session By submitting a completed VEC 1 form at the local office of the IEC in the area in which a voter wishes to be visited. Forms may only be hand-delivered (no e-mails or faxes accepted). These forms can be delivered by a third party on behalf of the voter. VEC 1 forms can be downloaded from https://www.elections.org.za/IECOnline/AboutSpecial-Vote Applications for special votes cast at a voting station can be made: By SMSing one’s ID number to 32249 (R1.00 per SMS) By submitting an application online via https://www.elections.org.za/IECOnline/Special-Vote-Session By submitting a completed VEC 1 form at the local IEC office. Forms nay only be hand-delivered (no e-mails or faxes accepted). VEC 1 forms can be downloaded from https://www.elections.org.za/IECOnline/About-Special-Vote

https://www.facebook.com/rekordsavo te19/?modal=admin_todo_tour


072 757 0514

17

THIS ADVERT IS PAID BY THE POLITICAL PARTY CONCERNED

www.rekordmediafs.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.