Vloedskade in NK nog onbepaal, dog omvangryk
CHARNÉ KEMP
Dit is nog te vroeg vir Agri Noord-Kaap en die Noord-Kaapse departement van landbou om die algehele infrastruktuurskade en skade aan oeste ná die onlangse vloede in die Oranje- en Vaalrivier te bepaal. Dit is wel omvangryk en wesenlik. Só sê Willem Symington, voorsitter van Agri Noord-Kaap.
Dit kom nadat die Vaal- en Oranjerivier in vloed was, en damme oorvol, ná mildelike reënval die afgelope maande oor opvangsgebiede.
“Die vloede is stresvol vir die landbousektor, met insetkoste wat so hoog is. Geen mens wil nog vloedskade ook hê nie.”
Symington sê om van ’n 100 jaarvloed te praat, is nie meer tersaaklik nie.
“Ons mees onlangse vloede was in 2011, 2023 en nou. Die tydperk tussenin word al hoe korter, en die hersteltyd soveel korter. Dit wek kommer oor hoe boere dit gaan oorkom. Landbou se weerstand teen skade word minder.”
Dit is te vroeg om te praat oor uitbetalings weens skade aan infrastruktuur.
“Daar is provinsiaal nie geld nie. ’n Nasionale rampverklaring kan help om prosesse te vergemaklik en te versnel, om geld te bekom om infrastruktuurskade en die vloedwalle te herstel.
“Waarop ons nou fokus, is om die skade aan vloedwalle te bekyk wat ná
Die volgende besoek datum aan Kathu sal die 24 Julie wees, tentatief.
die 2011-vloed gebou is. Die walle is ’n groot stuk werk wat ’n geweldige invloed gehad het, en van die vloede weggekeer het. Water vloei egter soos hy wil, en as hy ’n poort vind, sal hy daardeur stroom. Paaie bly ook in die slag.”
Lusernboere kon die afgelope maande te midde van mildelike reën en nat toestande nie lusern sny en verkoop nie. Rosyntjieboere kon nie hul produkte genoegsaam afdroog nie, en gehalte is ingeboet. Boere wat vroeë mielies geplant het, was laat op hul kontrakte ingevolge hul ooreenkomste. Water het gate in boorde en wingerde gespoel, en pekanneute wat in die water gelê het, is bederf, sê Symington.
Frikkie Meyer Straat, Kathu.
K at hu Privat e Hospital
Rising in the vast landscape of the Tankwa Karoo
This year’s AfrikaBurn took place from 28 April to 4 May on the farm Quaggafontein in the Tankwa Karoo. This specific venue below the Skoorsteenberg mountain is situated in the Western Cape, close to the Northern Cape border. AfrikaBurn is the spectacular result of a community of participants who come together to create art, costumes, performance, gifted and volunteered services, music, mutant vehicles, and more. The artwork “Sudara” (photo) by Catherine Cartwright was one of the many surreal works on this piece of land of the Karoo. For the history and background of AfrikaBurn, visit AfrikaBurn on Facebook, or afrikaburn.com. Photo: Bruce Marais/Facebook AfrikaBurn (Group)
Volg Noordkaap koerant op Facebook vir nog nuus en foto’s.
NOTICE OF APPLICATION FOR A MINING PERMIT. REF NUMBER: NC30/5/1/3/2/11218 MP
Notice is hereby given in terms of NEMA EIA 2014 Regulations for an application for a mining permit. Nature of Activity Triple Glimmer Project Management and Consulting Pty Ltd is in a process of acquiring a mining permit & Environmental Authorization in terms of section 24 of NEMA respectively to mine for Diamonds (General), Dolomite and Limestone on portion 2 of Farm 261 within the Postmasburg Magisterial District, in extent of 5 ha. As part of the application process, any person who is interested or affected by the proposed operation, are hereby invited to register as I&AP’s and comment in writing and submit their comments within 30 days from the date of this notice. AVAILABILITY OF THE BAR AND EMPR FOR PUBLIC REVIEW AND COMMENT
The Draft BAR and EMPr is available for public review and comment for a period of 30 days from the advertisement date of this notice. I&AP are encouraged to request an electronic copy of BAR/EMP from Rock Engineering Africa. For more details on the application contact: T Tshifhango, Cell/whatsapp:065 910 8128. tshisevhecynthia@gmail.com
NM10011798-NK150525
NOTICE OF INTENDED SECTION 102 FOR PROSPECTING ACTIVITY, TO PROSPECT FOR IRON ORE, MANGANESE ORE, DIAMONDS AND SURGILITE ON THE PORTION OF PORTION 3 OF MOROKWA 672, SITUATED IN THE ADMINISTRATIVE DISTRICT OF HAY, NORTHERN CAPE DMR REFERENCE NO: NC 30/5/1/1/2/ 14359 PR.
Notification of public participation process as required in terms of Section 16(4)(b) of the Mineral Petroleum Resources Development Act, 2002 (Act No 28 of 2002), (as amended, 2008) and Regulation 40 to 43 of National Environmental Management Act, 1998 and Chapter 6 of the Environmental Impact Assessment Regulation 2014 (As amended 2017).
The application of Olynfontein Mine (Pty) Ltd has been accepted by the Department of Mineral Resources to prospect for Iron ore, Manganese ore, Diamonds and Surgilite on the portion of portion 3 of farm Morokwa no:.672, in the magisterial district of Hay, Northern Cape province. all the prescribed environmental reports will be submitted to the DMRE Kimberly for compliance as required in accordance with the prescribed NEMA requirements.
The landowner or lawful occupier of the land as well as other interested and affected parties are hereby invited to submit their concerns or comments of support or objections in writing no later than 30th MAY 2025.
Such representations or comments must be sent to Ms. Jacqueline Koko at 074 441 8860 / 066 381 7215 or emailed to geodialholdings@gmail.com
If no correspondence is received from you within the stated period, t will be accepted that you have no objections against the proposed prospecting activities. NM10011684-NK150525
Moderne mens tog met die maan gepla
Die kouer temperature wil ’n mens oortuig om binnenshuis te wees. Tog is dit verkwikkend om juis dan buite te wees wanneer die koue jou laat stoomwolke blaas. Wanneer die wind uit die suide waai. Wanneer die herfsblare soos reëndruppels op jou neerval.
Dit is asof die bykans “ongerieflike” blootstelling aan die natuur-elemente ’n mens meer lewendig laat voel. Navorsing het lank reeds aangedui dat die mens se fisiese en geestelike gesondheid verbeter wanneer tyd in die natuur deurgebring word. Volgens Britannica.com dui die begip biofilie die mens se ingebore aangetrokkenheid tot die natuur en ander vorme van lewe aan. Die natuurlike wêreld, met sy ryk verskeidenheid van vorme, kleure en lewe, word meesal universeel deur die mens waardeer.
Boonop beweer navorsing dat selfs die mens se geneigdheid om idiome te gebruik wat na die natuur verwys, ’n verdere bewys is van die noue verband tussen mens en natuur. Eeue gelede het die mens meer in direkte en daaglikse blootstelling aan die natuur gelewe. Die moderne eeu wemel egter van mensgemaakte konsepte wat daaglikse
interaksie tussen mens en natuur skei. Hierdie skeiding word veral veroorsaak deur geslote en relatief steriele ruimtes - van huise, werksplekke tot vervoermiddels - waarin die moderne mens teen die element beskut is. Dit is ruimtes waarin die mens nou die meeste van sy tyd deurbring. Die voortdurend groeiende digitale ruimte dra daartoe by dat mense nog meer tyd as voorheen in geslote ruimtes deurbring. Internasionale natuurverwante dae wat herdenk word, maak die mens opnuut bewus van dit buite sy mensgemaakte ruimte: Die Wêrelddag van die Argan-boom (10 Mei); Wêrelddag vir Migrerende Voëls (10 Mei); Wêrelddag vir Bye (20 Mei), en die lys gaan aan. Want hoe besig ’n mens ook al in die mensgemaakte ruimte is, daag ’n hunkering soms abrup en byna pynlik in jou borskas op. Jy wil uit. Wil jou oë skrefies trek teen die son. Wil voel hoe jou neus- en vingerpunte koud word in die wind. Wil in die vroegoggend girtsgirts stap oor die vlakte met hardgerypte gras. Wil ongeag die koue van die nag die volmaan bewonder.
Is ’n mens dan werklik met die maan gepla? Na alle waarskynlikheid: Ja.
Oorbegin deel van die lewe, bepland of onbepland
HANNES NOËTH
Om oor te begin in die lewe is nie maklik nie. Tog, dit is dikwels nodig. Sommige moet selfs ’n derde of ’n vierde keer oor begin.
Dikwels is dit iemand se eie skuld, eie foute, eie keuses, eie besluite. Dikwels die van ’n ander. Mense wat ander te nagekom het. Mense wat mekaar nie noodwendig mooi hanteer het nie.
Oorbegin is dikwels weens omstandighede buite beheer nodig, byvoorbeeld vloede of brande, siekte of ’n ongeluk.
Potpourri
Wat ook al die rede mag wees – ons moet daarop ingestel wees om mense te help om oor te begin. Mekaar ’n hand gee, mekaar bystaan en mekaar help.
Om te oordeel of te verdruk te verwyt of verder te vernietig help niemand eintlik.
Ek het eendag by ’n jong kind in die tronk op die grond gesit. Hy het net een ding gevra: “Oom, moenie raas nie, help my.” Ek het by ’n man gesit wat uit eie toedoen swak besluite geneem het. Hy het genoeg met homself geraas. Ek het by ’n vrou gesit wat nie geweet het hoe vorentoe nie.
Al drie van hulle het oorbegin.
Ek kon hulle nie juis help nie, hulle moes self,
Vrae vul ons gedagtes
KARIN MULLER
Ek stap by die winkelsentrum uit. ’n Vrou kom van voor af. Sy gaan staan. Vroetel in haar handsak en haal haar motorsleutels uit. Sy wys die afstandbeheer in die parkeerarea se rigting en druk die knoppie.
Sy wag ’n oomblik. Dan draai sy om en stap verby my terwyl sy haar motorsleutels in haar handsak bêre.
Ek is dankbaar ek is nie die enigste een wat dit doen nie.
Ek sal veralgemeen as ek sê ons vroue het meer dinge om aan te dink as mans.
Dalk net kleiner, meer op-mekaar-goed. Het ek die voertuig gesluit? Het ek die stoofplaat afgeskakel? Het ek die voordeur gesluit? Het ek die tuinhekkie toegetrek? Het ek die motorhuisdeur toegemaak? Alles vrae wat ontstaan uit moontlike krisisse wat kan
voortspruit indien ons nie kopknikkend op hierdie vrae kan antwoord nie.
Soms is die antwoord op so ’n vraag maklik. Iewers onthou jy dat jy die hond met jou voet gekeer het toe hy wou uitglip en toe die tuinhekkie toegemaak het.
Jy onthou dat jy gedink het die stof op die motorhuisdeur moet Saterdag afgespuit word – terwyl jy die motorhuisdeur laat sak het.
As jy op die een of ander manier ’n aksie daaraan kan koppel, word antwoorde logies en haalbaar. As jy nie kan nie, kan dinge ingewikkeld raak. Jy vertel jouself jy het inderdaad die stoofplaat afgeskakel. Jy het. Jy moes. Jy is seker daarvan. Jy onderdruk hierdie herhalende gedagte soos ’n strandbal wat jy onder die water probeer hou. Elke nou en dan spring dit weer op. Het ek die stoofplaat afgeskakel? Ek het. Ek moes. Ek is seker daarvan. Soms word ons deur ander as verstrooid ervaar. Ons is nie. Ons probeer net tred hou met baie vrae wat daagliks deur ons brein jaag.
maar ek kon daar wees.
Die lewe werk nie altyd uit soos ons beplan of hoop of dink nie. Daarom is begrip nodig vir wanneer iemand opreg en kragtig wil oor begin. Dit is nie maklik nie, dit is nie eenvoudig nie. As jy iemand kan help met jou gawes, jou tyd, jou vermoë, jou insigte – hoekom dit nie doen nie? Meer as een keer het iemand net nodig dat iemand in jou glo, dat iemand weet jy kan, dat jy nie bly lê nie.
Die rede hoekom mense moet oor begin verskil baie van mekaar, maar eindelik lewe ons maar in ’n gebroke, stukkende ou wêreld. Dit moet ons nie vergeet nie.
As jy kan, gee jou hand, tel op en loop saam.
Lewende water
Liefde die kenteken
DS KOBUS VAN TONDER
“Ek gee julle 'n nuwe gebod: Julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê. As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is.” (Johannes 13:34-35)
Maatskappye is baie gesteld op hul handelsmerk. Baie moeite word gedoen om te verseker dat produkte aan hoë standaarde en gehalte voldoen. Hulle sal alles doen om hul handelsmerk te beskerm.
Ek wonder nogal oor die kerk. As die handelsmerk van die kerk liefde vir mekaar is, wat doen ons om hierdie handelsmerk te beskerm? Hoe lyk die produk wat ons lewer? Ek onthou toe ek ’n kind was, was daar ’n magdom "Liefde is"-prentjies. Daar was duisende. Miskien om ons daaraan te herinner dat die liefde duisende gestaltes het. Dat liefde op verskillende maniere gekommunikeer word. Tog moet ons oppas vir ’n alte romantiese
prentjie van wat liefde is. Die Christelike liefde het in alle terme baie hoë gehalte waaraan dit moet voldoen. Jesus sê: “Julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet.” Ons moet sy voorbeeld navolg. Ons sien liefde vergestalt in die lewe en werk van Jesus Christus. Ons sien sy liefde in sy absolute passie vir mense. Ons sien dit in die manier hoe Hy met mense omgegaan het en op ’n onvoorwaardelike wyse na hulle in nood uitgereik het. Maar veral in sy alles opofferende liefde as Hy vir ons aan die kruis sterf. Dit is die gehalte van liefde wat die handelsmerk van die kerk en van ons as sy dissipels moet wees.
Om mekaar onvoorwaardelik lief te hê, was nog nooit maklik nie. Veral nie waar daar spanning en konflik is nie, of waar mense hul eie belange vooropstel nie. Liefde is nooit ’n goedkoop saak nie – dit vra altyd dat ek die minste moet wees. Dat ek iewers moet opoffer, dat ek my eie belange op die agtergrond skuif.
A.J. Cornelissen
Estate of the Late ABRAHAM JACOBUS CORNELISSEN, died on 5 October 2024, Identity Number 490517 5027 08 1, of 20 Tolbos Street, Kathu.
ESTATE NUMBER: 003630/2024
The First & Final Liquidation and Distribution Account in the above estate will lie for inspection at the offices of the Master of the High Court, KIMBERLEY and the Magistrate, Kathu (NC), for twenty-one (21) days from date of publication hereof.
FNB Fiduciary (Pty) Ltd
P.O Box 12619 Brandhof 9324
Lize Vermeulen +27 82 339 9729
D.S. Rossouw
In the estate of the late Daniel Stephanus Rossouw, ID No. 4407295016086, date of birth 29 July 1944, date of death 27 August 2019, and Johanna Maria Rossouw, ID No. 5106110040086, of 18 Karee Avenue, Kathu No. 0002/2020.
The FIRST AND FINAL Liquidation and Distribution Account in the above estate will lie for inspection at the office of the Master of the High Court, Kimberley (and at the office of the Magistrate, Kathu), for a period of three weeks from the date of publication hereof.
Dated at Bloemfontein this 05th day of May 2025. Standard Trust Ltd – Ref: DM Standard Bank Building, 173 Nelson Mandela Drive, Bloemfontein, 9301
J.P. Malan
In die boedel van wyle: Jacobus Petrus Malan
Boedelnommer: 1512/2024
Identiteitsnommer: 560620 5085 086 Adres: 63 Robinson Straat. Beaconsfield, Kimberley,8301 Datum van afsterwe: 27/04/202 4 Kennis geskied hiermee dat die eerste en finale likwidasie- en distribusierekening in bogenoemde boedel ter insae sal lê ten kantore van die Meester van Hooggeregshof, KIMBERLEY vir 'n tydperk van 21 dae vanaf 09 Mei 2025.
NAAM EN ADRES VAN AGENT: HARBRON INGELYF
POSBUS 11041 HADISON PARK, 8306
TEL: (053) 832-7560
E-POS: INFO @HARBRON.CO.ZA
N.P. BEKKER
In die boedel van wyle
NICOLAAS PHILIPUS BEKKER
ID No: 3612135013083 van Kakamas
Boedel No: 002613/2021
Eerste en Finale Likwidasie en Distribusierekening in hierdie boedel sal ter insae lê vir 'n tydperk van 21 dae vanaf die datum van publikasie hiervan, by die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof, Kimberley, en die Landdroskantoor Kakamas. Zuydam Konsult: Posbus 263, Durbanville, 7551
J.B. MAREE
LIQUIDATION AND DISTRIBUTION
ACCOUNT IN DECEASED ESTATES LYING FOR INSPECTION
In terms of section 35 (5) of the Administration of Estates Act, No. 66 of 1965, notice is hereby given that copies of the Liquidation and Distribution accounts (first and final, unless otherwise stated) in the estates specified below will be open for the inspection of all persons with an interest therein for a period of 21 days (or shorter of longer if specially stated) from the date specified or from the date of publication hereof, whichever may be the later, and at the offices of the Master of the High Court and Magistrates as stated. Should no objection thereto be lodged with the Masters concerned during the specified period, the Executors will proceed to make payments in accordance with the accounts. Late estate:
JACOB BAREND MAREE , ID-no. 4304025024086 , last address 157 PRETORIUS STREET CHRISTIANA, Province of the Master's Office North West, Magistrate's office CHRISTIANA and Master's MAFIKENG. Estate-no. 1005/2023
TERBLANCHE ATTORNEY, DJ Terblanche, 9 Pretorius Street, Petrusburg, 9932 Email: estates@ditsim.co.za, Tel. 0739183619
J.M. BOSHOFF LIQUIDATION AND DISTRIBUTION
ACCOUNT IN DECEASED ESTATES LYING FOR INSPECTION
In terms of section 35 (5) of the Administration of Estates Act, No. 66 of 1965, notice is hereby given that copies of the Liquidation and Distribution accounts (first and final, unless otherwise stated) in the estates specified below will be open for the inspection of all persons with an interest therein for a period of 21 days (or shorter of longer if specially stated) from the date specified or from the date of publication hereof, whichever may be the later, and at the offices of the Master of the High Court and Magistrates as stated. Should no objection thereto be lodged with the Masters concerned during the specified period, the Executors will proceed to make payments in accordance with the accounts. Late estate: JOHANNA MARIE BOSHOFF, ID-no. 5303270005088, last address 3 END STREET
STILFONTEIN 2550 Province of the Master's Office North West, Magistrate's office
STILFONTEIN and Master's MAFIKENG. Estate-no. 7020/2018
TERBLANCHE ATTORNEY, DJ Terblanche, 9 Pretorius Street, Petrusburg, 9932
Email: estates@ditsim.co.za, Tel. 0739183619
O.D. LETEBELE Full Name ESTATE LATE
OLEBOGENG DANIEL
LETEBELE Date of death: 2021/09/23 Identity Number: 600910 5206 085
Latest address: HOUSE NO. 1225, MOTHIBISTAD 8474
Names and Surname of Surviving spouse:
GABAIPHIWE MARTHA
LETEBELE
Identity Number: 650501 0925 081
Estate Number: 4960/2021 (First, Final ect): The First and Final Liquidation and Distribution Account in the abovementioned estate will be open for inspection of all persons with an interest therein for a period of 21 days from Date: 202505/16
At the office of the Master of the High Court, KIMBERLEY and the Magistrate, Place: MOTHIBISTAD
P.O. BOX 565 51 BEARE STREET KURUMAN 8460
P.A.J. RIGNEY
In the estate of the late PURVIS AL JAY RIGNEY, with identity number 820408 5260 08 1, residing at 12 ALPHA STREET, PRIESKA, NORTHERN CAPE. The AMENDED FIRST AND FINAL LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNT in the abovementioned estate will be open for inspection to all persons interested therein for a period of 21(twenty-one) days from the date of this advertisement, at the Master of the High Court office, Kimberley. ESTATE NUMBER 747/2018
Name and address of the executor: TP MUDZUSI MUDZUSI INCORPORATED NORTHRIDGE MALL
KENNETH KAUNDA ROAD
BLOEMFONTEIN 9301 TEL. NR: 051–403 6692
E-MAIL: siphe @honeyinc.co.za
NOTICE FRANLESE BOERDERY (PTY) LTD IN LIQUIDATION (2018 /387627/07) Masters Reference: B74/2023
Notice is hereby given that the undermentioned have been appointed as liquidators of the above-mentioned Insolvent Company and that all persons indebted to the Estate are required to pay their debt to the Liquidators.
A Second Meeting of Creditors will be held on FRIDAY 30 MAY 2025 AT 10:00 at the Magistrates Office in Jacobsdal for the following purposes:
1. To prove claims;
2. To receive the Liquidators Report;
3. To pass the resolutions and directions.
NAG OMAR – KHAMMISA TRUST, COLBYN, PRETORIA LH ALERS – ZEBRA LIQUIDATORS, IMPALA PARK, BOKSBURG
JH DU PLESSIS – SAF TRUST, RENDPARK RIDGE EXT 5, JOHANNESBURG DT MAJIEDT – HONEY CORPORATE RECOVERY & INSOLVENCY, NORTHRIDGE MALL, BLOEMFONTEIN. TEL 051 403 6600
KENNISGEWING
FRANLESE BOERDERY (EDMS) BEPERK IN LIKWIDASIE (2018 /387627/07) Meesters verwysing: B74/2023 Kennis geskied hiermee dat die ondergenoemde as Likwidateure aangestel is en dat persone wat enigiets aan die boedel verskuldig is onmiddellik hul skulde by die genoemde Likwidateure moet vereffen. 'n TWEEDE Vergadering van Krediteure van bogenoemde boedel sal plaasvind op VRYDAG 30 MEI 2025 om 10:00 te die Landdroshof in Jacobsdal vir die volgende doeleindes: 1. Bewys van Eise; 2. Verslag van Likwidateure te aanvaar en 3. om besluite en opdragte te aanvaar. NAG OMAR – KHAMMISA TRUST, COLBYN, PRETORIA LH ALERS – ZEBRA LIQUIDATORS, IMPALA PARK, BOKSBURG JH DU PLESSIS – SAF TRUST, RENDPARK RIDGE EXT 5, JOHANNESBURG DT MAJIEDT – HONEY CORPORATE RECOVERY & INSOLVENCY, NORTHRIDGE MALL, BLOEMFONTEIN. TEL 051 403 6600