

RasaadAdams
Die Boland Rugbyunie (BRU) het Sondag (17 Augustus) op ’n perskonferensie in Wellington gesê vanjaar se Top-12-kompetisie met al sy kwalifiserende spanne gaan voort, ondanks mediaberigte van beweerde skeidsregter-omkopery waarby selfs Top-12-spanne glo betrek word
Die unie sê hy het volle vertroue in die integriteit van die drieledige interne komitee wat aangestel is om dié bewerings te ondersoek
Paarl Post het op 7 Augustus berig oor skokkende bewerings in Rapport oor die beweerde wedstryd- knoeiery
Rapport het berig dat skeidsregters glo tot R15000 in omkoopgeld betaal word om wedstryde in
die guns van plaaslike klubs in die Boland te blaas
Fluitjieblasers het ook aan Rapport gesê dat klubs skeidsregters se brandstofkoste sou dek
’n Duidelik bewoë Bennie van Rooi, president van die Boland-rugbyunie (BRU), het op Sondag se perskonferensie gesê die unie het volle vertroue en is tevrede met die wyse waarop die bewerings hanteer word
Dit volg nadat die Kaapse Forum, ’n burgerregtegroep onder voorsitterskap van Heindrich Wyngaardt, gevra het dat die Suid-Afrikaanse-rugbyunie (Saru) in die naam van deursigtigheid by die ondersoeke betrek word
“Boland kan eenvoudig nie homself ondersoek nie,” het Wyngaard vroeër gesê
Volgens Van Rooi bestaan die ondersoek uit drie dele
“Dit is die dissiplinêre komitee
RonélvanJaarsveld
The community of Zwelethemba met on Thursday 14 August with representatives of the Breede Valley Municipality (BVM) to discuss the closure of the Zwelethemba Cemetery, which is nearing full capacity
From 1 September funerals will be conducted at the Worcester Cemetery
John Bulani, spokesperson of BVM, confirmed the cemetery cannot be extended as national regulations stipulate existing graveyards may only be extended if adjoining land is available that is not within 500 m of a residential area
“Worcester Cemetery is still the only suitable site to accommodate both Rawsonville and Zwelethemba, in line with the Department of Health (DoH) regulations,” he said
Zwelethemba Cemetery will be used only by those who already have plots It will remain open to visit the graves of loved ones
The fencing and the access road through Transhex will depend on the municipality’s adjustment budget in February next year
According to Bulani Block E at Worcester Cemetery will be used for cultural burials The tariffs will remain te same and 45 minutes will be provided for funeral services at the new cemetery Bookings for cultural funerals will be done at the Multi Purpose Centre in Zwelethemba Bookings for burials in Block A-D must be done at the municipal Main Building, 3rd Floor
The municipality will provide traffic escort for funeral services and families and funeral parlours must book in time
A caretaker and general worker have been appointed through the Expanded Public Works Programme (EPWP) to maintain the Zwelethemba Cemetery
(DK) en Sanlam se totale neutrale ondersoekspan en dan het die klubvoorsitters ook gevra dat ’n derde komitee saamgestel word Ek dink dis genoeg,” het hy gesê Hy het nie uitgewei oor wat presies hierdie derde komitee behels nie
Van Rooi is vroeg vandeesmaand deur die Kaapse Forum daarvan beskuldig dat hy per-
soonlike verhoudings met die voorsitters van sommige rugbyklubs het en dit waarskynlik die integriteit van ondersoeke kan benadeel
Hy het Sondag hierop gereageer “Ek gaan nie my verhouding met die mense wat my as president verkies het, verander nie Ek het ’n professionele rugby-verhouding met die voorsitters,” het hy gesê
Volgens Van Rooi is verlede Sondagoggend op ’n vergadering met die BRU se 220 klubvoorsitters besluit dat vanjaar se Top-12-kompetisie voortgaan Wyngaardt het by navraag die besluit om die toernooi te laat voortgaan, verwelkom, maar volgehou dat die Kaapse Forum daarop sal aandring dat “Boland nie homself kan ondersoek nie”
“Kaapse Forum tree in die belange van klubs op wat stem-
loos is In hierdie vergaderings waarna die president so verwys, kan ek jou verseker kry klubs nie die geleentheid om hulself vrylik uit te druk nie
“Ons het die volste reg om ’n openbare sportliggaam wat verteenwoordigend is van gemeenskappe waar ons werk, uit te daag ”
Volgens Wyngaard sal hulle ook so ver gaan as om ’n skrywe te rig aan Gayton Mckenzie, die minister van sport, asook Mark Alexander, die Saru-president “Ons gaan daarop aandring dat hulle moet help om te verseker dat hierdie ondersoeke deeglik en onafhanklik hanteer word As daar by Boland sulke probleme is, doen dit skade aan ’n groot deel van die Suid-Afrikaanse rugbygemeenskap As hierdie knoeiery nie behoorlik oopgevlek word nie, gaan dit eenvoudig voortduur ”
Montagu-Suid het verlede Donderdag (14 Augustus) ’n nuwe buurtwagkomitee gekies Voor sit lt kol G J Wewers van die Montagu-polisie en Francois Tredoux. Agter staan Danie Poolman (ondervoorsitter), kapt Johannes Prins, Zelda van Heerden (tesourier), Kim Bezuidenhout (sekretaresse), Deon de Winter (voorsitter), konst Danwill
en die buurtwagkomiteelede Willem Sadie, Gert van den Berg en David Thurwell
EnricoClaassen
Eers het hy sy saamleefmaat deur die gesig geklap en haar daarna verskeie kere met ’n mes gesteek
Dié steekwonde het uiteindelik tot haar dood gelei
Dít was die hartseer lot van die 39-jarige Leatitea Pietersen van Robertson, die ma van vier kinders
Geregtigheid vir Pietersen en haar geliefdes het verlede week (Donderdag 14 Augustus) geskied toe haar moordenaar, Henrico
Jagers (36) – ook van Robertson – 25 jaar tronkstraf weens haar moord opgelê is
Die hof het Jagers voorts onbevoeg verklaar om ’n vuurwapen te besit
Jagers het skuld op die moordklag erken, waarna hy ’n pleitooreenkoms met die staat aangegaan het.
Die veroordeelde moordenaar sê in sy pleitooreenkoms dat hy op 29 Oktober 2023
omstreeks 06:00 in Jubelstraat, Dorpsig, in Robertson was Jagers sê hy was op pad huis toe, toe hy Pietersen in die geselskap van ’n kennis gesien het
Volgens hom was hy kwaad vir Pietersen omdat sy die vorige aand nie tuis was toe hy by hul woning aangekom het nie
Hy was voorts ook vies omdat sy hom glad nie oor haar doen en late ingelig het nie
’n Hewige rusie het tussen die twee ontstaan
Hy erken gemoedere het so hoog geloop dat Pietersen die woning wou verlaat
Volgens hom het hy haar aan die arm gegryp, haar terug in die woning gedwing en toe deur die gesig geklap
Jagers het erken hy het ’n mes uitgepluk en Pietersen verskeie kere daarmee gesteek Volgens hom het Pietersen by die woning uitgestrompel tot in die straat,
waar sy inmekaargesak en aan haar beserings beswyk het
Jagers het ’n kennis gevra om die polisie en ambulans te ontbied
Hy het tot die polisie en ambulans se aankoms op die misdaadtoneel gebly, waar hy in hegtenis geneem is
Die hof het gehoor dat geslagsgebaseerde geweld – spesifiek geweld tussen intieme paartjies – algemeen in gemeenskappe voorkom
Dit is juis om daardie rede dat die samelewing van howe verwag om gepaste vonnisse op te lê vir diegene wat vroue aanrand en vermoor
Wat versagtende omstandighede betref, het Jagers skuld beken en berou getoon Elton Willemse het aangekla Henrico Jagers is 25 jaar tronk toe gestuur.
Ons Spesialiseer in
Was u of u familie beseer in ‘n motorvoertuig ongeluk?
Het u ‘n broodwinner afgestaan aan die dood as gevolg van ‘n motorvoertuig ongeluk?
Wag u vir u eis om af te handel maar niks gebeur nie?
Ons Prokureurs Firma kan u dalk help.
Rietrivier-wynkelder was die Reserwe-kampioenprodusentekelder. Op die foto is Henk
Die span van Montagu-wynkelder is as die Kampioen-produsente aangewys
Die wenners van die Klein Karoostreek-jongwynskou is op Donderdag 14 Augustus op ’n geselligheid by die Rietrivier-wynkelder in Montagu aangekondig.
Montagu-wynkelder het met die Schalk Joubert-trofee vir die Kampioenprodusentekelder weggestap. Hulle het uitsonderlik presteer met die Grootkampioenwyn, ’n merlot, en die Kampioendroë rooi wat ook die Vinpro-trofee vir
die beste wingerd ontvang het. Daarby volg die Reserwe-kampioen- droë rooi (’n versnit), die Reserwe- en Kampioencabernet sauvignon, die Kampioen-shiraz en die Kampioen-pinotage Die kelder het ook die Kampioen- droë wit (Kampioen- chenin blanc) en die Reserwe-kampioen- droë wit (Kampioen-chardonnay), Kampioen-colombar en laastens die Reserwe-kampioen muskaat versterk opgelewer.
Rietrivier-wynkelder was die Reser-
Ronél van Jaarsveld
The title as Dorpie of the Year has proudly been claimed by the picturesque Montagu in Kfm’s annual Best of the Cape Awards.
The award recognises not only the natural beauty of this Western Cape gem, but the remarkable way in which its entire community – from street cleaners to business owners, farmers to tourism operators – works together to maintain their town’s pristine condition while fostering both tourism growth and job creation.
“We are still so excited, and it’s wonderful to see how the entire town claims this prize as a whole community achievement,” said Mareletta Mundey, head of Montagu and Ashton Tourism. “This award truly belongs to absolutely everyone in the town, from people who roll their sleeves up and never think anything is too much trouble, even cleaning, even the smallest task, right through to the farmers and tourism operators.
“I think we know we live in an amazing little town because we experience it from the inside and get the feeling of how people care for their village. When you have a town where people care then you have a wonderful little town So we are very, very proud of that.”
Desmond’s Coffee in Worcester was named third in the category for best coffee in the province.
The story behind Desmond’s Coffee is an inspiring one. Desmond Nyashanu told Standard & Breederivier Gazette (over a very good cup of coffee) he had never imagined this beverage, the perfect blend of bitter and comfort, could be a path to dreams come true “I came from Zimbabwe to South Africa as a young man, with dreams of working in the electrical field. I got a job in the back office of Mugg and Bean. After attending a barista course, I realised I was actually good at it. I started working in the kitchen and when the then-baristas left I simply took their place “I took part in the Famous Brands
Barista competition and won, and it opened doors for me.” Afterwards, he worked with Deon de Bruyn at a coffee shop in Q Square. “The Covid-19 pandemic hit and restaurants had to close.
As a Zimbabwean I was not eligible for help from the state and had no income.
Members of the community suggested I open a stall for takeaway coffees, and they supported me.”
After the pandemic Nyashanu opened another coffee shop at a car dealer and became a regular at the Boland Market. The dealership was unfortunately sold.
“Tharina Marais, who organises the market, suggested I set up shop with her at Avignon in Church Street and it has been such a blessing Coffee has become a part of me I love making a cup to make someone smile. It has changed my family’s fortunes and now I can help others too.”
Nyashany and his South African wife has three young girls; his family is his motivation for working hard Between being a business owner and father he still finds the time and energy to pursue his studies to obtain a BSc degree Yes, coffee has been good to Desmond!
we-kampioen-produsentekelder met toekennings vir die Reserwe- en Kampioen- ongewone rooi asook die Kampioen- ruby cabernet. Calitzdorp-wynkelder het die Kampioen- muskaat- versterkte wyn asook die Reserwe- en Kampioennatuurlike soet tafelwyn opgelewer.
Boplaas Wynkelder het die toekennings vir die Kampioen- ongewone droë wit en die Reserwe-kampioen- nie-muskaat- versterkte wyn ontvang.
Jakkalsvlei Wynkelder is as die Reser-
we-kampioen as private kelder aangewys met onder meer die Reserwe-kampioenchardonnay, Reserwe-kampioen- chenin blanc, Reserwe-kampioen merlot en die Reserwe-kampioen pinotage Die Kampioen- private kelder, DeKrans- wynkelder, ontvang Standard Bank se trofee en die pryse vir die Kampioen- nie-muskaat- versterkte wyn (Reserwe- groot-kampioenwyn), kampioen- sauvignon blanc en die Reserwe-kampioen ongewone droë wit.
Stuur inskrywings na: info@worcesterstandard com Deadline/Spertyd: Mondays/Maandae voor 12:00
26 AUGUST
The Bowls Success League in Montagu opens on Tuesday at 17:30 for 18:00 Fourteen teams will battle it out over seven weeks Two games or eight sets will be played every evening Bowls may be borrowed from the club Phone 076 979 9135 or send an email to montagubowlsclub@gmail com to enter for this exciting competition
30 AUGUSTUS
Kom kuier by die NG kerk Worcester Brandwag se basaar van 08:30 met lekker aktiwiteite vir die kinders ook Skakel die kerkkantoor vir nog inligting by 023 347 4990 of 083 378 5351
A 3 km colour run to raise funds for Buffelskloof SSKV Primary will start at 09:00 at Elana’s right across from Silwerstrand in Robertson Registration closes at 08:30 Dogs on leashes are welcome Send a WhatsApp message to 072 507 7204 to register
Vir toekomstige produksies hou NevCproduksies oudisies vir aspirant-akteurs en -aktrises in die Kleinteater in Russellstraat, Worcester Bring asseblief jou Suid-Afrikaanse identiteitsdokument saam Registrasies teen slegs R50 per persoon begin stiptelik om 08:30 Bel Neville Wentzel by 082 859 6405 vir nog inligting 24 SEPTEMBER
Die potte gaan vanjaar behoorlik prut wanneer die Change Makers in Worcester in samewerking met verskeie gemeenskapslede en plaaslike sakeondernemings op dié dag ’n potjiekoskompetisie gaan aanbied Die kompetisie, wat by die NG kerk Worcester se Moedergemeente in Kerkstraat gehou gaan word, begin om 08:00 (etes kan tussen 12:00 en 13:00 afgehaal word)
Vir kaartjies (R50 p p vir potjiekosete) en inskrywings (gratis) kan Erena van Deventer by 076 996 9311 Redgy Elias by 084 580 7711 of Mia Heradien by 072 172 4975 gebel word
Ronél van Jaarsveld
Die stand van landbou en uitdagings in sy pad was van die gespreksonderwerpe op Agri Wes-Kaap se jaarkongres, wat onlangs by Goudini buite Rawsonville gehou is.
Drie belangrike faktore wat landbou in die toekoms gaan raak, is, volgens Johann Kotzé, die hoof van AgriSA, bevolkingsgroei, verstedeliking en die handelsklimaat.
Die skerp styging in die groei van die wêreldbevolking beklemtoon die belangrikheid van kosprodusente, sê hy.
“Die voorspelling is dat mense sal aanhou migreer na waar daar kos is. Verstedeliking met diere wat saamtrek bring uitdagings, soos die verspreiding van siektes, soos ons met bek-en-klouseer en Afrika-varkgriep gesien het. Mense produseer minder maar gebruik meer.”
Hoewel die huidige handelsklimaat as chaoties bestempel word, sê Kotzé dat boere daaraan gewoond moet raak en moet voorberei.
Hy het verwys na die Amerikaanse president, Donald Trump, se tariewe, asook die koms van kunsmatige intelligensie en data wat landbou se besluitneming gaan dryf.
In die lig van die tema “Die krag van verbintenis” is die verhouding tussen landbou en die regering sowel as tussen boere en landbou-organisasies bespreek.
Landbou het ’n groot invloed om maatskaplike stabiliteit te verseker.
“Daar is sowat 40000 kommersiële boere en ons skat dat tot ses miljoen werksgeleenthede wat geskep word, nie amptelik erken word nie,” sê hy
Sowat vyftig present van alle uitvoer beweeg deur die Wes-Kaap.
Agri Wes-Kaap het hulde gebring aan landbou-verenigings wat ouer as ’n hon-
Jana Scheepers
’n Byeboer van Wellington het ongeveer R175000 se skade gely nadat 70 van sy byekorwe op 7 Augustus op ’n plaas buite Hermon, waar dit in kanolalande gestaan het, gesteel is.
Volgens Johann Kotze (31), ’n inwoner van Wellington, het hy dié onderneming, genaamd JCK Honey, 11 jaar gelede gestig om ’n ekstra inkomste te verdien. Volgens hom verpak hy self sy heuning, waarna hy dit op plaas- en feesmarkte verkoop.
Hy het gesê hy het laat die aand op 7Augustus agtergekom sy byekorwe op die betrokke plaas het verdwyn nadat hy sy rondes gedoen het om die korwe na te gaan.
Die gesteelde korwe was sowat 2km van die openbare pad in kanolalande –juis om diefstal te voorkom Kotze vermoed iemand het hom dalk “dopgehou” of kon die byekorwe steeds op ’n manier van die pad af sien. Sy kiste is met ’n unieke nommer – WC0189 –gemerk.
Volgens hom is hy steeds optimisties dat hy sy gesteelde korwe sal terugkry
omdat die nuus van die diefstal reeds wyd en syd gedeel is.
’n Jaar gelede is ongeveer 15 van sy korwe gesteel, maar dié het naby aan ’n openbare pad gestaan. Hy het dié korwe nooit teruggekry nie.
Kotze skat sy verlies, bestaande uit die 70 korwe en die bestuiwing waarvoor die boer op wie se plaas hy die korwe in die kanolalande geplaas het, hom sou betaal, op sowat R175000.
Hierdie bedrag sluit egter nie die swerms bye in wat ook verlore gegaan het nie, omdat dit moeilik is om ’n geldwaarde hieraan te koppel.
Volgens Kotze vang hy meestal sy eie bye deur kiste wat hy met ’n soet vloeistof smeer om die bye te lok, of swerms wat hy by mense se huise of op ander plekke verwyder.
Hy het aan die koerant ’n bewys gestuur van ’n klagte wat hy by die Wellington-polisie aangemeld het, maar wat na die Riebeek-Wes-polisiekantoor oorgeplaas is.
Volgens sers. Henry du Rand, ’n woordvoerder verbonde aan die Malmesbury-polisie, is daar egter nie so ’n saak in die Riebeek-Wes-polisiekantoor se databank nie.
Ronél van Jaarsveld
Worcester se Toerisme-vereniging toon aansienlike groei en het vroeër vandeesmaand (Woensdag 7Augustus) sy jaarvergadering gehou om terugvoer aan sy lede te gee
Volgens die bestuurder, Suzanne Scholtz, het hul ledetal van 12 lede in 2021 tot die huidige 92 gegroei Dié groei het ook vir ’n aansienlike toename in inkomste uit ledegeld gesorg, wat aangewend kan word om toerisme in die gebied nog beter te bemark
Die organisasie se voetspoor op sosiale media het ook ’n stewige sprong getoon, wat ’n goeie platform vir bemarking bied Worcester Toerisme het onlangs sy kantoor na die agterkant van die munisipale kantoor in Baringstraat 53 verskuif
Op die jaarvergadering het die waarnemende voorsitter, Alwyn de Bruyn, klem geplaas op die belangrikheid daarvan dat lede dieselfde visie het en saam-
Rachel’s Care and Development Ministries het verlede Saterdag (16 Augustus) sy jaarlikse vrouesaamtrek vir hawelose vroue in die middedorp asook vroue in die skuiling vir haweloes in Worcester by Kleinplasie gehou Die geleentheid is aangebied in samewerking met die fakulteit van gemeenskapsgesondheid van die Universiteit van Wes-Kaapland, wat met die vroue oor gesondheid gesels het Welstandsondersoeke is ook gedoen en die vroue is gepamperlang en mooigemaak Hulle het ook klere en geskenkpakkies met toiletware, komberse en lekkernye ontvang Die vroue het daarna aangesit vir ’n ete, met malvapoeding ingesluit
Ds Cyril en Leatitia Hendricks het die vroue help bemagtig
Are you a registered Non-Governmental Organisation or Non-Profit
werk Dit sal tot gevolg hê dat almal in die bedryf saam met Worcester Toerisme voordeel trek – wat op sy beurt tot voordeel van die hele Breedevallei-streek is Van die onderwerpe wat op die vergadering bespreek is, sluit in die toekoms van Kleinplasie en nuwe ontwikkelings in die omgewing, die nuwe permanente uitstalling oor die geskiedenis van Worcester as Suid-Afrika se Sorgstad, die uitbouing van Worcester se Erfenisroete en die invloed van die Kaapse Wynlanddistriksmunisipaliteit se jaarlikse Cape Winelands Autumn Expo
“Ons het opwindende planne vir toerisme in die omgewing, met Van Loveren wat nou ’n voetspoor in die Breedevallei het met die koop van die Overhex-fasiliteite en die New Cape Central Railway wat beplan om sy stoomtreinroete tot in Worcester uit te brei,” het Scholtz opgewonde gesê
“Ons wil graag hê dat toeriste meer tyd in die Breedevallei deurbring ”
Die Goju Kai Worcester het op 21 Junie aan ’n klubkompetisie deelgeneem en ’n klomp karatekas het medaljes verower. Die senior karatekas is (agter van links) sensei Bertie van Greunen; Navarre Wright (kumite, silwer); Luke Strydom (kata, silwer en kumite, goud); Lynne McKelvin (kata, silwer en kumite, brons); Alison Downie (kata, goud en kumite, silwer); shihan Johnny Cardoso; Anneke van der Merwe (kata, silwer en kumite, brons) en Anfra van der Merwe (unison kata, brons). Middel: Stephan Koen (kata, goud en kumite, brons); Alanza du Plessis (kata, goud en kumite, silwer); Juan Tait (kata, silwer en kumite, silwer); Mila Louwrens (kata, brons); Mare Gerstner (kata, silwer en kumite, silwer); Karla Lotter (kata, goud en kumite, goud) en Elaine Venter (kata, brons en kumite, brons) Voor: Tarryn du Plessis (kata, goud en kumite, goud); Minki Viljoen (kata, goud en kumite, brons); Jordan Sieckers (kata, goud en kumite, goud); Neil Viljoen (kata, silwer en kumite, silwer) en Marinus Langeveld (kata, brons en kumite, goud)
Die junior karatekas is (agter van links) Morne Freeman (kata, goud; kumite, goud en unison kata, -brons); Lee-Gay Davids (kata, brons; kumite, goud en unison kata, brons); shihan Johnny Cardoso; Sue-Maé Easton (kumite, silwer en unison kata, brons) en Taheer Kafaar (kata, goud) Middel: Amelia Pretorius (kata, silwer en kumite, goud); Eli Booysen (kata, brons en kumite, brons); Kian du Plessis (kata, brons en kumite, brons); Lincoln Arries (kata, silwer en kumite, goud) en Vida Hanekom (unison kata, brons en kata, brons) Voor: Christiaan van Rooyen (kata, silwer en kumite, goud); Emilia Davids (kata, brons en kumite, silwer); Arabella Koen (kata, silwer en kumite, brons); Isabella Freeman (kata, goud en kumite, goud); Karlien Nieuwoudt (kata, brons; kumite, silwer) en Dylan Coetzee (kata, goud en kumite, brons) Afwesig: Christiaan du Preez (kata, brons en kumite, brons)
Die Langeberg Munisipaliteit (Wes Kaap Provinsie) bedien die dorpe Ashton, Robertson, Montagu, Bonnievale en McGregor in die skilderagtige Breëriviervallei/Klein Karoogebied, waar mense nog na aan die natuur leef Aansoeke word hiermee ingewag van persone wat oor die nodige kwalifikasies en ondervinding beskik vir aanstelling in die onderstaande poste:
VAN DIE MUNISIPALE
The Langeberg Municipality (Western Cape Province) serves the towns Ashton, Robertson, Montagu, Bonnievale and McGregor in the picturesque Breede River Valley/Klein Karoo area, where people still live close to nature Applications are hereby invited from persons with the necessary qualifications and experienceforappointmentinthefollowingpositions:
asook
Vergoeding: R 174 900 – R 227 076 (T6) per jaar, asook die normale byvoordele soos van toepassing op 'n PlaaslikeOwerheid.
Die volledige advertensie in Engels en Afrikaans is beskikbaaropwebwerfhttp://www langeberg.gov.za
Sluitingsdatum: 4 September 2025 om 12:00 Aansoeke (Aansoekvorm, CV, kwalifikasies, getuigskrif, ID en Bestuurslisensie) moet gestuur word na Ashton Kantoor Fisiese adres: Hoofweg 28 Ashton 6715 of; E-pos: tcarstens@langeberg.gov.za; Verdere inligting is beskikbaar by die Bestuurder: Menslike Hulpbronne by Ashton Kantoor, Tel (023) 615 8035 en Menslike Hulpbronne Praktisyn: Me V Matthys by Tel (023) 615 8033 tydens normale kantoorure Die aansoekvorm is op die munisipale webwerf (www langeberg.gov.za) en byallemunisipalekantorebeskikbaar
NB: Gunswerwing by Raadslede of enige lid van die Aanstellingskomitee sal aansoekers onmiddellik diskwalifiseer Die Munisipaliteit is gebonde aan die beginsels van regstellende optrede soos uiteengesit in sy Diensbillikheidsplan Aansoekers wat teen 31 Oktober 2025 nog geen terugvoer ontvang het nie, moet aanvaar dat hulle aansoeke nie geslaag het nie CV's sal nie terugbesorg word nie Geen aansoek sal oorweeg word as n aansoekvorm nie voltooi is nie Die Munisipaliteit behou die reg voor om geen aanstelling te maaknie Geenlaataansoekesalaanvaarwordnie Alle suksesvolle kandidateseaanstellings is onderhewigaan die verifikasie van kwalifikasies en kriminele rekords Indiensneming sal onderworpe wees aan die ondertekening van dienskontrakte en waar nodig prestasie-ooreenkomste asook openbaarmaking van finansiële belange U stem in dat die persoonlike inligting wat as deel van u aansoek ingedien word gebruik mag word vir die doeleindes van die Werwing- en Keuringsproses
annum, a Local A
Remuneration:R174900–R227076(T6)perannum,as well as normal benefits as applicable to a Local Authority
The complete advertisement in English and Afrikaans is availableonthewebsite http://www langeberg gov za
Closing date: 4 September 2025 at 12:00. Applications (Applicationform,CV,qualifications,testimonial,IDand driver's licence) must be submitted to the Municipal Manager at Physical Address: 28 Main Road, Ashton, 6715; E-mail: tcarstens@langeberg gov za; Further information is available from the Manager: Human Resources at Tel (023) 615 8035 and Human Resources Practitioner: Ms V Matthys at Tel: (023) 615 8033 during normal office hours. The application form can be
(www.langeberg gov za) and is at all administrative municipalofficesavailable
NB: Canvassing of Council members or any member of the Appointment Committeewill immediatelydisqualify applicants The Municipality is bound by the principles of affirmative action as set out in its Employment Equity Plan Applicants that have not received any feedback by 31 October 2025 must accept that their applications were unsuccessful. CV s will not be returned. No application will be considered if an application form is not completed. The Municipality have the right not to make an appointment No late applications will be accepted. All successful candidates appointments are subject to verification of qualifications and criminal records Appointment will be subjected to the signing of a service contract and where applicable performance contract as well as disclosure of financial interest. You are consenting that the personal information submitted as part of your application may be used for the purposes oftheRecruitmentandSelectionprocess
NOTICE OFAPUBLIC PARTICIPATION PROCESS FORAN ENVIRONMENTALIMPACTASSESSMENTAND WATER USE LICENCEAPPLICATION (WULA) - THE PROPOSED DEVELOPMENT OFAFREE-RANGE POULTRYBROILER FACILITYON THE REMAINDER OF FARM NUMBER 563, 564, 565AND THE FARM KLEINFONTEIN NUMBER 954, WORCESTER, WESTERN CAPE.
DEA&DPRef: 16/3/3/6/7/1/B2/32/1251/25; DWS Ref: WU44082
NoticeisherebygivenofaPublicParticipationProcessintermsoftheNationalEnvironmentalManagementAct,1998(Act No.107of1998;“NEMA”),asamended,andtheEnvironmentalImpactAssessmentRegulations,asamended,thatcame intoeffectonthe07April2017. EnvironmentalAuthorisationisrequiredintermsoftheaforementionedlegislationinthe form of a BasicAssessment process and an application will be submitted to the Department of EnvironmentalAffairs & DevelopmentPlanning(DEA&DP)forthefollowinglistedactivities:GovernmentNoticeNo.R327(ListingNotice1): 1, 5,12,19&48;andGovernmentNoticeNo.R324(ListingNotice3):14
This notice is also given in terms of Regulation 267 of the National WaterAct,Act 36 of 1998 (Government Gazette No. 40713of24March2017) TheapplicantwishestoapplyforaWaterUseLicenceintermsofS21(a),(c)and(i)ofthe NationalWaterAct:(a)Takingwaterfromawaterresource;(c)Impedingordivertingtheflowofwaterinawatercourse; and(i)Alteringthebed,banks,courseorcharacteristicsofawatercourse.
NameofProponent:EFRCAgriOperations(Pty)Ltd.[ElginFreeRangeChicken]
Location:TheRemainderofFarmNumber563,564,565,andtheFarmKleinfonteinNumber954(BreedeValleyLocal Municipality) is located approximately 30 kilometres south of Worcester and approximately 13 kilometres north of VilliersdorpwithaccessbeingobtainedofftheR43alongagravelroad(KoppiesRoad).
Activity: The Free-Range Poultry Broiler Facility will involve the establishment of 20 Broiler Houses with free range pastures(±17000birds/house) AnAblutionfacility GuardHouse,SprayRaceandRefrigeratedContainerwillbelocated at the entrance to the site. Furthermore, an additionalAblution Facility and Residential Dwelling will be located at the broilerfacilities. Anexistingaccessroadwillbeutilised,andnumerousinternalroadswillbeupgradedandrealigned(6m widthrequired) ThesiteisbeingfedfromtheexistingEskomHaamanshof-Farmers311kVoverheadline(OHL)feeder whichisthensteppeddowntothe400Vvoltagelevelviaa100kVAdistributiontransformer Thebroilerhouseswillhavea total peak power requirement of around 301.5kVA. Solar panels are proposed on the roofs of the chicken houses to supplementtheexistingEskomsupply AtadesignatedareaclosetothedeliverypointofEskomthecontainerisedsolar batterieswillbeplaced,ageneratorroomwillbebuilttohousethebackupgeneratorsandabundedDieselTank(2200L) willbeinstalled. AWaterTreatmentPlantisproposedtotreatthewaterfromtheexistingBoreholes(BH1&BH2)whichwill befedviaapipeline. Thereafter,treatedwaterwillbesenttotwoproposedreservoirs(300kleach)onsite. Waterstorage tankswillbelocatedateachchickenhouse Allwaterpipelineswillrun,asfaraspossible,onthesideofexistingandthe proposedroads. TheHTpowerdistributionlineswillbelocatedwithinthesametrench/route(overhead). Underground collection/treatmenttankswillbelocatedatallnewablutionanddomestichousestomanagedomesticsewerage. Opportunitytoparticipate:The(Pre-Application)DraftBasicAssessmentReport(BAR)andWULAwillbeavailablefor public comment from Thursday 21 August – Monday 22 September 2025 on our company website: www.phsconsulting.co.za. Inordertoregisterorsubmitcomment InterestedandAffectedParties(I&APs)mustprovide theirnameandcontactdetails(postaladdressaswellaspreferredmethodofcommunication);andmustgiveanindication ofanydirectbusiness,financial,personalorotherinterestwhichtheyhaveintheapplicationtothecontact detailsbelow:
Donderdag, 21 Augustus 2025
AlverUys
Worcester Villagers, of Villa, soos hy oor die jare bekend geword het, het die afgelope Saterdag (16 Augustus) op sy tuisveld, Bolandpark, sy plek in vanjaar se Top-12-kompetisie van Boland verseker toe hy McGregor met 67-27 verslaan het, nadat die besoekers teen rustyd 20-19 voor was.
McGregor (McGelly) het met ’n geniepsige windjie aan sy kant aanvanklik sterk teenstand gebied en Villa moes swaar steun op sy sterk maar beweeglike pak om die oorhand af te dwing Dit het vrugte afgewerp toe die vaskopstut, Franklik Smit, ná volgehoue druk met brute krag ’n drie gedruk het, wat die losskakel, Elton Mfundisi, verdoel het Die telling het kort hierna tot 12-0 gestyg toe die buitesenter, Percy Basson, vir ’n onverdoelde drie oor is McGregor het egter nooit bes gegee nie en is beloon toe sy linkervleuel, Davine Adendorff, oor is en sy heelagter, Reagan
Jagers, uit die hoek verdoel het om die telling na 7-12 te krimp
Die telling het tot 19-7 gegroei toe Mfundisi ná ’n skitterende breekslag onder die pale gaan kuier en self verdoel het
McGelly het teruggeslaan toe sy flank Branwin Manus ’n onverdoelde drie gedruk het Jagers – behoorlik aangevuur – het hierna self vir ’n onverdoelde drie oorgeduik en kort voor rustyd met ’n strafskop geslaag om sy span 20-19 te laat voorloop
Ná rustyd het Villa ten volle beheer oorgeneem Met verskeie plaasvervangers op die veld het sake uit die staanspoor klopdisselboom verloop Eers is Kyle Jacobs (slot) oor waarna Mfundisi die twee punte bygevoeg het
Kort hierna is Dwayne Atkins (regtervleuel) vir ’n onverdoelde drie oor om Villa met 31-20 te laat voorloop Girshwin Joubert, die skrumskakel wat na heelagter verskuif is om plek te maak vir
“die Generaal” Gurshwin Africa, is hierna oor en met Mfundisi se doelskop het die telling tot 38-20 gestyg Die flank Mario Marinus, wat Saterdag as kaptein waargeneem het, is hierna vir sy drie oor, gevolg deur Basson se tweede drie, wat die telling tot 48-20 te geneem het
McGregor het steeds nie moed opgegee nie en is met ’n drie deur die skrumskakel, Clement Hamilton, beloon en Jagers het verdoel en die telling na 48-27 gekrimp Villa se volgende drie is deur Stevanno Afrika, die heelagter wat na linkervleuel verskuif is, gedruk Atkins is hierna oor vir sy tweede drie Met Mfundisi wat verdoel het, het Villa 60-27 voorgeloop Kort voor die einde is Basson vir sy driekuns oor en met die plaasvervanger-losskakel Clayton Isaacs se doelskop eindig Villa as die wenners met 67-27, wat sy plek in die Top-12 verseker het nadat sy bure, Young Hamil-
Boetie Hattingh
Primrose en De Doorns United het mekaar Saterdag (16Augustus) in die Esselenpark-stadion die stryd aangesê.
onverdoelde drie (telling 10-0 vir D D U )
Primrose kry egter ’n strafskop, maar kan dit nie suksesvol deurvoer nie (die telling dus 10-0 vir D D U )
Ná halftyd skop D D U af met Primrose wat ontvang D D U neem die bal af en weer gaan kuier hy onder die pale om sy bonusdrie te beklink (telling 22-5 vir D D U )
Die losskakel Elton Mfundisi druk ‘n drie, met sy sentermaat Percy Basson langs hom Villa het die kragmeting teen McGregor 67-27 beklink en sodoende sy Top-12-plek bespreek Foto: Stephan Neethling
tons, 34-31 teen Robertson Town verloor en daarmee sy aanspraak prysgegee het •In die hoofvoorwedstryd het Villa se naasbestes McGregorB met 53-17 geklop met Chris Daniels (skrumskakel) die uitblinker met
Primrose het afgeskop met De Doorns vinnig om te ontvang en hul kanse binne die eerste minuut in punte om te skep met ’n onverdoelde drie (telling 5-0) Hierna reageer Primrose egter onmiddellik en hou D D U in sy 22meter-gebied, maar D D U kry ’n strafskop en soek die kantlyn op D D U wen die lynstaan en val weer aan met Primrose wat moet keer vir ’n vale, maar die damwal breek en D D U druk sy tweede
Primrose maak egter seker toe hy die bal kry en die vleuel Shaun Dillow gaan druk ’n onverdoelde drie (telling 10-5 vir D D U ), maar weer gaan druk D D U ’n verdoelde drie toe Primrose teen ’n verdediger vasskop Die telling word 17-5 in die guns van D D U Primrose begin verwoed aanval, maar te veel foute word gemaak en D.D.U. buit dit uit, maar slaag nie daarin om verdere punte voor rustyd op die telbord te kry nie
D D U skakel oor na ’n hoër rat en begin die een aanval ná die ander, waarvoor Primrose eers geen antwoorde het nie, maar dan breek sy slot Johaine Fransman deur en gaan druk ’n drie wat deur die senter, Wilvid Philander, verdoel word om die telling na 22-12 vir D D U te neem
Ten spyte van die goeie terugvegpoging van Primrose het D D U die wedstryd met ’n oortuigende 36-24 gewen
vier drieë Villa se derdes het dit drie in ’n ry gemaak toe hy McGregor se derde span met 31-3 geklop het In die eerste wedstryd van die dag het Central Wolwes se vrouespan Worcester Warriors se vrouespan 22-17 oorheers
Die Brandvlei-hengelklub het die lyne die afgelope Saterdag (16Augustus) by Brandvleidam in hul klubkompetisie behoorlik laat sing. Die water was egter bitter koud en die visse het nie so goed gebyt nie Net 51 visse is vir die dag gevang Deidre Bekker was die vrouewenner, Pierre Snyman die veterane-wenner, Derrick Botha het die swaarste baber gevang, Ruan Bester was die junior wenner en Jacques van Graan was die meester- en algehele wenner van die dag met die grootste witvis en grootste karp PG Wium was die senior wenner vir die dag