BloemNuus - E-edition - 21 Aug 2025

Page 1


Sportdrome staan stil weens verval

LIENTJIE MENTZ

Die Vrystaat-atletiekstadion in Bloemfontein mag tot verdere kennisgewing geen sportbyeenkomste aanbied nie

Dit volg op ernstige kommer oor strukturele probleme by dié stadion

Die Mangaung-metro, wat verantwoordelik is vir die instandhouding van die stadion sowel as die omliggende infrastruktuur, het versuim om die stadion volgens nasionale standaarde vir sportbyeenkomste te onderhou

Die stadion het reeds op 31 Desember 2023 sy internasionale akkreditasie verloor Odessa Swarts, voorsitter van baan-en velditems Atletiek Vrystaat, sê daar is in November verlede jaar drie stutte onder die oorhang-paviljoen opgerig vir bykomende stabiliteit

“Die ingenieur was al hier en ons het gedink dit is ’ n tydelike oplossing totdat herstelwerk hier gedoen word, maar tot nou is niks gedoen nie,” sê sy

Die atletiekbaan self is ook buite spesifikasie

Die tartan-oppervlak, wat elke tien jaar vervang moet word, is reeds twee jaar oor sy vervaldatum Gevolglik word geen rekords wat hier

opgestel word internasionaal erken nie –’ n groot nadeel vir topatlete soos Wayde van Niekerk en Rumé Burger wat plaaslik rekordtye aangeteken het

“Ons kon ook geen uitstel van Atletiek Suid-Afrika kry nie, vanweë die swak toestand van die baan,” voeg sy by Sy waarsku dat Sasolburg se baan se tienjaar-akkreditasie in 2026 verval “As dit nie betyds oorgedoen word nie, sal die Vrystaat vroeg volgende jaar geen geakkrediteerde baan hê waarop byeenkomste aangebied kan word nie”

Volgens Werner Pretorius, ’ n DA-lid van die Vrystaatse wetgewer, sal kinders nog wel op die stadion mag oefen, maar geen amptelike byeenkomste mag plaasvind nie

Pretorius sê die stadsbestuurder, Sello More, het twee weke gelede voor die portefeuljekomitee vir sport, kuns en kultuur verskyn en bevestig dat R26 miljoen benodig word om die stadion op standaard te bring Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (Cogta) in die Vrystaat, Saki Mokoena, het in antwoord op ’ n navraag van Pretorius gesê Mangaung-Rampbestuur kon nie ’ n veiligheidsgradering aan die stadion toeken nie weens verskeie risiko’s vir toeskouers

Pretorius lys verskeie probleme, onder meer strukturele skade aan die paviljoen, ’ n tartaanbaan wat dringend vervang moet word, probleme met die tydhoustelsel, ’ n gebrek aan voldoende badkamergeriewe vir kinders wat opwarm, aanhoudende diefstal van ligte en die oorhoofse spreilig aan die Loch Logan Waterfront-kant, wat al geruime tyd buite werking is Volgens Mokoena sal die verbetering van veldgeriewe soos die hoogspring-, gewigstoot-, diskus- en spiesgooi-bane, asook die byvoeging van sitplekke vir toeskouers, sowat R1,5 miljoen kos

Swarts sê hulle is moedeloos omdat daar geen duidelikheid is oor wanneer die stadion weer ten volle funksioneel sal wees nie

“Skole soos Oranje, Grey en Jim Fouché hou jaarliks groot atletiekbyeenkomste en nooi skole van oor die land heen Ons kan nie vir hulle antwoorde gee oor of dit sal kan plaasvind nie Dit is onregverdig teenoor dié skole se leerlinge, borge en ouers van ander skole wat hierheen moet reis,” sê sy

Die toestand van die Vrystaat-atletiekstadion bly dus ’ n ernstige bekommernis – en die toekoms van grootskaalse sportbyeenkomste in die streek is onseker

Die gedeelte van die paviljoen wat met tydelike stutte ondersteun word.Benewens krake in die beton, is daar plekke waar die staal roes Foto’s: Verskaf

False deductions a matter to report to authorised officials

The South African Social Security Agency (Sassa) has called on all beneficiaries who have fallen victim of unlawful deductions by financial service providers to immediately report to its local office for investigation

This follows reports of an upsurge in the number of unlawful deductions of this kind

Themba Matlou, chief executive officer (CEO) of Sassa, said the agency had been inundated with enquiries from affected beneficiaries, regard-

ing their grant money consistently being deducted by various insurance companies that they have not signed up with

"Sassa has consistently distanced itself from any insurance company that uses the good name of the agency to achieve its goals," said Matlou

He confirmed that these companies had no authority to make any deductions on social grants without consent Affected beneficiaries who wish to dispute their signing off on

a funeral policy with the financial services provider are advised to immediately dispute the deduction by sending an SMS to 34548, with their identity number and the financial services provider's name

"They should also visit the insurer or the financial services provider to cancel the policy We have the utmost respect for our beneficiaries and the act governing social assistance in the country, and we will never do anything to shortchange our clients

"If you qualify for a grant, the money belongs to you and we, as Sassa, have no right nor authority to dictate how you utilise it," said Matlou

He said that in line with the regulation of the Social Assistance Act, the agency may allow only one deduction per month, and explained that this deduction must not exceed 10% of the value of the beneficiary's social grant for a funeral policy issued by an insurer registered under the Long-Term Insurance Act, to be made directly

from a social grant

"The regulation says the beneficiary of the social grant must consent to such deduction by electronic communication or any other means of communication, and submit such consent by electronic communication or any other means of communication to the agency

"It is important to emphasise that funeral deductions are not permitted from child-related grants," said Matlou

Yseende se omgeehart klop warm

Die Hoër Meisieskool Oranje het vanjaar deur in yskoue water te swem, R261 006 vir Engo se kinder- en jeugsorgsentrums ingesamel.

Hierdie liefdadigheids- en geldinsamelingsprojek, bekend as die Yseendswem, het uit twee bene bestaan

Die eerste been was 61 swemmers wat elk 25 lengtes afgelê het en borge gekry het om hulle per lengte te borg

Die tweede been het bestaan uit leerlinge wat tydens hul lewensoriëntering-periode een lengte geswem en R50 of meer bygedra het

Altesaam 401 Oranjeniete het die koue waters aangedurf Sommige onderwysers, die oudste onder hulle ’ n 70-jarige, was ook in die water

Die watertemperatuur was meestal rondom 11°C

Een leerling het van haar spaargeld gebruik om tot die projek by te dra ’ n Ander leerling het weer geld namens behoeftige leerlinge in haar klas geskenk

Die gr 8E-klas het die prys, ’ n afdag, vir die meeste deelname gewen Al 36 van hulle het geswem

Nanette Jordaan, Oranje se swemkaptein wat ’ n reuse-aandeel in die sukses van die projek gespeel het, het R50 000 se borgskappe ingewin

Die gr 8E-klas het die prys gewen vir die meeste deelname aan die Yseend-projek Al 36 leerlinge het geswem Foto’s: Verskaf

De Wet Claassens, uitvoerende hoofdirekteur van Engo Vrystaat, sê hul hart loop oor van dankbaarheid

“Oranje, julle is Engo se ware yseendheldinne Dankie Nanette, dat jy die leerlinge geïnspireer het om hiervan ’ n baie spesiale projek te maak

“Ek is oortuig dat as die wêreld meer omgeeharte soos julle gehad het, sou dit ’ n

beter plek gewees het,” het hy gesê Volgens Ruan Bruwer, bemarker by Oranje, was hy aangenaam verras hoe die leerlinge die projek ondersteun het

“Hulle het as’t ware hul hart en beursie wyd oopgemaak Leerlinge wil graag liefde deur liefdadigheid betoon –’ n mens moet net vir hulle ’ n geleentheid skep”

Met die tjekoorhandiging verlede week is van links Nanette Jordaan (swemkaptein),Coenie Taljaard (Engo Vrystaat) en Anne-Marie

(hoof van die Hoër Meisieskool Oranje)

Klink

Oranje se produksie wéér beste

LIENTJIE MENTZ

Die toneelstuk Vyf van die Hoër Meisieskool Oranje is aangewys as die beste produksie op die ATKV Tienertoneel-streekfees

Dit is die vierde jaar agtereenvolgens dat Oranje se toneelgroep die beste produksie op dié fees lewer

Die eindronde van die ATKV Tienertoneelfees in die Bloemfontein-streek is op Saterdag 16 Augustus in die Wynand Mouton-teater gehou Vyf is as die beste produksie aangewys, met pryse ook uitgedeel vir die beste regisseur (uit 31 deelnemers), beste ensemble, beste regisseur (Lynmari Brink en Chanmari Erasmus) en beste aktrisie (Caitlin Erasmus)

Die produksie het ook die volgende eerbewyse gekry:

■ cum laude (die hoogste eerbewys) vir ensemble-spel: Miné Truter, Kayla Hogewind, Danaé du Plessis, Miana Fourie en Caitlin Erasmus;

■ cum laude vir spel: Caitlin Erasmus;

■ goud vir produksie: Vyf;

■ goud vir spel: Miana Fourie, Danaé du Plessis, Miné Truter en Kayla Hogewind;

■ goud vir teks: Chanmari Erasmus;

■ goud vir regie: Chanmari Erasmus en Lynmari Brink;

■ goud vir verhoogbestuurder: Mila Barrat;

■ goud vir klankoperateur: Abigail Dicks (benoeming as beste); en

■ goud vir beligtingsoperateur: Kaylin Maartens

Die meisies het ook deelgeneem aan die FAK Allegreto-toneelfees wat van 31 Julie tot 4 Augustus op die Gampu-week in Springs aangebied is Hier het die toneelstuk pryse gewen vir die beste vroulike byrol in ’ n komedie (Miné), beste vroulike hoofrol in ’ n komedie (Caitlin) en beste komedie Die stuk was algeheel derde Hulle wag nog om te hoor of hulle in die eindronde in September gaan optree Kort voor die ATKV-kompetisie het die groep gaan deelneem aan die Montagu-jeugtoneelfees van 7 tot 11 Augustus Uit 22 produksies het Vyf pryse ontvang vir beste teks, beste regisseur, beste ensemble, beste ondertseunende aktrise (Caitlin) en beste produksie

JF saai, oes op die planke

LIENTJIE MENTZ

Leerlinge aan die Hoërskool Jim Fouché het twee produksies ingeskryf vir die Logan-toneelfees, wat vanjaar op 1 en 2 Augustus in Fraserburg aangebied is

Albei produksies, Bloedval en Wanneer die wind draai, het talle pryse op die fees ingeoes

Eersgenoemde is ’ n absurde riller en vertel die verhaal van die dorpie Bloedval vanuit die oogpunt van vier kinders wat in die dorp grootgeword het

Die rolle word vertolk deur Jandré van der Walt, Suné Deacon, Elanelle Strydom en JD Joubert

Bloedval, onder die leiding van Elizri Malan, het die volgende eerbewyse ontvang:

■ regie: Elizri Malan, goud;

■ beligtingontwerp: silwer;

■ klankbaanontwerp: silwer;

■ kostuumontwerp: silwer; en

■ stelontwerp: brons

Die akteursprestasies vir die vertolking van rolle in Bloedval is ook hoog aangeskryf, en die eerbewyse wat hulle ontvang het, is soos volg:

■ Jandré van der Walt: silwer;

■ Suné Deacon: silwer;

■ Elanelle Strydom: brons;

■ JD Joubert: brons; en

■ ensamble: goud

Wanneer die wind draai, onder leiding van Stella Nortier, is met die volgende eerbewyse bekroon:

■ regie: Stella Nortier, brons;

■ dramaturg: Izette Blignaut en Stella Nortier, brons;

■ klankontwerp: Eduan Wolfe en Stella Nortier, brons;

■ beligtingontwerp: Stella Nortier, silwer;

■ dekor: Stella Nortier, silwer;

■ kostuumontwerp: Danielle Nortier en Stella Nortier, brons; en

■ toneelspel: Kaylee Coetzee, silwer; Dian van Wyk, silwer; en samespel, silwer

THURSDAY,21 AUGUST

Dr Vicky Heunis of the War Museum is the guest speaker at the University of the Third Age (U3A) meeting that takes place from 10:30 at the Sewe Damme Hall She presents a talk on “The Anglo Boer War: Women of Valour Members pay R10 and guests pay R20 Call Pam Gradwell on 083 253 6293

Jannie Moolman en Petronel Baard met Franco Engelbrecht op klavier, tree om 18:00 op in die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) met die vertoning Wat die hart van vol is Toegang is gratis Gaste kan n piekniekmandjie bring Bespreek bywoning deur ’n e-pos na vriendevannaln@gmail com te stuur

VRYDAG 22 AUGUSTUS

Hennie Viljoen stigter van die Amos-plaasbediening vertel meer oor sy en Frans Sekhoto se werk om 15:00 by Aandbloem in Westerbloem

SATERDAG 23 AUGUSTUS

Die Cheetahs speel om 14:00 in ’n Curriebekerwedstryd teen die Leeus in die Toyota-stadion Kaartjies kos R60 vir sitplek op die hoofpaviljoen, R40 vir sitplek op die oop paviljoen, en kinders betaal R30 Koop op ticketpro co za of by die kaartjiekantoor by die Toyota-stadion

Die OVS Filateliese Vereniging vergader om 10:00 in die personeelkamer van die Laerskool Sentraal Clive King, ’n seëlhandelaar van Gauteng woon die vergadering by Rig navrae aan Voet du Plessis by 082 449 9488

The Rhapsody Orchestra presents Spring Serenade with soloist Frelét de Villiers on piano Tickets are available on quicket co za

Die bekendstelling van die musiekvideo van Mario Lategan en Cèzanne Yzel se nuwe liedjie “Kom deel in die Beloofde Land begin om 18:00 by De Oude Kraal Bou n burger Kaartjies vir die geleentheid kos R250 op phoenixpro co za

Opruiming van die Memorium-begraafplaas begin om 09:00 Vrywilligers word gevra om grassnyers, kantsnyers snoeiskêre en harke saam te bring Skakel 072 418 8665 met navrae

Europe to the Stars a presentation with Natalie Matchett en Matie Hoffman at the Naval Hill Planetarium starts at 19:00 Tickets cost R30 to R60 and is available on computicket com The show is presented in English

DINSDAG 26 AUGUSTUS

Die Naln Vokale Musiekfees vind om 17:30 in die Laerskool Pres Brand se skoolsaal plaas Toegang is R20 (slegs kontant) Rig navrae by vriendevannaln@gmail com

THURSDAY,28 AUGUST

The Chef’s Winter Table event is presented by Bloemfontein Chefs at the Loch Logan Waterfront Join in for a formal four-course food and wine pairing in aid of Reach for a Dream, starting at 18:30 for 19:00 Tickets cost R550 Secure attendance by sending an email to admin@fbibfn co za

VRYDAG 29 AUGUSTUS

Die Vrystaat Cheetahs speel om 17:00 in ’n Curriebekerwedstryd teen die Griekwas in die Toyota-stadion Kaartjies kos R60 vir sitplek op die hoofpaviljoen, R40 vir sitplek op die oop paviljoen en kinders betaal R30 Koop op ticketpro co za of by die kaartjiekantoor by die Toyota-stadion

Redeeming Love presents a fundraiser delving into the wonder of herbs with Mariza Ebersohn The event will start at 18:00 at the Lewende Woord Bloemfontein Tickets cost R200 and a light meal will be served for dinner Contact Liezle Pretorius on 082 500 2223 for bookings

DINSDAG 9 SEPTEMBER

Zarine Roodt gesels met Marita van der Vyver oor haar nuwe boek My jaar van vrees en vryheid Die bekendstelling begin om 18:00 by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) Bespreek bywoning van die geleentheid vooraf deur ’n e-pos na vriendevannaln@gmail com te stuur

DONDERDAG 18 SEPTEMBER

Die Rapportryers se jaarlikse vasvra word om 18:30 by Grey-kollege (primêr) aangebied Spanne het nog tot 2 September kans om hulle in te skryf Bel Marli Havinga by 071 682 7683

Stuur inskrywings vir die dagboek voor Maandae om 12:00 per WhatsApp na 083 709 0809 of per e-pos na lientjie mentz@novusmedia co za

Kaylee Coetzee en Dian van Wyk in Wanneer die wind draai Foto: Verskaf
Die toneelspelers in die Hoër Meisieskool Oranje se Vyf is van links,voor: Miana Fourie (gr 11),Kayla Hogewind (gr 12) en Miné Truter (gr.9); agter: Danaé du Plessis (gr.9) en Caitlin Erasmus (gr.12). Foto: Verskaf

Boordevol Namakwaland gee vrylik

DESMOND THOMPSON

Toe ons vroeër vanjaar ons wintervakansie beplan, het my vrou, Anneke, voorgestel ons besoek die Namakwa- Nasionale Park, suidwes van Springbok in die Noord-Kaap.

Namakwaland is bekend vir die skouspelagtige blomme wat elke jaar wild hier opkom en ’ n paar weke lank besoekers van heinde en verre trek Die blomseisoen kom gewoonlik eers in Augustus, en ons sou slegs vroeg in Julie kon wegkom – maar dit was nie ons hoofdoel nie; ons wou net wegbreek

Ons was aangenaam verras toe ons sommer anderkant Garies reeds plekplek veldblomme langs die pad sien Daar was nie grense aan my genot nie Dit was die oorspronklike mooi –eg en onopgesmuk En vreedsaam, want die besoekers wat jaarliks hierheen stroom, het nog nie besef die blomme was vanjaar vroeg nie Die hele, grote park het in elk geval net vier vakansiehuisies te huur Hier is ook 11 verskillende kampterreine, maar dit is aan die Weskus, meer as 100km ver van die Skilpad-ruskamp waar ons uitgespan het

Die uitsig van die Dak van Namakwaland is asemrowend Van die platorand byna 800m bo seespieël af val die aarde in golwe heuwels weg na die oseaan, wat ' n dun, blou strepie doer ver op die horison is Dié park is eers in 2002 amptelik geproklameer, en so onlangs soos verlede jaar het die Suid-Afrikaanse

Nasionale Parke (SANParke) ’ n aangrensende plaas aangekoop om die park uit te brei tot die sowat 1 400km² wat dit beslaan Dié sekelvormige natuurreservaat lê deels in die Karoo se vetplant-streek, wat gekenmerk word deur die grootse verskeidenheid van dié geharde plante op aarde Sowat 1 000 plantspesies kom slegs hier voor

Die park is in ’ n uitstekende toestand danksy die harde werk van beamptes soos Daile Beukes en Bianca

Kriel Almal is hulpvaardig en deel hul kennis mildelik

Omgewingsbeampte Reginald

Christaan leer ons van geelsneeu en wit sôe, bittergousblom en soetgousblom, pietsnot en snolknol, slymstok en sandolyf, gansogies, bobbejaangesiggies en kattekrui

Hier is heelwat kokerbome, maar kokerdoosblom (of uilblaar) was vir my ’ n ontdekking So ook sambreeltjies, ’ n gepaste naam vir hierdie soort felicia (of astertjie) met kroonblare wat ondertoe hang

’ n Ander gunsteling was die dubbele gousblom, waarvan die hange by Kookfontein oranje gevlam het

Nog ' n treffer was bokhoring, struike met donkerpienk blomme wat dié naam vanweë hul dun, skerp saadpeule dra

“Die mense noem dit ook koek-entee, want die sap is soet as hulle vars is,” vertel Reginald Terug op kantoor stel Reginald ons aan Deslin van Schalkwyk voor Sy doen diens by ontvangs Ek vra haar uit oor die netjiese, klein kerkhof waar die korhaan-staproete begin

“Dit is die mense wat laaste hier op die plaas Skilpad geboer het se voorsate wat daar begrawe lê,” sê sy Ons vind uit daar is nog ou grafte in die park – by Koeroebees, ’ n samestelling van twee Nama-woorde, “koeroe” vir grawe en “bees” vir water Daar is standhoudende water by dié plekkie danksy twee fonteine

Ons sien dit is net 10km van ons blyplek af, en besluit om met ons bergfietse daarheen te ry

Dit is al die pad afdraande – so steil dat die eerste deel van die grondpad met ’ n sement-oppervlak vervang is, anders sukkel selfs viertrekvoertuie om van onder af weer bo uit te kom

Ons sien ’ n rooikat by ’ n stroompie waar ons ’ n rukkie asem skep Die dier spring die bosse in, maar oor die volgende bult kom die kat weer – vermoedelik uit nuuskierigheid

Ons sien jakkalse, gemsbokke, springbokke, steenbokkies, rooihartebeeste, dassies, muishonde en ’ n toktokkie – en elders in die park ’ n meerkat wat kiertsregop staan, ’ n groot haas wat met wippende ore stadig weghop, en ’ n broeipaar dikkoppe

NOTICE OF APPLICATION FOR A LICENCE TO GENERATE ELECTRICITY

IntermsofSection11oftheElectricityRegulationAct,2006(ActNo 4of2006); VanillaEnergyFacility(Pty)LtdherebynotifiesallresidentsinBloemfontein,Free StateProvinceandsurroundingareasthatalicenseapplicationhasbeenlodged with the National Energy Regulator of SouthAfrica (NERSA) to operate a 142.2 MW(568.7MWh)BatteryEnergyStorage(BESS)plant Subjecttotheapproval by NERSA, this facility will be established on the Remainder of Portion 7 of the Farm Spes Bona No 2355, Bloemfontein Registration District, Free State Province. The electricity generated will be sold to NTCSA SOC Ltd under the Government’sIndependentPowerProducerProgramme.

ThelicenceapplicationisavailableforinspectionattheBainsvleiPublicLibrary, Boerneef Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, Free State 9330. Contact number:0514463180.TheapplicationisalsopostedontheApplicant’sWebsite https://www.mulilo.com/downloads/ as well as on NERSA website, www.nersa.org.za,underConsultationPapers

For more information on the proposed project, please contact Carla LatskyGallowayatcarla@mulilo.comor+27837609779

All interested parties and/or any member of the public may lodge written objections with NERSA, within 30 days from the date of this publication. Such objections must be in the form of an affidavit and must be directed to NERSA throughanyoftheaddressesbelow:

NERSAcontactdetails

Physicaladdress

TheHoD:ElectricityLicensingandCompliancedepartment KulawulaHouse 526MadibaStreet Arcadia Pretoria

PostalAddress

TheHoD:ElectricityLicensingandCompliancedepartment POBox40343 Arcadia 0007 SouthAfrica

emailaddress

sanele.zulu@nersa.org.za

wat verstar toe hulle ons sien

By Koeroebees kom ons op murasies af Dit is huise van klip, klei en hout wat met die jare verweer het Op ’ n inligtingsbord word genoem ses gesinne het in ’ n stadium hier gewoon Die grond is in 1844 aan ene JHS Aggenbach toegeken Die laaste gesin het in 1963 weggetrek ’ n Kort staproete lei na nog grafte Hulle is ook omhein, maar hier is nie grafstene met name en datums nie ’ n Plakket noem net dat plaaswerkers hier begrawe is In die dood is dié mense van Namakwaland anoniem Nog iets val ons op – plek-plek is daar vreemde sirkels in die veld In die parkgids lees ons dít word “heuweltjies” of “kraaltjies” genoem – die oorblyfsels van antieke termietneste wat tot 30 000 jaar oud is Die insekte se bedrywighede het die grond só verryk dat dit steeds vrugbaarder as omliggende dele is, met die gevolg dat gras en blomme in kringe daarop opslaan Wat ’ n voorreg om die Namakwapark te beleef ■ Thompson is ’n vryskutjoernalis

Artikel 11 van die Elektrisiteitsreguleringswet, 2006 (Wet No. 4 van 2006), stel Vanilla Energie Fasiliteit (Edms) Bpk hiermee alle inwoners in Bloemfontein, Vrystaat Provinsie en omliggende areas in kennis dat 'n lisensieaansoek ingedien is by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA)om'n142.2MW(568.7MWh)BatteryEnergieStoringssisteem(BESS) aanlegtebedryf.OnderhewigaangoedkeuringdeurNERSA,salhierdiefasiliteit opgerig word op Restant van Gedeelte 7 van die Plaas Spes Bona No. 2355, Bloemfontein Registrasie Distrik, Vrystaat Provinsie. Die elektrisiteit wat ontlaai word, sal aan NTCSA SOC Bpk verkoop word onder die regering se OnafhanklikeKragprodusenteprogram

Die lisensie-aansoek is beskikbaar vir inspeksie by die Bainsvlei Openbare Biblioteek, Boerneef Straat, Langenhoven Park, Bloemfontein, Vrystaat, 9330. Kontaknommer:0514463180.DieaansoekisookbeskikbaaropdieAansoeker se webwerf https://www.mulilo.com/downloads/ sowel as op die NERSAwebwerf,www.nersa.org.za,onderKonsultasiedokumente.

Vir meer inligting oor die projek, kontak asseblief Carla Latsky-Galloway by carla@mulilo.comof+27837609779

Alle belanghebbende partye en/of enige lid van die publiek kan binne 30 dae vanaf die datum van hierdie publikasie skriftelike besware by NERSA indien Sulke besware moet in die vorm van 'n beëdigde verklaring wees en gerig word aanNERSAdeureenvandieonderstaandeadresse:

NERSAkontakbesonderhede

Fisieseadres:

DieHoD:ElektrisiteitslisensiëringenVoldoeningsdepartement KulawulaHouse 526MadibaStraat

Arcadia Pretoria

Posadres:

DieHvD:ElektrisiteitslisensiëringenVoldoeningsdepartement Posbus40343 Arcadia 0007

Suid-Afrika

E-posadres: sanele.zulu@nersa.org.za

Veldblomme in al hul glorie by Kookfontein in die Namakwa- Nasionale Park Die besoekers wat hierheen stroom,het nie besef die blomme was vanjaar vroeg nie Foto’s: Desmond Thompson
Desmond Thompson en sy vrou,Anneke Müller,in voeling met die natuur van Namakwaland
Reginald Christiaan, omgewingsbeampte
Deslin van Schalkwyk doen diens by die Namakwa-park
Kragtens
KENNISGEWING VAN AANSOEK VIR 'N LISENSIE OM ELEKTRISITEIT OP TE WEK

Rande vir goedheid rol geesdriftig in

BloemNuus se rolbaldag ten bate van Engo het op Vrydag 15 Augustus in ’n heerlik ontspanne luim plaasgevind.

Personeel van ondernemings, klubs en skole het teen mekaar meegeding

Elke deelnemer het ’ n kaartjie in Engo se Projek van Hoop as deel van hul inskrywing ontvang

Kaartjies is nog tot einde September op engo co za beskikbaar, deur ’ n skenking van R50 te doen Besoek die tuisblad en klik op die skakel na die aanlyn winkel

Die skenking van R50, of meer, kan ook gedoen word waar Engo se programme oral oor die Vrystaat heen bedryf word, asook waar die Renault Kwid Climber by ’ n Engo-stalletjie in winkelsentrums, op feeste en op markte vertoon word

Dié motor is die groot prys wat gewen kan word

Die sluitingsdatum is 30 September, en die wenner word op 31 Oktober deur ’ n trekking bepaal en aangekondig

Vir besonderhede oor die Projek van Hoop, of om betrokke te raak, stuur e-pos na info@engo co za of skakel 060 548 5543

NOTICE OF APPLICATION FOR A LICENCE TO GENERATE ELECTRICITY

IntermsofSection11oftheElectricityRegulationAct,2006(ActNo 4of2006); Erfdeel BESS (Pty) Ltd. hereby notifies all residents in the Welkom, Free State area that a licence application has been lodged with the National Energy RegulatorofSouthAfrica(NERSA)tooperatea123MW(492MWh)storageplant from a Battery Energy Storage System (BESS). Subject to the approval by NERSA,thisfacilitywillbeestablishedintheRemainderofPortion1(Susie)ofthe Farm Erfdeel No. 188, District Ventersburg, Free State Province The electricity dischargedwillbesoldtoNTCSASOCLtdundertheGovernment’sIndependent PowerProducerProgramme

The licence application is available for inspection at Welkom Public Library, Corner of Reinet &Tulbagh Street, Welkom CBD, 9460,Tel: 057 492 1053.The application is also posted on the Applicant’s Website https://www mulilo com/downloads/ as well as on NERSA website, www.nersa.org.za,underConsultationPapers

Formoreinformationontheproposedproject,pleasecontactLouiseThuynsma atlouise@mulilo.comor+27849480306

All interested parties and/or any member of the public may lodge written objections with NERSA, within 30 days from the date of this publication. Such objections must be in a form of an affidavit and must be directed to NERSA throughanyoftheaddressesbelow:

NERSAcontactdetails

Physicaladdress

TheHoD:ElectricityLicensingandCompliancedepartment

KulawulaHouse 526MadibaStreet Arcadia Pretoria

PostalAddress

TheHoD:ElectricityLicensingandCompliancedepartment

POBox40343 Arcadia 0007

SouthAfrica

emailaddress tamai.hore@nersa.org.za

Kragtens Artikel 11 van die Elektrisiteitsreguleringswet, 2006 (Wet No. 4 van 2006), stel Erfdeel BESS (Edms.) BPK hiermee alle inwoners van Welkom en omliggendeareasinkennisdat'nlisensie-aansoekingedienisbydieNasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) om 'n 123MW (492 MWh) stooraanlegvan‘nBattery-EnergieStoorsisteem(BESS)tebedryf.Onderhewig aan goedkeuring deur NERSA, sal hierdie fasiliteit opgerig word op die Restant van Gedeelte 1 (Susie) van die Plaas Erfdeel No. 188, geleë in die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit, Registrasiedivisie Ventersburg, Provinsie Vrystaat Die elektrisiteit wat ontlaai word, sal aan NTCSASOC Bpk. verkoop word onder die regeringseOnafhanklikeKragprodusenteprogram.

Dielisensie-aansoekisbeskikbaarvirinspeksiebydieWelkomBiblioteekopdie hoek van Reinet & Tulbagh Straat, Welkom KBD, 9460, Tel: 057 492 1053 Die aansoek is ook beskikbaar op die Aansoeker se webwerf https://www.mulilo.com/downloads/ sowel as op die NERSA-webwerf, www.nersa.org.za,onderKonsultasiedokumente.

Vir meer inligting oor die projek, kontak asseblief Louise Thuynsma by louise@mulilo.comof+27849480306

Alle belanghebbende partye en/of enige lid van die publiek kan binne 30 dae vanaf die datum van hierdie publikasie skriftelike besware by NERSA indien Sulke besware moet in die vorm van 'n beëdigde verklaring wees en gerig word aanNERSAdeureenvandieonderstaandeadresse:

NERSAKontakbesonderhede

Fisieseadres:

DieHoD:ElektrisiteitslisensiëringenVoldoeningsdepartement KulawulaHouse 526MadibaStraat

Arcadia Pretoria

Posadres:

DieHvD:ElektrisiteitslisensiëringenVoldoeningsdepartement Posbus40343

Arcadia 0007

Suid-Afrika

E-posadres: tamai.hore@nersa.org.za

Die wenspan van BloemNuus se rolbaldag ten bate van Engo is die span van die Odessa-gastehuis. Van links is Les le Roux,Nicolas Tarnanas,Sarah Barnard en Abie Crouse Foto’s: Lientjie Mentz
Die span van Remax was tweede.Hulle is van links Gawie Kotze,Alta van Wyk,Jan Ackerman en Gerrie de Bruin
Die span van BloemNuus,saam met die span van die VF Plus t Van links is Inge Strydom,Carien Vorster,Madré Marais,Shirw Christelle Lourens,Christian Lombard en Karen Herbert
KENNISGEWING VAN AANSOEK VIR 'N LISENSIE

Slimmes sê letters

Dit verg harde werk om Afrikaanse woorde korrek hardop te spel

Sowat 150 leerlinge van gr 6 tot matriek moes op Donderdag 14 Augustus behoorlik konsentreer om as wenner gekroon te word in die ATKV en Akademia se UitklopSpel, wat by die Bybelhuis aangebied is

In die Vrystaatse uitdunronde kon leerlinge van gr 6 tot gr 9 meeding in die afdeling vir Afrikaanse eerste addisionele taal, en leerlinge van gr 6 tot matriek in Afrikaans huistaal

In uitkloprondes moes die leerlinge dan elk ’ n Afrikaanse woord hardop spel tot die laaste een oorbly

Die drie topdeelnemers in elke afdeling

van die spelkompetisie is:

Gr.6 en gr.7, Afrikaans eerste addisionele taal

■ eerste – Hlalefang Aaron van die Laerskool Onze Rust;

■ tweede – Lenneth May van die Laerskool Sentraal; en

■ derde – Buhle David van die Laerskool

Onze Rust

Gr 8 en gr 9, Afrikaans eerste addisionele taal

■ eerste – Jaele van Wyk van St Michael’s School for Girls;

■ tweede – Oratilwe Kampepe van die Hoërskool Hentie Cilliers in Virginia; en

■ derde – Dimikatso Mphaka van St Michael’s School for Girls

Gr 6 en gr 7, Afrikaans huistaal

■ Eerste – LJ Cromhout – Laerskool Jim Fouché;

NOTICE OF APPLICATION FOR A LICENCE TO GENERATE ELECTRICITY

■ tweede

Laerskoo

■ derde –skool Uni

Gr.8 en g

■ eerste –skool Hen

■ tweede skool Jim

■ derde –skool Fich

Gr.10, gr.

■ eerste –die Hoërs

■ tweede Jim Fouch

■ derde –skool Sen Die nas 15 Oktob

IntermsofSection11oftheElectricityRegulationAct,2006(ActNo 4of2006); RetreatBESS(Pty)Ltd.herebynotifiesallresidentsintheExcelsior,FreeState area that a licence application has been lodged with the National Energy RegulatorofSouthAfrica(NERSA)tooperatea123MW(492MWh)storageplant from a Battery Energy Storage System (BESS). Subject to the approval by NERSA, this facility will be established in Remainder of the Farm Mont Ravella 567,DistrictWinburg,FreeStateProvince Theelectricitydischargedwillbesold to NTCSA SOC Ltd under the Government’s Independent Power Producer Programme.

ThelicenceapplicationisavailableforinspectionatMahlatswetsaPublicLibrary, MponengStreet,Mahlaswetsa,PrivateBagX2,Excelsior,9760.ContactviaTel: 065 604 0551 or mahlatswetsa@fslib gov.za The application is also posted on the Applicant’s Website https://www.mulilo.com/downloads/ as well as on NERSA website, www.nersa.org.za, under Consultation Papers. For more information on the proposed project, please contact Verushka Snyders at verushka@mulilo.comor+27631191022

All interested parties and/or any member of the public may lodge written objections with NERSA, within 30 days from the date of this publication. Such objections must be in a form of an affidavit and must be directed to NERSA throughanyoftheaddressesbelow:

NERSAcontactdetails

Physicaladdress

TheHoD:ElectricityLicensingandCompliancedepartment KulawulaHouse 526MadibaStreet Arcadia Pretoria

PostalAddress

TheHoD:ElectricityLicensingandCompliancedepartment POBox40343 Arcadia 0007 SouthAfrica

emailaddress

Kragtens Artikel 11 van die Elektrisiteitsreguleringswet, 2006 (Wet No. 4 van 2006), stel Retreat BESS (Edms.) BPK hiermee alle inwoners van Excelsior en omliggendeareasinkennisdat'nlisensie-aansoekingedienisbydieNasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) om 'n 123MW (492 MWh) stooraanlegvan'nBattery-EnergieStoorsisteem(BESS)tebedryf.Onderhewig aangoedkeuringdeurNERSA,salhierdiefasiliteitopgerigwordopRestantvan die Plaas Mont Ravella 567 Distrik Winburg, Provinsie Vrystaat Die elektrisiteit watontlaaiword,salaanNTCSASOCBpk.verkoopwordonderdieregeringse OnafhanklikeKragprodusenteprogram.

Dielisensie-aansoekisbeskikbaarvirinspeksiebydieMahlatswetsaBioblioteek, Mponeng Straat, Mahlaswetsa, Excelsior, 9760 Kontak by: 065 604 0551 of mahlatswetsa@fslib.gov.za.DieaansoekisookbeskikbaaropdieAansoekerse webwerf https://www mulilo com/downloads/ sowel as op die NERSAwebwerf, www.nersa.org.za ,onder Konsultasiedokumente. Vir meer inligting oordieprojek,kontakassebliefVerushkaSnydersbyverushka@mulilo.comof +27631191022.

Alle belanghebbende partye en/of enige lid van die publiek kan binne 30 dae vanaf die datum van hierdie publikasie skriftelike besware by NERSA indien Sulke besware moet in die vorm van 'n beëdigde verklaring wees en gerig word aanNERSAdeureenvandieonderstaandeadresse:

NERSAKontakbesonderhede

Fisieseadres:

DieHoD:ElektrisiteitslisensiëringenVoldoeningsdepartement KulawulaHouse 526MadibaStraat

Arcadia

Pretoria

Posadres: DieHvD:ElektrisiteitslisensiëringenVoldoeningsdepartement Posbus40343

Arcadia

0007

Suid-Afrika

E-posadres: Sindiswa.Mkhwanazi@nersa.org.za

Lesedi Gailele in Donderdag se UitklopSpel Sy was tweede in die afdeling vir gr 8 en gr9 Afrikaans huistaal Foto: Lientjie Mentz
Lika de Lange van die Laerskool Fich Spel ,
KENNISGEWING VAN AANSOEK VIR 'N LISENSIE OM ELEKTRISITEIT OP TE WEK

Spreker ryg woorde

’n Gr.7-leerling aan die Laer Meisieskool Oranje (OMS) het aan die eindronde van die ATKV se nasionale redenaarskompetisie by Goudini deelgeneem

Mia Jacobs, wat tweede in die Vrystaatstreekuitdunronde was, het haar skool se naam hoog gehou

In dié kompetisie moet leerlinge ’ n voorbereide en ’ n onvoorbereide toespraak voordra Elkeen kry 60 min om voorbereiding te doen vir die onvoorbereide toespraak, en dit tel 70% van die punte

Op die nasionale kompetisie, wat vanjaar op 6 Augustus aangebied is, was daar 25 sprekers in Mia se afdeling Sy het ’ n algehele 12de plek behaal

In nog nuus van die OMS het dié skool se gelukbringer, Tibbie, verlede week die ridder van haar hart, Grey’ter die gelukbringer van Grey-kollege ontmoet

Grey’ter het Tibbie op Oranje se tuisgrond verras

NOTICE OF APPLICATION FOR A LICENCE TO GENERATE ELECTRICITY

IntermsofSection11oftheElectricityRegulationAct,2006(ActNo 4of2006); Bloemhoek BESS (Pty) Ltd hereby notifies all residents in Virginia, Theunissen Registration District, Free State Province and surrounding areas that a license application has been lodged with the National Energy Regulator of SouthAfrica (NERSA) to operate a 147.6 MW (574 MWh) Battery Energy Storage (BESS) plant. Subject to the approval by NERSA, this facility will be established on the Remainder of the Farm Bloemhoek No.509, Theunissen Registration District, Free State Province. The electricity generated will be sold to NTCSA SOC Ltd undertheGovernment'sIndependentPowerProducerProgramme

The licence application is available for inspection at the Matjhabeng Local MunicipalityOffices,6UnionStreet,Virginia,FreeState,9431.Contactnumber: 057 212 3111. The application is also posted on the Applicant's Website https://www mulilo com/downloads/ as well as on NERSA website, www.nersa.org.za,underConsultationPapers

For more information on the proposed project, please contact Carla LatskyGallowayatcarla@mulilo.comor+27837609779

All interested parties and/or any member of the public may lodge written objections with NERSA, within 30 days from the date of this publication. Such objections must be in the form of an affidavit and must be directed to NERSA throughanyoftheaddressesbelow:

NERSAcontactdetails

Physicaladdress:

TheHoD:ElectricityLicensingandCompliancedepartment KulawulaHouse 526MadibaStreet Arcadia Pretoria

PostalAddress:

TheHoD:ElectricityLicensingandCompliancedepartment POBox40343 Arcadia 0007 SouthAfrica

emailaddress: evah.mathabele@nersa.org.za

Kragtens Artikel 11 van die Elektrisiteitsreguleringswet, 2006 (Wet No. 4 van 2006), stel Bloemhoek BESS (Edms) Bpk hiermee alle inwoners in Virginia, TheunissenRegistrasieDistrik,VrystaatProvinsieenomliggendeareasinkennis dat 'n lisensie-aansoek ingedien is by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) om 'n 147 6 MW (574 MWh) Battery Energie Storingssisteem (BESS) aanleg te bedryf. Onderhewig aan goedkeuring deur NERSA, sal hierdie fasiliteit opgerig word op Restant van die Plaas Bloemhoek No 509,Theunissen Registrasie Distrik, Vrystaat Provinsie. Die elektrisiteit wat ontlaai word, sal aan NTCSA SOC Bpk. verkoop word onder die regering se OnafhanklikeKragprodusenteprogram.

Die lisensie-aansoek is beskikbaar vir inspeksie by die Matjhabeng Plaaslike MunisipaleKantoor,6UnieStraat,Virginia,Vrystaat,9431.Kontaknommer:057 212 3111 Die aansoek is ook beskikbaar op die Aansoeker se webwerf https://www.mulilo.com/downloads/ sowel as op die NERSA-webwerf, www.nersa.org.za,onderKonsultasiedokumente.

Vir meer inligting oor die projek, kontak asseblief Carla Latsky-Galloway by carla@mulilo.comof+27837609779

Alle belanghebbende partye en/of enige lid van die publiek kan binne 30 dae vanaf die datum van hierdie publikasie skriftelike besware by NERSA indien Sulke besware moet in die vorm van 'n beëdigde verklaring wees en gerig word aanNERSAdeureenvandieonderstaandeadresse:

NERSAkontakbesonderhede

Fisieseadres:

DieHoD:ElektrisiteitslisensiëringenVoldoeningsdepartement KulawulaHouse 526MadibaStraat

Arcadia Pretoria

Posadres:

DieHvD:ElektrisiteitslisensiëringenVoldoeningsdepartement Posbus40343 Arcadia 0007

Suid-Afrika

E-posadres: evah.mathabele@nersa.org.za

Mia Jacobs Foto’s: Verskaf Grey’ter en Tibbie,die gelukbringers van Grey-kollege en
KENNISGEWING VAN AANSOEK VIR 'N LISENSIE OM ELEKTRISITEIT OP TE WEK

EK KOOP NETJIESE gebruikte klere, skoene, linne, gordyne, komberse & kombuisware kontant. Ek besoek u tuis. Skakel 072 185 8217

ST175/2018 LOST OR DESTROYED DEED

Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of the Deed of Transfer ST175/2018 passed by THE TRUSTEES FOR THE TIME BEING OF CM H A T T I N G H

R U S T , Registration Number IT3570 /2011 in favour of CEDRIC M A R T I N H A T T I N G H , Identity Number 8107255058088, in respect of A Unit consisting of (a) Section No. 31 as shown and more fully described on Sectional Plan No SS 791/4 012 in the scheme known as ANDES PARK in respect of the land and building or buildings situated at SHELLYVALE (EXTENSION 7 ) , M

A N MUNICIPALITY, of which section the floor area, according to the said sectional plan is 165 (One Hundred and Sixty Five) square metres in extent, which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the REGISTRAR OF DEEDS: F R E E S T A T E A T BLOEMFONTEIN within two weeks after the date of this publication of this notice DATED AT BLOEMFONTEIN this 15th AUGUST 2025 APPLICANT : HONEY ATTORNEYS (S J LE ROUX)(E08760) Address: Honey Chambers Northridge Mall Kenneth Kaunda Road Bloemfontein 9301

Email: fanus@honeyinc.co.za Contact Number: 051 403 6600

T20744/2006 VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS

Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om 'n gesertifiseerde afskrif van TRANSPORTAKTE

T20744/2006 gepasseer deur VEEPOS TRUST NR

TMP3571 ten gunste van EENSKAAR BK Registrasie nommer: CK2006/067736/23 ten aansien van RESTANT VAN PLOT 17 KELLYSVIEW NEDERSETTING DISTRIK

B L O E M F O N T E I N , PROVINSIE VRYSTAAT GROOT: 4 3185 (VIER komma DRIE EEN AGT VYF) Hektaar wat verlore geraak het of vernietig is Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing Gedateer te BLOEMFONTEIN op hede die 18de AUGUSTUS 2025 HORN & VAN RENSBURG PROKUREURS BJ VIVIERS (LPCM58041) N O B E L S T R A A T 4 , BRANDWAG alida@hvrlaw.co.za Tel:051-4489985 Verw: EH2189

T4338/1997

KENNISGEWING IN

TERME VAN REGULASIE

68 VAN DIE

REGISTRASIE VAN

AKTES WET, 1937, TEN

OPSIGTE VAN 'N

VERLORE TITELBEWYS

Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die

u i t r e i k i n g v a n ' n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T4338/1997 gepasseer deur DAWID

D A N I E L S C H E E P E R S ,

Identiteitsnommer

640121 5025 08 5, Getroud buite gemeenskap van goedere ten gunste van

J O H A N N E S H E N D R I K

MAREE OOSTHUYSEN, Identiteitsnommer

630606 5193 00 0 en MARIA

ELIZABETH OOSTHUYSEN, Identiteitsnommer

610605 0147 00 7, Getroud binne gemeenskap van goed met mekaar, ten aansien van sekere ERF 180

DISTRIK THEUNISSEN

PROVINSIE VRYSTAAT

Groot : 915 (Nege Honderd en Vyftien) Vierkante Meter wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing.

G E T E K E N t e BLOEMFONTEIN op hede 13 AUGUSTUS 2025.

TRANSPORTBESORGER

MAURITZ HOLTZHAUSEN

(LPCM – 57481)

ROSSOUWS PROKUREURS

PRES REITZLAAN 119

WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301

e-pos adres: helma@rossouws.com

Telefoonnommer: 051 506 2500

Verw: ABS1/3966 (MH/hb)

A. VAN HEERDEN LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNTS IN DECEASED ESTATES LYING FOR INSPECTION

In terms of section 35 (5) of the Administration of Estates Act, No. 66 of 1965, notice is hereby given that copies of the liquidation and d i s t

(amended first and final, unless otherwise stated) in the estates specified below will be open for the inspection of all persons with an interest therein for a period of 21 days (or shorter or longer if specially stated) from the date specified or from the date of

whichever may be the later, and at the offices of the Masters of the High Court and Magistrates as stated Should no objection thereto be lodged with the Masters concerned during the specified period, the executors will proceed to m a k e p a y m e n t s i n accordance with the accounts. In the Estate of the Late: ANTHON VAN HEERDEN, id no: 601114 5014 081, Last address:

Description of Account if

F.FOURIE

BOEDELKENNISGEWING

In die boedel van wyle:

FERDINAND FOURIE

Boedel nr: 007666/2022

M e e s t e r s k a n t o o r :

BLOEMFONTEIN

Identiteitsnommer:

490309 5054 08 7

Sterfdatum: 21/06/2022

Geboortedatum: 09/03/1949

L a a s t e a d r e s :

HOFMEYERSTRAAT 15, PH 18, BULTFONTEIN, 9670

Die EERSTE EN FINALE

L I K W I D A S I E E N

DISTRIBUSIEREKENING in bogemede boedel sal vir 'n

tydperk van 21 dae vanaf 22

Augustus 2025 ter insae lê by die kantoor van die Meester

v a n d i e H o ë H o f

BLOEMFONTEIN asook die Landdros BULTFONTEIN.

Indien binne gemelde

tydperk geen besware daarteen by die betrokke Meester ingedien word nie, gaan die eksekuteur oor tot die uitbetaling, ingevolge die rekening

AL VISSER NAMENS ABSA TRUST

KRAMER, WEIHMANN INC.

POSBUS 12322

BRANDHOF 9324

Verw: L VISSER/ KA0014/356710

5078 081 gebore 19 Junie 1957 wie oorlede is op 10 September 2023 van 8 Melville Straat, Oudtshoorn. Boedelnommer 1013/2024. Kennis geskied hiermee dat die Eerste en Finale L i k w i d a s i e - e n Distribusierekening (tensy a n d e r s v e r m e l d ) i n bogenoemde boedel ter insae sal lê te die kantore van die Meester van die

H o o g g e r e g s h o f t e Bloemfontein vir 'n tydperk van een en twintig (21) dae vanaf 15 Augustus 2025. Naam en adres van Eksekuteur se agent is Abraham Jacobus du Plessis van Du Plessis Prokureurs geleë te President Reitz Laan 88, Westdene, Bloemfontein. DU PLESSIS PROKUREURS 88 PRESIDENT REITZ LAAN WESTDENE BLOEMFONTEIN 051 4484539 ronel@adplaw.co.za

W.P PRETORIUS LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNTS IN DECEASED ESTATES LYING FOR INSPECTION

In terms of section 35 (5) of the Administration of Estates Act, No. 66 of 1965, notice is hereby given that copies of the liquidation and distribution accounts (first and final) in the estates specified below will be open for the inspection of all persons with an interest therein for a period of 21 days from the date specified or from the date of p u b l i c a

, whichever may be the later, and at the offices of the Masters of the High Court and Magistrates as stated. Should no objection thereto be lodged with the Masters concerned during the specified period, the executors will proceed to m a k e p

s i n accordance with the accounts Late estate

W I L L E M P E T R U S

PRETORIUS, ID-no.720104 5274 08 8, last address: 40B BARRY RICHTER STREET, GENERAAL DE WET

Province of the Master's Office FREE STATE and M

BLOEMFONTEIN. Estate-no 11053/2021 A

BEZUIDENHOUTS INC.

104 KELLNER STREET, W E S T D E N E , BLOEMFONTEIN Email: belinda@bezuidenhouts.co.za Telephone:051 448 9755

P. J. Fourie

BOEDELKENNISGEWING In die boedel van wyle: PETRUS JOHANNES FOURIE

Boedel nr: 002853/2023

M e e s t e r s k a n t o o r : BLOEMFONTEIN

Identiteitsnommer: 400321 5020 08 2

Sterfdatum: 22/01/2023

Geboortedatum: 21/03/1940

Laaste adres: BEDDY STRAAT 2, FICHARDTPARK, BLOEMFONTEIN, 9301

Die EERSTE EN FINALE

L I K W I D A S I E E N DISTRIBUSIEREKENING in bogemede boedel sal vir 'n tydperk van 21 dae vanaf 22

AUGUSTUS 2025 ter insae lê by die kantoor van die Meester BLOEMFONTEIN. Indien binne gemelde tydperk geen besware daarteen by die betrokke Meester ingedien word nie, gaan die eksekuteur oor tot die uitbetaling, ingevolge die rekening AL VISSER, KRAMER, WEIHMANN INC.

NAMENS ABSA TRUST POSBUS 12322

BRANDHOF 9324

Verw: L VISSER/ KA0059/361166

Thursday, 21 August 2025

Triumpha shinysilver

A boccia player of the Martie du Plessis School received a silver medal for a well-deserved second place at the World Boccia African Regional Championships in Cairo, Egypt.

Naledi Nhlapo took part in the chamionships that was held from 29 July to 3 August

This matric learner managed to excel on the boccia court along with braving all the academic pressures of her final year of schooling Naledi competes in the BC4

category and, in fact, has held the title as the top player in this category in South Africa since last year

Holding on to her title during the national championships for the physically disabled in April, she was selected as part of the South African team that travelled to Cairo

Her second place in the women ’ s BC4 singles event at the championships came after she played against Aune Ametenya from Namibia and won the game

5 – 2

Naledi thereafter competed against Hana Elfar from Egypt in the final

Naledi Nhlapo,a Gr 12 learner,in action at the World Boccia African Regional Championships,where she received a silver medal Photo: Supplied

Bou grootkat-veggees vir stryd teen Leeus

die Cheetahs se oorwinning van 31 24 teen die Westelike

kragte teen die Leeus Dié Curriebeker-wedstryd,in

saai. Foto: Vrystaat Cheetahs

Sharpshooter waves his national

Nathan Megaw of the St Andrew’s School Bloemfontein was placed third in the British Junior International shooting tournament in Bisley in the United Kingdom (UK)

He was part of the South African National Schools Shooters Union team that participated from 4 to 7 August

At the tournament there were marksmen from Ireland, Scotland, England, and Wales – along with the South African team that has been competing in the tournament for years

Nathan started off with a target sprint discipline (running 400m cross country, and then shooting at five targets) – three times over in a specific time frame Altogether 15 targets are shot at and, a 1 200m run completed

The aim of this discipline was for competitors to get to know each other

and settle their nerves

On the second day, Nathan did his three-position discipline This is comprised of prone, kneeling and standing positions In this, he was ranked 18th overall, with a score of 523/600

The third day brought participation in the 10m standing discipline Nathan placed 21st, with a score of 329/400

The event ended with a final 10m standing discipline, wherein Nathan placed 18th, with a score of 332/400

Nathan also competed in the mixed team event, with his team ending third and being awarded a bronze medal Before this tournament, Nathan was ranked under the top 80 marksman in South African schools He was invited to do a qualifying shoot in Upington mid April; qualified for the national team; and was ranked 16th overall in the sporter class, U21 He currently shoots for Sentraal Hoërskool

LIENTJIE MENTZ
LIENTJIE MENTZ
Nathan Megaw of the St Andrew’s School attained a third position in a shooting competition in England Photo: Supplied

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.