Week se inligtingsblaadjie

Page 1

Eredienshulp

Gesamentlike afsluiting van die

Seniorbediening en Aksie 1+1 28 November 9:30 by die Dros, Silver Oaks Dit is 'n buffet-ontbyt en kos R50 per persoon. Besprekings: kerkkantoor/inligtingstoonbank

aangebied deur

Wilna Burgers en Essie Raath 16 November 2013 09:00 - 13:00 NG Gemeente Tygerpoort Bespreek by die kerkkantoor

Bybelskool 20 Oktober tot 1 Desember

3 November 2013 Blomme: Renee Griessel Teeskink: Frandelene Langenhoven 8:00: Sekuriteit: Jorg Becker Verwelkoming: Francis Maritz, Corrie Roux, Marius Minnaar, Elize Güldenpfennig Dankoffers opneem: Naas Gouws, Francis Maritz, Lee Mienie, Hennie Roux, Eddie Viviers, Pieter Grey, Elize Güldenpfennig, Carl en Corrie Roux, Marius en Yvonne Minnaar Dankoffers tel: Francis Maritz, Naas Gouws, Marius en Yvonne Minnaar 10:00 Sekuriteit: Chris van Schalkwyk Verwelkoming: Rina Reyneke, Donelle vd Westhuizen en Marie Liversage Dankoffers opneem: Donelle vd Westhuizen, Mari Theron, Willie v Zijl, Henk en Rentia Smit, Rina Reyneke, Marie Liversage en Henno en Brenda Steynberg Dankoffers tel: Donelle vd Westhuizen, Willie v Zijl, Rina Reyneke en Henk en Rentia Smit

10 November 2013 Teeskink: Estelle Eggar Blomme: Wilma Roome 8:00 Sekuriteit: Dave Germishuizen Verwelkoming: Isobel vd Touw, Annie Bester en Fransie Scholtz Dankoffers opneem: Christo Euthimiou, Ben Cronje, Gerhard vd Linde, Wallace Roome, Deliana Schoeman, Pieter Grey, Annie Bester, Isobel vd Touw en Fransie Scholtz Dankoffers tel: Christo Euthimiou, Ben Cronje, Deliana Schoeman en Gerhard vd Linde 10:00 Sekuriteit: Theuns Verster Verwelkoming: Deon vd Berg, Roelf Vos en Reneè Griessel Dankoffers opneem: Deon vd Berg, Burgert Blom, Roelf Vos, Francois Dreyer, Danie Greyling, Org en Denise Nieuwoudt, Mari Theron, Reneè Griessel en Marius Liebenberg Dankoffers tel: Deon vd Berg, Mari Theron, Roelf Vos Burgert Blom en Org Nieuwoud

Kantoorinligting Kantoortye: 08:00 - 15:00 T) 012 809 0107 / 012 809 0445 S) 078 547 0124 F) kantoor 086 653 0766 Epos: woord@ngtyger.com F) lidmaatskap 086 513 0649 Epos: ontvangs@ngtyger.com F) finansies 086 270 9762 Epos: finansies@ngtyger.com Tiertjie Kleuter- en Naskool 012 809 2884(t) 012 809 2884(f) tiertjie@ngtyger.com Deeltydse leraar Ds Willie Pietersen williepietersen@gmail.com

Voorsitter Kerkraad Elize Bezuidenhout 012 349 1777 ejb@bssa.co.za

Hoe kan ek my dankoffers bydra? 1) Debietorder - kontak kerkkantoor 2) Elektroniese betaling NG Gemeente Tygerpoort ABSA Tjek nr 163 058 0060 3) Dankofferkoevertjie - kontak die kerkkantoor 4) Hulpfonds ABSA - Spaar 923 162 5698

Elke Sondag

Inligting 3 November 2013 nie ter wille van onsself nie

Belydenisaflegging 3 November 2013 17:30

Anastasia Kotze Chiné Jansen van Vuuren Dané DoCabeco Danielle Verhaeghe Ivan Viljoen Nerinda Bezuidenhout Niël Erasmus Renier Botha Lohan Engelbrecht Louis-Neil Korsten Rouxnet van Jaarsveld Belinda Lewis Lianelle Jansen van Vuuren De Wet Terblanche

09:00 in die kapel

Dr Danie Dreyer 012 807 0815 daniedr@ngtyger.com

Dr Zander vd Westhuizen 082 883 2302 zvdwesthuizen@gmail.com

www.ngtyger.com

baie geluk en baie welkom


Sondagprogram 3 November Ek glo God skep steeds daarom skep ek steeds! Eksodus 31: 1-11 08:00 / 10:00 Erediens (Kerkraadbevestiging) – dr Z vd Westhuizen 08:15 / 10:15 Kleuterkerk Koninkrykstyd 09:00 Junior kategese Die werk van die 09:00 Bybelskool kerk deur die Gees 16:45 Senior kategese 17:30 Belydenisaflegging – dr Z vd Westhuizen 10 November Ek is 'n Christen daarom getuig ek deur my werk Johannes 17:1-26 08:00 / 10:00 Erediens – dr D Dreyer 08:15 / 10:15 Kleuterkerk 09:00 Junior kategese (Afsluiting) 09:00 Bybelskool 16:45 Senior kategese (Afsluiting) 17:30 enRoute – dr Z vd Westhuizen

Week se program Sondag 3 November 11:00 Spesiale kerkraadsvergadering Maandag 4 November 08:00 Kapeldiens – dr D Dreyer Dinsdag 5 November 15:00 Erediens Selrose Park – Ulrich Ohlhoff

Doopklasse Ouers wat hul kindjie wil laat doop, is verplig om eers die 2 doopklasse by te woon. Daarna kan daar enige eerste Sondag van 'n maand gedoop word. Kontak Emsie (012 809 0107) om ‘n doopklas op 22 en 29 Januarie 2014 te bevestig.

Lief en Leed Oorlede: Hospitalisasie: Voorbidding: Mev Mien Prinsloo is uit die hospitaal ontslaan nadat sy Sondag tydens die erediens ongesteld geraak het. Sy sterk tuis aan en dit gaan goed met haar.

Tygerpoort-gemeente maak 'n verskil met Kerspakkies. Gevulde winkelsakke word aan behoeftige bejaardes uitgedeel om weereens die komende Kerstyd 'n verskil in iemand se lewe te maak. Kry die inligtingstukke hieroor in die voorportaal of by die inligtingstoonbank. Christa Schutte, Sanette Silkstone, Johan van Eyk, Francois Retief, Johan Nieuwenhuis en Wilhelm Steyn word vanoggend in die amp bevestig as kerkraadslede. Op 28 November hou die lees-en-skryf- en naaldwerkklasse 'n gesamentlike afsluiting om 15:00 in die konferensiekamer. Die leerlinge se werkgewers word genooi om hulle vordering te waardeer en saam met hulle ‘n koppie tee te geniet. Tygerpoort Gemeente benodig elke moontlike koeldrankblikkie se ringetjie. Op hierdie manier maak lidmate 'n verskil in die omgewing (herwinning) en samel geld in vir die bedieningsprojekte! Die Kerssangdiens vind 24 November om 16:30 en 18:30 in die kerkgebou plaas. Toegang: ‘n Toegedraaide geskenkie wat uit sjokolade bestaan. Die Beeld-Kinderfonds samel jaarliks geld in waarby kinderwelsynsprojekte van die NG Kerk baat bv. Abraham Kriel Kinderhuise en terapeutiese hulp en dienste van die CMR. Die kollekte op Kersdag word aan die Beeld-Kinderfonds oorbetaal. Ondersteun ook die Beeld-Kinderfonds Kerskonsert! 27 November om 19:30 Bespreek by Computicket. Kaartjies kos R110 en R155.

Die herwinningsdromme is slegs vir papier en glas! Werkskepping Geregistreerde maatskaplike werker kan aansoek doen by CMR ELARDUSPARK vir die lewering van professionele maatskaplike dienste aan kinders en gesinne in nood. Navrae en aansoeke: H vd Merwe, henda@cmroos.co.za / 012 361 4613. Sluitingsdatum: 8 November 2013 Diensaanvaarding 2 Januarie 2014. 2x Aflosposte by die naskool beskikbaar a. 7 Januarie – 30 April 2014 en b. 7 Januarie – 30 November 2014. Kontak Ellanora 012 809 2884 voor 18 November 2013.

Aansoeke vir 'n kantoorbestuurder word by Valleisig Gemeente ingewag. Rekenaarvaardige persone nie ouer as 60 jaar nie met ervaring van kantooradministrasie kan aansoek doen. Kontak Johan Greeff by greeffaj@mweb.co.za /083-412-6977 / 012-991-3735 of Klasie Cronje by klasiec@vodamail.co.za / 079-5248235 / 012-991-3111 voor 12 Desember 2013.

Verjaarsdae van die week 03/11 Meisie Fourie 27826682569 Louis Pepler 012-8020972 Nic Breytenbach 27833344714 Maans Conradie 012-8090554 Charl Du Preez 012-8070430 Selenta De Villiers 012-9910538 Joey De Weerd 012-8091231 Hendrik De Bruin 27842109133 Christiaan Pretorius 012-9917504 Ameli Verloop 012-8092173 04/11 Louis Swanepoel 012-8021014 Minnie Jager 27833931030 Isabella vdVyver 012-8020054 Mauritz vRooyen 012-8090782 Esbé Du Plessis 012-8093095 Andre Dippenaar 012-8074957 Marlene vdWesthuizen012-8070572 Fienie Viviers 27827873640 Anri Engelbrecht 27829268496 Bjorn Ter Haar 012-8090415 Denato Kreibich 05/11 Mac Magnus 012-8072085 Cobus Koekemoer 012-8073997 Mariëtte vNiekerk 012-8090722 Charmaine Mellet 012-8091306 Ina vSchalkwyk 27829502010 Lucia Beukman 27829242103 Ernust vdWesthuizen 27844422262 Megan Williams Heinrich Kramer 012-8074126 06/11 Betsan vDeventer 012-3619595 Theresa vdLinde 012-8090112 Lucas Visser 012-8092719 Annemarie JvRensburg27827840100 Ronel vNiekerk 27832822271 Rynhardt Munnik 27798759945 Nicole Luus 07/11 Janetta Warden 012-8072537 Elise Keyter 012-8073606

Myda Cronje Andries Engelbrecht 27824106977 Nidia Coetzee 012-8090029 Marcel Hutten 012-7559937 Herma Fouché 27734547138 Yvonne Meintjes 082-405-3232 Adri Du Plessis 012-8077753 Johan Fourie 012-8090132 Pieter Grobler 08/11 Winnie Bezuidenhout 012-8078939 Ester Van Wyk 27825629836 Nico Coetzee 012-8090029 Hetasja Swanepoel 27836942894 Johny Breytenbach 072-588-3546 Andries Kriel 27836537707 Elnette vdWalt 012-9917283 Laura-Marie Lachman 012-8110017 Fanus Grobler 09/11 Joey Lötter 012-8020168 Elza Pieterse 012-8090537 Mike Mcdonald 012-8071982 Essie Raath 012-8077620 Gerhard Heyns 27825777573 10/11 Richard Weeks 012-8090968 Jerina Esterhuysen 012-8092006 Raoul vdWalt 27833152125 Donald vdWesthuizen 012-8074219 Marsel Coetzer 27844563383 Maretha Engelbrecht 012-8071298 Yolandi Abrie 27728196933 Larissa Louw 012-7362089 Connes Geldenhuys 012-8073682 Lucian Basson 012-8091659 Tiaan Degenaar 012-8092790 Luhan Vermeulen Enrico Le Roux 012-8092747 Kian Gouws Bernard Raubenheimer 012-9977975 Suné Smit 012-8094457


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.