12stasies pamflet

Page 1

s e e f s a a P r e i V

op die lydenspad

‘n Gids tot die “stasies van die kruis”


P

aasfees is die grootste fees op die Christelike kalender. Dit is immers die Fees van die Kruis. En dit is veral die Opstandingsfees, ja, die Fees van die Leë Graf. ’n Gebruik wat in die vroeë kerk ontwikkel het en

Kom net eers tot rus

...

Haal rustig en diep asem. Jy is in God se teenwoordigheid; Hy is nie iewers anders besig nie. Gaan sit. Gee alles wat vandag (en die afgelope tyd) met jou gebeur het aan Hom. Jesaja 40:28-31 “Weet jy dan nie, het jy nog nie gehoor nie? Die Here is die ewige God, Skepper van die hele aarde. Hy word nie moeg nie, Hy raak nie afgemat nie en sy insig is ondeurgrondelik. Hy gee die vermoeides krag, Hy versterk dié wat nie meer kan nie. Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat, selfs manne in hulle fleur struikel en val, maar dié wat

wat deesdae deur baie gelowiges – ook dié uit die gereformeerde tradisie – gevolg word, is ’n reis langs die Via Dolorosa (Jesus se lydenspad). Op hierdie pad is daar ’n aantal rusplekke – waar gelowiges kan stil staan, stil sit, stil word. Hierdie rusplekke word soms

op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.” ■ Vra jouself: Waarmee is God nou in my lewe besig? Word bewus van die maniere waarop Hy in jou lewe teenwoordig is. ■ Praat met Hom daaroor, en oor dié dinge wat jou tans jaag. ■ Maak jou ore oop vir die Heilige Gees. Laat Hy jou lei wanneer jy hierdie Via Dolorosa aanpak.

Stasie 1 – Getsemané

Lukas 22:42 “Vader, as U wil, neem tog hierdie lydensbeker van My af weg. Laat nogtans nie my wil nie maar u wil geskied.” Kniel op ‘n kussing of sit op ‘n stoel. Bid die volgende gebed: “Hemelse Vader, ek kan só aan my eie wil verknog raak, en my eie dinge in my eie dagtaak wil doen … Jesus het aan die begin van hierdie lydenspad sy wil opgeoffer en dit aan U, sy goeie Vader wat die beste weet, oorgegee. Ek staan nou aan die begin van hierdie reis met ’n stuk onsekerheid in my; ek gee my wil bewend aan U oor. In my leefwêreld is beheer, dagboeke en afsprake baie belangrik. Ek sal moet leer om my wil aan U oor te gee. Breek my wil vandag, o Heer. En laat my, soos Jesus, die eerste treë op hierdie pad gee.”

2

genoem “die stasies van die kruis”. En hier is die nuwe moontlikheid vir dié Paastyd: Kom, word stil saam met medegelowiges. Kom stap die lydenspad saam met mekaar. Vertoef so lank jy wil by die stasies van die kruis.

Stasie 2 – ’n Slegte soen

ons rug op Jesus nie? Ons wat Sondag na Sondag ons geloof bely … ■ Dink na oor jou lewe. Waar het jy die afgelope tyd jou rug op Jesus gedraai? ■ Waar was jý die Judas in jóú verhaal met Jesus? Praat met die Here daaroor.

Lukas 22:47−48 “Terwyl Jesus nog praat, kom ’n klomp mense daar aan. Die een wat Judas genoem is, een van die twaalf, het hulle gelei en nader gekom na Jesus toe om Hom te soen. Maar Jesus sê vir hom: “Judas, verraai jy die Seun van die mens met ’n soen?” Ons dink baie maklik veroordelend aan Judas − die man uit Jesus se dissipelkring wat Hom met ’n soen verraai het. Maar hoeveel keer draai ons nie

Stasie 3 – Hande vol onskuld

Matteus 27:24 “Toe Pilatus sien dit help niks nie en dat daar eerder ’n oproer kom, het hy water gevat en voor die skare sy hande gewas en gesê: “Ek is onskuldig aan die bloed van hierdie man. Dit is julle verantwoordelikheid.”


Pilatus kon nie Jesus se weerloosheid regtig verstaan nie. Nogtans het hy baie hard probeer om Jesus se onskuld te bewys. Maar hy het hom te pletter geloop teen die Jode se godsdienstige mag. Mag is bitter gevaarlik; sogenaamde godsdienstige mag nog meer só.

gedra en uitgegaan na Kopbeenplek toe, soos dit genoem is, in Hebreeus Golgota. Daar het hulle Hom gekruisig en saam met Hom twee ander, een aan elke kant, met Jesus in die middel.”

■ Wie is die weerloses in jou omgewing? Wat kan jy aan hulle omstandighede doen? Wat gaan jy doen? ■ Was nou jou hande in ‘n skottel water – en dink of jy jou hande in onskuld kan was. Kán jy? ■ Neem pen en papier. Skryf die naam of name neer van die weerloses in jou omgewing. Wat gaan jy hieraan doen?

Stasie 5 – Simon help Jesus om sy kruis te dra

Stasie 4 – ’n Swaar kruis

Johannes 19:17 “Jesus het self sy kruis

Gaan plaas ’n klippie by die kruis neer.

■ Dalk is jy nou op ’n weerlose stadium in jou lewe. Gee jou swakhede aan Hom; Hy weet hoe dit is om weerloos te voel. ■ Wie ken jy wat ook ’n moeilike tyd deurmaak? Wie se kruis kan jy help dra? ■ Gebruik die gemeente se gebedslys – en gee weerlose mense en vriende se nood aan die Here.

Stasie 6 – Trane oor skuld

Hierdie vroue was baie hartseer oor Jesus se lyding en kruisiging. Jesus wys hulle daarop dat hulle eerder oor hulleself moet treur. Daar is baie blindekolle in ons lewe; sonde wat ons nie kan of wil raaksien nie. Dink daaroor na en bely dit nou voor die Here.

Dink daaraan dat Jesus intense pyn moes verduur – ook die vernedering om tussen misdadigers, soos ’n misdadiger, gekruisig te word – sodat ek en jy die verlossing kan proe. ■ Sê: “Dankie, Here Jesus!”

Stasie 8 – Jesus word bespot en beledig

Stasie 7 – Jesus word gekruisig

... Lukas 23:26 “Terwyl hulle Hom weglei, gryp hulle ’n sekere Simon van Sirene, wat toe net van buite die stad af gekom het, en sit die kruis op hom om dit agter Jesus aan te dra.” Jesus was later só swak dat Hy net nie meer verder kón nie. Die soldate het dit gesien en sommer ’n man langs die pad gegryp om Hom te help.

Lukas 23:28−30 “Maar Jesus het na hulle toe omgedraai en gesê: ‘Vroue van Jerusalem, moenie oor My huil nie, huil oor julleself en julle kinders, want daar kom dae waarin hulle sal sê: Hoe gelukkig is die onvrugbare vroue en dié wat nooit ’n kind in die wêreld gebring het of gevoed het nie. Dan sal hulle vir die berge sê: Val op ons! en vir die heuwels: Bedek ons!’”

3

Lukas 23:33−34 “Toe hulle by die plek kom wat Kopbeen genoem word, het hulle Hom daar saam met die misdadigers gekruisig, die een aan sy regter- en die ander een aan sy linkerkant. Toe sê Jesus: ‘Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie!’ Hulle het sy klere verdeel deur te loot.” ■ Neem ’n spyker en kap dit in die kruis in. Wat gaan nou deur jou gedagtes?

Markus 15:29−32 “Die mense wat daar verbygeloop het, het Jesus gelaster. Hulle het die kop geskud en gesê: ‘Toe, jy wat die tempel afbreek en in drie dae weer opbou! Red jouself en kom van die kruis af.’ Net so het die priesterhoofde en die skrifgeleerdes ook spottend vir mekaar gesê: ‘Ander het hy gered; homself kan hy nie red nie! Laat die Christus, die koning van Israel, nou van die kruis af kom, sodat ons dit kan sien en in hom glo!’ Die twee wat saam met Hom gekruisig is, het Hom ook beledig.”


Jesus kon Homself van die kruis losmaak as Hy wou, maar Hy het die pad enduit gestap en die mense se bespotting verduur. Op watter manier bespot jy vir Jesus deur dit wat jy sê en doen? Dink daaroor na.

Stasie 9 – Jesus vra dat ons vir mekaar sal sorg

Nadat die soldate Jesus se klere onder mekaar verdeel het, vind hierdie aangrypende toneel plaas. Jesus sorg vir sy ma. Hiermee onderstreep Hy – in sy kaalste uur – dat ons na mekaar moet omsien. ■ Gaan vind by jou gemeente uit wie swaarkry en kyk hoe jy van nou af ’n pad saam met hierdie persoon of gesin kan stap. ■ Raak by die een of ander uitreik- of barmhartigheidsprojek in jou gemeente betrokke.

Stasie 10 – Dit is volbring

■ Bid nou die volgende gebed: “Vader, dankie dat U Jesus uit die dood opgewek het en so die angel van die dood en sonde finaal gebreek het. U het aan ons die lewe gegee. Help my om hierdie lewe met albei hande aan te gryp en uit die volheid daarvan te leef. Elke dag en elke oomblik. Amen.” ■ Neem nou ’n blom of ’n plantjie en gaan gee dit aan ’n siek of eensame persoon in jou gemeenskap of gemeente.

KUSSINGSTORIES genees stukkende

harte

Lees meer oor die “stasies van die kruis” in die April-uitgawe van LiG.

APRIL 2014

AANLYN-AFFAIR

Knyp jy die kat in die kuberruim?

No 4

Paasfees

Die wonder van

– Stap saam op JESUS SE LYDENSPAD

WOORDE – kies só die regte boek vir jou kind

Perfekte ouers woon in Kammaland

indie

VIR JOU EN JOU MENSE

■ Word stil, soos by ’n graf. Dink na oor die impak van Jesus se lydenspad – en die invloed op jou lewe, noudat jy in sy spore gevolg het. ■ Breek vir jou ’n stukkie brood. Skink ’n glasie wyn of sap. ■ Vra die Here se seën. Eet en drink.

Matteus 28:5-7 “Toe sê die engel vir die vroue: ‘Julle moenie bang wees nie. Ek weet julle soek Jesus wat gekruisig is. Hy is nie hier nie, want Hy is uit die dood opgewek, soos Hy gesê het. Kom nader en kyk: Daar is die plek waar Hy gelê het. Gaan gou en sê vir sy dissipels: ‘Hy is uit die dood

Deel 79

HULLE PA!

doen en geniet!”

K ANEEL

die geur van Paasfees ... en báie meer

14004

e se geheimel: bestandde

9 770042 827286

hefMasterC s sussie

“Dien,

April 2014 PRYS: R35,50 (BTW ING) Ander lande (belasting uitgesluit): R31,15

Johannes 19:30 “Nadat Jesus die suur wyn gekry het, het Hy gesê: ‘Dit is volbring!’ Toe het Hy sy kop vooroor laat sak en die laaste asem uitgeblaas.”

Johannes 19:41−42 “By die plek waar Jesus gekruisig is, was daar ’n tuin en in die tuin ’n nuwe graf waarin daar nog niemand begrawe was nie. Daar het hulle Jesus begrawe, omdat die sabbatdag vir die Jode al amper aangebreek het en die graf daar naby was.”

opgewek, en Hy gaan julle vooruit na Galilea toe. Daar sal julle Hom sien.’ Dit is wat ek vir julle moes sê.”

Stasie 12 – Die graf is leeg!

April 2014

Johannes 19:25−27 “By die kruis van Jesus het ook nog sy moeder en sy moeder se suster en Maria, die vrou van Klopas, en Maria Magdalena gestaan. Toe Jesus sy moeder sien en die dissipel vir wie Hy baie lief was, wat by haar staan, sê Hy vir haar: ‘Daar is u seun.’ Daarna sê Hy vir die dissipel: ‘Daar is jou moeder.’ Van daardie oomblik af het die dissipel haar in sy huis geneem.”

Stasie 11 – Jesus word begrawe

Beskikbaar by jou naaste Woolworths, Spar, Pick’nPay, Checkers, Clicks, DisChem, Exclusive Books, CNA, Gospel Direct of CUM.

Hoe praat ek met my kind oor die dood?

www.lig.co.za 4


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.