
3 minute read
Jong kollegas sê YES vir GWK

- johanna
Advertisement
GWK neem jaarliks deel aan die regering se Youth Employment Services (YES)program. Hierdeur word jong werknemers in verskeie besighede geplaas, waar hulle blootstelling aan ʼn korporatiewe omgewing kry en ervaring opbou.
Sedert November 2019 het GWK altesaam 147 YES-leerders geakkommodeer, waarvan 50 in November 2021 by GWK aangesluit het. Hieruit is verskeie suksesverhale aangeteken. Oor die afgelope drie jaar is 55 van hierdie leerders deur GWK opgeneem: ses op kontrakbasis en 49 wat nou deel van die GWK-span is.
Die YES-leerders van 2022 deel hulle ervaring.
Lerato September



Dit was altyd een van my drome om deel van die GWK-span te wees. Met dié geleentheid het ek baie geleer en dit terdeë geniet. Ek kon steeds my take suksesvol verrig onder druk. Ek was deel van die Menslike Hulpbronne-span, waar ek met lieflike, hardwerkende mense kon werk. Ek is baie dankbaar vir die geleentheid.
Daniella Maine
The past year has been a journey to me. What I really enjoyed and appreciated within this year, is the fact that I was given a fair opportunity to obtain the necessary training and skills to do the work to the best of my ability. This also helped me to develop as an individual. I’ve also learned that the right attitude and mutual respect can make the workplace pleasant and comfortable for everyone. I am proud and happy to be part of #TeamGWK.
Helen de Wee
Being at GWK was an absolute honour, as I was able to learn a lot in a short period of time. Everything I have learned and everyone I have met have played a role into shaping me into a more motivated and stronger person for my future endeavours and work opportunities. I’m forever grateful. God bless GWK and its beautiful people.
Cheswin Cloete
My ervaring gedurende die program is iets waarvan ek net kon droom, want dis nie ʼn geleentheid wat jy sommer kry nie. Dus het ek ʼn passie vir my werk en geniet elke oomblik daarvan. Met dit gesê, sien ek uit na vele meer jare by GWK en om aan die John Deere-masjiene te werk.
Elsa Barends

GWK se YES-internskap het absoluut op die regte tyd in my lewe gebeur. In die begin het ek gedink om die program te doen slegs om die tyd om te kry en ook om nie deel uit te maak van die werkloosheidsyfer nie. Min het ek geweet dit sou soveel bydra tot my groei. In ʼn baie kort tydjie het ek verskriklik baie geleer. Ek was op verskeie professionele vlakke getoets en vandag weet ek dit was tot voordeel van myself. Dit was ʼn absolute voorreg om deel te wees van die GWK Finansies se Tesourie-groep. Hier het ek geleer hoe om druk te hanteer, krisisse op te los en ook om met oplossings vorendag te kom. Ek sal enige tyd iemand aanraai om hierdie internskap te doen, want jy leer so baie en die groei as ʼn professionele persoon is wonderlik. GWK leer jou van professionaliteit, integriteit, menslikheid, hoe om innoverend te wees en ook hoe om die beste weergawe van jouself te ontdek en te wees.
My loopbaan by GWK het begin as helpende hand. Daar is so baie dinge wat ek geleer het – as ek so terugdink, kan ek nie glo hoe baie min ek eintlik geweet het nie. Hierdie geleentheid het my manier van lewe verander. Ek is dankbaar vir die geleentheid wat GWK my kon bied.



It had always been a dream of mine to someday work at a leading business in the private sector. Little did I know my exposure would start at one of the leaders in the agricultural sector.
My exposure in GWK Trading gave me true insight into the various ways a business can remain a force to be reckoned with. It has truly been a life changing experience, having met a number of good personalities, being exposed to formidable, driven and inspiring leaders, willing to go the extra mile in ensuring the day-to-day operations of the business remain paramount.

It is easy for any person to get stuck in rudimentary routines, yet at GWK with the Leave your mark initiative, innovation, hard work and the determination to continuously empower yourself and becoming an invaluable contributor to the success and prosperity of the group. Fresh thinking and systematic growth is cherished, cultivated and nurtured. The group truly thrives to find innovative practices for agriculture and conducting business. Thank you.
Selome Jonkers
I was one of the fortunate ones who was offered an opportunity to work at GWK. The internship enabled me to broaden my horizons, and I personally would advise everyone who wants to gain working experience to take on the internships at GWK. It’s a lifetime opportunity!
Van ʼn bang HR intern na professionele dame vol selfvertroue. Ek het definitief baie geleer by HR en sal ewig dankbaar wees – vir professionele, emosionele asook baie persoonlike groei.
- LEANa