
1 minute read
Smullekker STAPELKOS
enis van hoe veelsydig die Lanormakultivar is. Dit werk vir enige aartappelgereg en het die vermoë om jou in ʼn aartappel-snob te verander –gemiddeld gaan nooit weer goed genoeg wees nie.
Lanorma-aartappels is nog nie by enige supermark beskikbaar nie, maar saam met verbruikers werk die span van GWK Aartappels daaraan om die bekendheid van die kultivar te bevorder deur
Advertisement

- leana
aanvraag te verhoog. Op varsproduktemarkte word Lanorma blitsvinniguitverkoop juis vanweë al hierdie eienskappe.
Al die resepte en video’s daarvan is beskikbaar op Lekker Lanorma se Facebook-blad – maak seker dat jy dit volg en geen nuus hieroor mis te loop nie – dit is lekker om deel van ʼn maatskappy te wees met die eksklusiewe regte tot die lékkerste aartappel op die mark.

