
1 minute read
GWK H2O bou die gemeenskap van die toekoms
H2O: A life-sustaining resource qua omsien na die ontwikkeling en implementering van projekte om opkomende boere te ondersteun. Vennote of donateurs kry dus die geleentheid om in projekte soos dié te belê deur van GWK H2O gebruik te maak.
We all live and breathe as part of an ecosystem. We’re dependent on those we share these ecosystems with. And we have one thing in common: we need H2O to sustain life.
Advertisement
In the form of interaction, it creates waves of awareness and support. In the form of sustenance, it refreshes and heals. In the form of education, it bridges the river between poverty and accomplishment. In the form of employment, it ripples into purpose and dignity. In the form of infrastructure, it uplifts communities to achieve more.
In the end, we live in harmony in this ecosystem we’re dependent on. Whether it is one drop to help fill the bucket or a flood of combined efforts, our ecosystem needs H2O, creating a flow to develop the community of the future.
Die vloei van fondse na die onderskeie lede word deur GWK H2O behartig. Wanneer entrepreneurs of maatskappye besluit om in programme te belê deur donasies aan GWK H2O, het hulle die keuse om te besluit waar hulle fondse aangewend moet word. Donateurs het ook die opsie om verslae te versoek, wat aangepas word volgens hul eie behoeftes en vereistes.
Watter projekte is nou aktief?
Die uitrol van ons verskeie ECD-skole (early childhood development) wys ons toewyding om môre se leiers op te voed, en sodoende in staat te stel om eendag ʼn verskil te kan maak. Die span wat deel vorm van GWK H2O en sy lede is nou besig om die derde ECD-sentrum buite Prieska op te rig wat vroeg 2023 sy deure sal open. Die ECD-skoleprogram bestaan reeds uit twee sentrums wat onderskeidelik in die Douglas- en Barkly-Wes-areas opgerig is.
And we’re here to make it simple.
Hierdie maatskappy se unieke model skakel in by ons ambisie om pioniers te wees – dit is enig in sy soort en die sukses wat reeds bereik is, wys die potensiaal wat hierin lê. Verder is dit ʼn voorreg om deel te wees van ʼn maatskappy wat die béste maniere ontwikkel om die gróótste verskil in gemeenskappe te maak.
Hou SharePoint en GWK se sosiale media-blaaie dop vir gereelde terugvoer oor projekte wat deur GWK H20 moontlik gemaak word – dit is genoeg om enige GWK-spanlid se hart warm te laat klop.