KO U GA
DESIGNS BLINDS AWNINGS SHUTTERS
GARAGE & INDUSTRIAL DOORS SALES SERVICE REPAIRS
Relocate: 73 Da Gama Street, Jeffreys Bay Contact 042 293 2613 morne@trellidorjbay.co.za X1R9NTU9-070416-KG-mfestr-coroma
20 000 COPIES WEEKLY
EDITOR: MONIQUE BASSON
THURSDAY April 7, 2016 | 0 042 293 2973 | Email kougaexp@media24.com | www.kougaexpress.co.za
THE ULTIMATE CRIME BARRIER
JEFFREYS BAY 042 293 2613
Rapporteer Waterlekke 042 2910250 Ambulance 10177 Police 10111 Relocate: 73 Da Gama Street, Jeffreys Bay
X1R9NTER-070416-KG-mfestr-water
Burgemeester help ‘red’ bejaarde se lewe
‘N
FAMILIE van Humansdorp kan nie uitgepraat raak oor hoe Kouga se burgemeester Saterdagaand hul bejaarde moeder se lewe gered het nie.
“Dit was net na sewe-uur die aand gewees,” vertel Felix se seun, Rudolf Jansen. “My suster het dadelik die munisipaliteit se noodnommer geskakel en hulle stuur toe ‘n elektrisiën om ondersoek in te stel.” Die elektrisiën kon egter nie help nie, omdat die fout op een van die binneste elektriese drade was, waarvoor huiseienaars self verantwoordelik is. “My suster het nie geweet wat om te doen nie. Sy het niks geld by haar gehad nie en daar was niemand wat daardie tyd van die aand en boonop nog op ‘n naweek – die draad sou kon vervang of regmaak nie,” sê Jansen. “Ons het geen ander heenkome gehad nie en ek stel toe voor dat sy die burgemeester direk kontak.” Kouga-burgemeester Daphne Kettledas het die familie se kommer ter harte geneem en die munisipaliteit se elektriese bestuurder gekontak. Binne ‘n japtrap was die elektrisiën terug by die huis om die draad te herstel sodat Felix se medikasie nie tot niet sou gaan nie. “Dit beteken baie vir ons as ‘n familie dat die burgemeester op ‘n Saterdagaand uit haar pad uit gegaan het om ons moeder te help. Ons kan nie genoeg vir haar ‘dankie’ sê nie,” sê Jansen.
Sophie Felix (85), van Kruisfontein Proper, is ‘n diabeet wat elke dag twee inspuitings moet kry om haar suikervlakke te help beheer. Haar toestand is so ernstig dat selfs net een dag se oorslaan van die inspuitings haar lewe in gedrang sou bring. Die medikasie word maklik deur hitte geaffekteer en moet dus ten alle tye in die yskas gehou word. Groot was die familie se paniek op Saterdagaand toe die krag na Felix en haar dogter, Dalene Kiewiets, se huis afslaan.
Sy het niks geld by haar gehad nie en daar was niemand wat daardie tyd van die aand en boonop nog op ‘n naweek – die draad sou kon vervang of regmaak nie.
Plascon True Colour Primer Sealer Undercoat - White 20L 1185920
Aquatech Toilet Box Set Top Flush/Front Flush
Let’s move it! Move it!
Returning on Saturday, April 23, the Global Leadership Academy (GLA) Trolley Pro is an event that combines a dash of Kouga ingenuity, some dubious engineering and free spirited design. With a challenging racetrack, the competition will see a total of 12 teams competing in the race. Ready to race are Stefan Kleyn (GLA event organiser), Nadine Scheepers (Fountains Mall Marketing Manager), GLA head boy Matt Askew, Janaleen Heunis (Fountains Mall Sales Manager) and (front) GLA head girl Riané Kemp at the new GLA campus. See page 3 for more information and photos. PHOTO:MONIQUE BASSON
Built-in Braai 1 000 S/Steel 1193217
Ezee Tile Adhesive
Gypsum Plasterboard 6.4 x 1 200 x 3 000
1160873
1020827
1175285/6
R 64900 EACH
R 59995 EACH
R 12 49900 EACH
R 2695 EACH
SPECIALS VALID FROM 7th April to 16th April
R 9490EACH X1R9MQF9-070416-KG-mgestr-buco
www.humkoop.co.za V E R B E T E R J O U G E H O O R – V E R RY K J O U L E W E
Bied die volgende produkte aan alle kliënte:
20 Jaar van toegewyde diens in Jeffreysbaai
Diesel 500ppm/50ppm, Petrol en Gas. Kreosootpale, Sif- en Binddraad. Veevoere, Hondekos en Voëlsaad. Hardeware en Gereedskap. Oorpakke, Veiligheidskoene en klere. Veemiddels, Kunsmis, Besproeiingstoerusting en Ammunisie.
AS U DUS:
Hoofkantoor 042 007 0012
Humansdorp . . . . . . . (Ammunisie) Bathurst . . . . . . . . . . Golden Valley . . . . . . Hankey . . . . . . . . . . Hermitage . . . . . . . . . Humansdorp . . . . . . . Humansdorp . . . . . . . (Besproeiing) Kareedouw . . . . . . . . Kirkwood . . . . . . . . .
042 291 0431
046 625 0068 087 700 4372 042 284 0310 087 700 4462 042 295 1501 042 295 2099 042 288 0414 087 700 4462
Kirkwood . . . . (Besproëiing) Kunsmis . . . . Langkloof . . . Lewende Hawe Oos-Londen . . Patensie . . . . Port Elizabeth Silo’s/Vervoer Uitenhage . . . CBF Vulstasie .
• Sukkel om te hoor in groepsgeselskap en agtergrondgeraas • Die TV harder moet stel om te hoor • Suisgeluide (Tinnitus) in die kop het... ...Is daar wel ‘n oplossing
. . . . . . 042 230 0196
. . . . . . . . .
. . . . . . . . .
. . . . . . . . .
. . . . . . . . .
. . . . . . . . .
. . . . . . . . .
042 291 0931 042 272 1405 082 558 2844 043 732 1633 042 283 0011 041 365 0067 042 292 1970 041 922 9022 042 291 0197
Onsigbaar in die kanaal - die wêreld se kleinste gehoortoestel
GRATIS
GEHOORTOETSE
Insluitend 'n 2-weke proeftydperk met die jongste tegnologie
Nuwe apparate deur mediese fondse gedek
POLICLINIC (Woensdae) - 20 Jaar van toegewyde diens in Jbaai Frank Lifson | Henry Mann | Stephen Gurney | Carika Burton
www.hearclearly.co.za
Geregistreerde Gehoortoestel-akoestici X1R9J2D5-070416-KG-bhbhen-koop
BESPREKINGS: 041 360 9304 X1R9H8WH-070416-KG-bhbhen-hear