Kouga express 01 05 2014

Page 1

EX press KO U GA

GARAGE & INDUSTRIAL DOORS

cnr Dogwood & Protea Streets

Jeffreys Bay 042 293 2613

X1NLMTJR-010514-KG-ckaell-coroma

20 000 COPIES WEEKLY

EDITOR: MONIQUE BASSON

THURSDAY May 1, 2014 | 0 042 293 2973 | E­mail kougaexp@media24.com | www.kougaexpress.co.za

X1NLMU5H-010514-KG-ebaell-water

BARSTE, VERKRUMMELDE VLOERE

Vrou se droomhuis ’n nagmerrie MONIQUE BASSON

H

AAR huis is haar kruis.

`n Jarelange droom om `n huis van haar eie te hê het vir `n enkelma van Ocean View in `n nagmerrie ontaard. Maande se klagtes en gesmeek om hulp oor die nat, gekraakte en verkrummelde Hop-huis val op dowe ore. “As jou huis vir jou word soos `n paar ton stene, sement en staal wat jy elke dag soos `n reuse-boggel op jou rug moet dra, word jou lewe een lang nagmerrie. Ek weet daar is mense wat nie huise het nie, en mens moet dankbaar wees vir `n dak oor jou kop, maar die lewe in hierdie plek is ’n nagmerrie.” Só sê Maria Ruiters, `n enkelma van drie kinders. “Vir ons was ons eerste huis `n droom en ons kon nie wag om in te trek nie. Maar nou is ons in ons eie huis vasgevang,” sê sy bitter. Ruiters voer sedert April, verlede jaar `n daaglikse stryd met die Kouga-munisipaleit om haar Hop-huis in Ocean View, `n informele nedersetting in Jeffreysbaai, leefbaar en veilig te maak. Volgens Ruiters is sy nie die enigste inwoner wat probleme met haar huis ondervind nie. “Hoewel die bou-inspekteur die huis goedgekeur en afgeteken het, is die mure besig om ineen te stort, die vloere en mure muf, die verf ‘val’ van die mure af, die ondergrondse waterpype lek met die gevolg dat die kombuis en badkamer permanent nat is, die vensters maak nie reg toe nie en die dun lagie sement wat as die vloer dien, is vol gate en besig om te verkrummel,” sê sy verontwaardig.

“Jy moet sien as hier selfs net `n ligte buitjie val. Dit reën sommer dwarsdeur die mure. My kinders bly hoes en snotneus van die ongerief. Hulle was nooit voorheen so chronies siek nie. Ek staan elke oggend met onverklaarbare pyne regoor my lyf op. Ons is doodbang vir die winter, want selfs nou in die herfs is die plek heeltemal onleefbaar.” “Kyk net hierdie massiewe krake in die vloer en mure,” beduie Ruiters. “Hier is nie een ding wat reg is nie. Nie die deure se slotte of die toilet werk nie. Ons kan nie vir ons ander slaapplek gaan soek nie, want dan word ons huis deur vandale geplunder.” Nog `n steen des aanstoot is die mobiele toilet wat agter haar huis vir die bouers opgerig is. Dié toilet lê al vir die afgelope vyf maaande omgedop en die vrot stank kom tot in haar huis. Die gebied om haar huis is met rommel besaai. Volgens Ruiters word al dié foute nou na haar maandelange klagtes, net bo-langs toegesmeer. “Dit is nie goed genoeg nie. Die huis moet behoorlik reggemaak word anders gaan ek binne `n maand of twee weer met dieselfde probleem sit.” Volgens munisipale woordvoerder LauraLeigh Randall het Ruiters na hulle vir hulp gekom en is hulle tans besig om die saak op te volg. “Die huis is gebou deur ’n kontrakteur wat deur die Departement Menslike Nedersettings aangestel is. Die departement het probleme met die oorspronklike kontrakteur gehad wat nie huise voltooi het nie. ’n Nuwe kontrakteur is intussen aangestel en hy herstel tans onder meer die lekkende ondergrondse waterpype,” sê Randall.

Assorted Crickley Low Fat Yoghurt 1 Kg

All Gold Tomato Sauce 700ml

1600

1490

PRICES VALID 01 - 04 Mei 2014 AT PICK N PAY JEFFREYS BAY, FOUNTAINS MALL TEL: (042 293 3000) ONLY.

“Die toilet werk nie, omdat die waterkoppelings nog nie voltooi is nie. Hierdie aspek word wel deur die munisipaliteit hanteer. As

alles volgens skedule verloop, sal die koppelings binne die volgende twee weke voltooi word.”

’n Jarelange droom van Maria Ruiters, ’n enkelma van Ocean View, om ’n huis van haar eie te hê, het in ’n nagmerrie ontaard met maande se klagtes om hulp oor die nat, gekraakte en verkrummelde Hop­huis. Maar tevergeefs ­ die gesmeek val op dowe ore. FOTO:MONIQUE BASSON

Bulk Stewing Beef Bone In

54

00

per Kg

Johnnie Walker Black Whisky 750ml

Pnp White Sugar 2,5 Kg

2190

26500

Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.

X1NLQ3TH-010514-KG-mfestr-picnpay

D e Ve n u e

De View

De Vine

De Viswijf Jeffreys Bay

Seefront Deck - 55 Diaz Rd - Jeffreys Bay Tel: 042 293 3921

Tel: 042 293 1040 pieter @ herholdts.com www.drommedaris.co.za

WE BEAT ANY PRICE ONS VERBETER ENIGE PRYS

Drommedaris Str Jeffreys Bay T&C's apply, limited stock available

FOLLOW US ON FB, TWITTER AND PINTEREST

Sunday May 11th

Open forMother's

day

Leisurely Lunches / Romantic Dinners & Beautiful Sea Views Bosch Side-by-Side Fridge/Freezer KAN56V40 Frost Free

Contact us for Reservations

@R16 850 Website: www.deviswijf.co.za X1NLPP7D-010514-KG-ckestr-viswijf

Bosch Dishwasher SMS40EO2ZA 12 Plate Setting

@R3 695

Bosch 6KG Front Loader WAB2026SZA A++ Energy Rating

@R3 695

Bosch Side-By-Side Fridge/Feezer KAN58A75 Water and Ice Dispenser Frost Free Mini Bar

@R19 895

Bosch appliances price promotion in-store | Save up to 20% on all Bosch products X1NLPP15-010514-KG-ckestr-drom


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Kouga express 01 05 2014 by Kouga Express - Issuu