Grade 5 Fasiliteerdersgids Lewensvaardighede

Page 26

Fasiliteerdersgids G05 ~ Lewensvaardighede

• • • 2.

Eenheid

1

Daar is geen respek in die verhouding nie. Daar is geen gesonde kommunikasie nie. Daar is geen simpatie en vergifnis in die verhouding nie.

Leerder moet kan identifiseer of hulle goeie of slegte verhoudinge het. Gee die leerder leiding.

AKTIWITEIT 19 Leerder kan eie opinie gee asook enige van die volgende: • Wees altyd vriendelik en behulpsaam. • Moet nooit jou vriend/in se geheime met iemand anders deel nie. • Vergewe jou vriende as hulle verkeerd opgetree het. • Help jou vriende wanneer hulle ’n probleem het. • Wees te alle tye bedagsaam teenoor hulle.

24

© Optimi


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Grade 5 Fasiliteerdersgids Lewensvaardighede by Impaq - Issuu