1 minute read

JAARPLAN

Next Article
VOORWOORD

VOORWOORD

JAARPLAN

EENHEID LES

KWARTAAL 1

1

2

Les 1: Positiewe selfbeeldvorming Les 2: Gee en ontvang terugvoer Les 3: Hantering van emosies Les 4: Verhoudings met vriende, ouer persone en vreemdelinge

Formele assessering

Les 5: Opwarming en spel Les 6: Improviseer en skep Les 7: Lees, interpreteer en opvoer Les 8: Waardeer en nadenke

3

4

Les 9: Visuele geletterdheid Les 10: Ontwerp in 2D Les 11: Skep in 3D

Formele assessering

Les 12: Veiligheidsmaatreëls ten opsigte van bewegingskombinasies Les 13: Deelname aan bewegingskombinasies Les 14: Uitvoer van bewegingskombinasies

Formele assessering

KWARTAAL 2

5

6

Les 15: Diskriminasie, stereotipering en vooroordeel Les 16: Kindermishandeling Les 17: Hantering van geweld Les 18: Kwessies van ouderdom en geslag in verskillende kulture

Formele assessering

Les 19: Opwarming en spel Les 20: Improviseer en skep Les 21: Lees, interpreteer en opvoer Les 22: Waardeer en nadenke

Formele assessering

7

Les 23: Visuele geletterdheid Les 24: Ontwerp in 2D Les 25: Skep in 3D

Formele assessering

8 Les 26: Opwarming en afkoeling tydens speletjies – veiligheid

DATUM BEGIN DATUM VOLTOOI

8

9

10

11

12

13

14

15

16

Les 27: Deelname aan teikenspeletjies Les 28: Uitvoer van bewegingspeletjies

Formele assessering

KWARTAAL 3

Les 29: Feeste en gebruike van verskeie religieë Les 30: Veiligheidsmaatreëls by die huis en in die omgewing Les 31: Water as belangrike basiese behoefte Les 32: Gesonde eetgewoontes vir kinders

Formele assessering

Les 33: Opwarming en spel Les 34: Improviseer en skep Les 35: Lees, interpreteer en opvoer Les 36: Waardeer en nadenke Les 37: Visuele geletterdheid Les 38: Skep in 2D Les 39: Skep in 3D

Formele assessering

Les 40: Veiligheidsmaatreëls ten opsigte van ritmiese bewegings Les 41: Deelname aan ritmiese bewegings Les 42: Uitvoer van ritmiese bewegings

Formele assessering

KWARTAAL 4

Les 43: Plaaslike omgewingsprobleme Les 44: MIV/vigsopvoeding Les 45: Misbruik van middels Les 46: Opwarming en spel Les 47: Improviseer en skep Les 48: Lees, interpreteer en opvoer Les 49: Waardeer en nadenke

Formele assessering

Les 50: Visuele geletterdheid Les 51: Skep in 2D Les 52: Skep in 3D Les 53: Veiligheidsmaatreëls tydens baan- en velditems Les 54: Deelname aan ’n verskeidenheid baan- en velditems Les 55: Uitvoer van bewegings in atletiek

Formele assessering

This article is from: