
1 minute read
AKTIWITEIT 19
• Daar is geen respek in die verhouding nie. • Daar is geen gesonde kommunikasie nie. • Daar is geen simpatie en vergifnis in die verhouding nie.
2. Leerder moet kan identifiseer of hulle goeie of slegte verhoudinge het. Gee die leerder leiding.
AKTIWITEIT 19
Leerder kan eie opinie gee asook enige van die volgende: • Wees altyd vriendelik en behulpsaam. • Moet nooit jou vriend/in se geheime met iemand anders deel nie. • Vergewe jou vriende as hulle verkeerd opgetree het. • Help jou vriende wanneer hulle ’n probleem het. • Wees te alle tye bedagsaam teenoor hulle.